Hernuwings word by Provinsiale DFO verwerk en goedgekeur.heywillie wrote: Wed Jan 06, 2021 7:51 amHernuwings word glad nie CFR toe gestuur nie, dit word slegs op stasie vlak hanteer.Ratel wrote: Tue Jan 05, 2021 4:04 pm Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?
Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO.![]()
Lisensie aansoeke wagtydperk
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dankie.Killzone wrote: Wed Jan 06, 2021 7:53 amHernuwings word by Provinsiale DFO verwerk en goedgekeur.heywillie wrote: Wed Jan 06, 2021 7:51 amHernuwings word glad nie CFR toe gestuur nie, dit word slegs op stasie vlak hanteer.Ratel wrote: Tue Jan 05, 2021 4:04 pm Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?
Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO.![]()
My aansoek het nooit gewys "sent to provinvial" nie. Net "receiving attention at DFO" en toe "Completed"
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Geen probleem. Deesdae wys dit 'In process' en dan "Completed" soos jy aangedui het. Ek is net nie seker van bevoegeheid hernuwing nie. Ek glo die gaan nogsteeds CFR toe omdat Vingerafdrukke weer na gegaan moet word.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dankie vir daai inligting. Ek was nog altyd onder die indruk dit gaan ook CFR toe.Killzone wrote: Wed Jan 06, 2021 7:53 amHernuwings word by Provinsiale DFO verwerk en goedgekeur.heywillie wrote: Wed Jan 06, 2021 7:51 amHernuwings word glad nie CFR toe gestuur nie, dit word slegs op stasie vlak hanteer.Ratel wrote: Tue Jan 05, 2021 4:04 pm Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?
Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO.![]()
Maak 'n verskil
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Plesier
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Vals. CFR hanteer dit. Net permitte word op stasievlak hanteer.heywillie wrote: Wed Jan 06, 2021 7:51 amHernuwings word glad nie CFR toe gestuur nie, dit word slegs op stasie vlak hanteer.Ratel wrote: Tue Jan 05, 2021 4:04 pm Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?
Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO.![]()
EDIT: Sover ek weet. Dis hoekom jy nuwe fotos moet instuur en alles. Van CFR af gaan dit printers toe vir nuwe kaartjie.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Prov DFO vir vuurwapen hernuwingsKillzone wrote: Wed Jan 06, 2021 7:53 amHernuwings word by Provinsiale DFO verwerk en goedgekeur.heywillie wrote: Wed Jan 06, 2021 7:51 amHernuwings word glad nie CFR toe gestuur nie, dit word slegs op stasie vlak hanteer.Ratel wrote: Tue Jan 05, 2021 4:04 pm Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?
Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO.![]()
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
En kan jy glo....hier kom die approval SMS nounet deur......153 werksdaeCobus(Cobb) wrote: Tue Jan 05, 2021 9:53 pm 2e .22 goedgekeur, van ingee tot approval 137werksdae
Semi haelgeweer staan op 152werksdae, lê by Consideration al van 1 Des 2020 af.
Hulle was op selle dag ingegee.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dis darem goeie nuus so in die begin van die jaarCobus(Cobb) wrote: Wed Jan 06, 2021 10:38 amEn kan jy glo....hier kom die approval SMS nounet deur......153 werksdaeCobus(Cobb) wrote: Tue Jan 05, 2021 9:53 pm 2e .22 goedgekeur, van ingee tot approval 137werksdae
Semi haelgeweer staan op 152werksdae, lê by Consideration al van 1 Des 2020 af.
Hulle was op selle dag ingegee.
Cheers
Cheers
Maak 'n verskil
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dis tyd dat hulle nou begin opvang!
Ek het in September 'n aansoek ingehandig wat op 18 Nov by die CFR se kantore ontvang is. Sederdien sit dit net daar...
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 'n aansoek 31 Julie 2020 ingegee.. is die 7de augustus op die stelsel enkodeer... op 20 augustus by provincial gewees en op 1 oktober ontvang by cfr.... niks gebeur of status update sedert 1 oktober nie..Johan Nel wrote: Wed Jan 06, 2021 2:12 pmDis tyd dat hulle nou begin opvang!![]()
![]()
Ek het in September 'n aansoek ingehandig wat op 18 Nov by die CFR se kantore ontvang is. Sederdien sit dit net daar...
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 'n idee Covid gaan die skuld kry vir die onbevoegdheid. As dit so aangaan gaan daai stelsel platval kort voor lank.
Maak 'n verskil
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Liksens vandag opgetel.
Net meer as twee maande gewag vir print.
Totale proses so paar weke kort van `n jaar.
Met `n vleisie...
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
207 Werksdae. 18/01/2021 " In preperation for Consideration". Die stem agter die telefoon reken nog so 2-3 weke vir goedkeuring.musgrave270 wrote:197Werksdae sonder enige vordering sedert 1 Oktober 2020.musgrave270 wrote:My Oom se S15 aansoek staan al 170 werksdae en nog nie "in consideration" nie. Lyk nie of die geweer kersfees in die kluis gaan wees nie
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het my hernuwing in Mei 2020 ingehandig, vandag eers gebel om te se dat ek lisensie moet kom afhaal. Hy het drie en n half maande complete gewys voordat ek gebel is.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dankie 3006. My hernuwing ingedien Julie 2020. Sien vandag stelsel wys completed. Sal maar geduldig wag vir die oproep3006 wrote: Tue Jan 19, 2021 9:13 am Ek het my hernuwing in Mei 2020 ingehandig, vandag eers gebel om te se dat ek lisensie moet kom afhaal. Hy het drie en n half maande complete gewys voordat ek gebel is.
Skiet bly maar lekker
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
210 Werksdae. "In Consideration" sedert 21/01/2021musgrave270 wrote:207 Werksdae. 18/01/2021 " In preperation for Consideration". Die stem agter die telefoon reken nog so 2-3 weke vir goedkeuring.musgrave270 wrote:197Werksdae sonder enige vordering sedert 1 Oktober 2020.musgrave270 wrote:My Oom se S15 aansoek staan al 170 werksdae en nog nie "in consideration" nie. Lyk nie of die geweer kersfees in die kluis gaan wees nie
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hernuwings: ingegee 22-05-20, huidiglik nog niks
Lisensies: ingegee 07-07-20, huidiglik ontvang by CFR Lisensie kantoor.
Lisensies: ingegee 07-07-20, huidiglik ontvang by CFR Lisensie kantoor.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
jayzet
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Maar lat jy nou net 1 dag laat wees met jou aansoek.
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe lisensie aansoek ingedien op 2020/03/18.
Lisensie vandag ontvang.
10 maande en 4 dae.
Lisensie vandag ontvang.
10 maande en 4 dae.
Hein
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Antwoord op my epos aan CFR aangaande my lisensie aanseok wat nou op 120 w/dae staan:
Greetings
Your application is in process and it will be finalised in due course thanks.
Kind regards
LT COLONEL GODI
0827975836
Lekker gemaklike antwoord sonder defenitiewe datums...
Greetings
Your application is in process and it will be finalised in due course thanks.
Kind regards
LT COLONEL GODI
0827975836
Lekker gemaklike antwoord sonder defenitiewe datums...
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ten minste kry jy nog n antwoord op jou e-pos. My e-posse is dood eenvoudig glad nie ge antwoord nie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het iemand die al probeer??? antwoord die drukkers jou???heywillie wrote: Tue Jan 05, 2021 3:43 pmStuur epos met verwysings nommer na AphiriM@saps.gov.zaForester wrote: Tue Jan 05, 2021 2:09 pmWaar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.jdpretorius wrote: Mon Jan 04, 2021 12:51 pm Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het en ek het 'n antwoord gekryCobus(Cobb) wrote: Wed Jan 27, 2021 2:49 pmHet iemand die al probeer??? antwoord die drukkers jou???heywillie wrote: Tue Jan 05, 2021 3:43 pmStuur epos met verwysings nommer na AphiriM@saps.gov.zaForester wrote: Tue Jan 05, 2021 2:09 pm
Waar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.
Cheers
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
30-06 hernuwing en nuwe aansoek vir haelgeweer beide ingehandig op 7 September 2020.
30-06 hernuwing voltooi op 8 Oktober 2020 (24 werksdae / 31 kalenderdae). Nog geen kaartjie ontvang nie.
Nuwe aansoek vir haelgeweer wys na 104 werksdae / 143 kalenderdae steeds net "In process".
30-06 hernuwing voltooi op 8 Oktober 2020 (24 werksdae / 31 kalenderdae). Nog geen kaartjie ontvang nie.
Nuwe aansoek vir haelgeweer wys na 104 werksdae / 143 kalenderdae steeds net "In process".
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.