Lisensie aansoeke wagtydperk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Darem vanoggend weer `n varsetjie ingegee vir die SAP.
Kom ons kyk hoe vorder hulle in 2021.
Met `n vleisie...
Kom ons kyk hoe vorder hulle in 2021.
Met `n vleisie...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Klink my hulle is so 18 000 aansoeke agter
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- hotklou
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Mon Oct 14, 2019 12:30 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Mellies wrote: Wed Dec 09, 2020 12:11 pm Darem vanoggend weer `n varsetjie ingegee vir die SAP.
Kom ons kyk hoe vorder hulle in 2021.
Met `n vleisie...
Selfde hier
"Come to the edge," he said.
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”
-Apollinaire
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”
-Apollinaire
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
30-06 hernuwing:
Ingegee by DFO - 6 Aug 2020
Op stelsel gelaai - 27 Aug 2020
Goedgekeur - 6 Oct 2020 (het dit op die website gesien, geen SMS gekry)
Kaart gedruk - 27 Oct 2020 (het email gestuur om uit te vind oor die kaart)
Kaart opgetel by DFO - 8 Dec 2020 (het toevallig daar verby gery en gaan kyk, geen SMS ontvang)
Ingegee by DFO - 6 Aug 2020
Op stelsel gelaai - 27 Aug 2020
Goedgekeur - 6 Oct 2020 (het dit op die website gesien, geen SMS gekry)
Kaart gedruk - 27 Oct 2020 (het email gestuur om uit te vind oor die kaart)
Kaart opgetel by DFO - 8 Dec 2020 (het toevallig daar verby gery en gaan kyk, geen SMS ontvang)
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek is moedeloos, ek weet nou nie meer nie. Ek het my aansoek 28 Sept by Boschkop (Pta) ingehandig, dit is nou 73 dae en die aansoek is nog nie eers gelaai op die stelsel nie. Watse stappe kan ek volg? Moet ek met die stasie bevelvoerder gaan gesels, GOSA betrek?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Die manne is oorlaai met amnestie. My seun 2 mnde gelede ingedien, nog nie op stelsel nie. Ek ken ons DFO goed, die manne is werklik oorlaai en kry nie mannekrag van binne nie.
Hulle het ons positiewe ondersteuning nodig, so moeilik soos dit mag wees.
Geduld.
Beste.
Hulle het ons positiewe ondersteuning nodig, so moeilik soos dit mag wees.
Geduld.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Mornings almal
My Ar se aansoek is vanoggend goedgekeur.
Ek het in Oktober 2017 vir die eerste keer aansoek gedoen.Dit is afgekeur en ek het n"appeal" aangebring.Dit is na n lang wag ook afgekeur.
Ek het toe die week voor Covid lockdown my 2de aansoek sonder enige veranderinge ingestuur.
Vanoggend die goeie nuus.
Ek het nou maar eers n Coke gegooi maar sal vanaand die ding n bietjie beter vier .
Snaaks genoeg het ek die geduld om vir die kaartjie te wag.
Wat n m@&rse verligting.
Sterkte vir die manne wat nog wag vir nuwe aansoeke
Groete
Johan
My Ar se aansoek is vanoggend goedgekeur.
Ek het in Oktober 2017 vir die eerste keer aansoek gedoen.Dit is afgekeur en ek het n"appeal" aangebring.Dit is na n lang wag ook afgekeur.
Ek het toe die week voor Covid lockdown my 2de aansoek sonder enige veranderinge ingestuur.
Vanoggend die goeie nuus.
Ek het nou maar eers n Coke gegooi maar sal vanaand die ding n bietjie beter vier .
Snaaks genoeg het ek die geduld om vir die kaartjie te wag.
Wat n m@&rse verligting.
Sterkte vir die manne wat nog wag vir nuwe aansoeke
Groete
Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
9/12/2020 ingedien.
4/1/2021 sms van DFO.
Aansienlik vinniger vs 2020 sovêr!!
Met `n vleisie...
4/1/2021 sms van DFO.
Aansienlik vinniger vs 2020 sovêr!!
Met `n vleisie...
-
jayzet
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hernuwing van .22 goedgekeur 23 Sep 20.
Kaartjie nog uitstaande
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Kaartjie nog uitstaande
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
bsaaiman
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
375 Ruger aansoek einde Julie al ingedien. 18 September by CFR ontvang en sit sedertdien net stil!
B.
B.
Last edited by bsaaiman on Tue Jan 05, 2021 2:16 pm, edited 1 time in total.
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Waar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.jdpretorius wrote: Mon Jan 04, 2021 12:51 pm Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek wag ook vir `n kaartjie wat in November goedgekeur is.Forester wrote: Tue Jan 05, 2021 2:09 pmWaar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.jdpretorius wrote: Mon Jan 04, 2021 12:51 pm Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
DFO sê net wag vir jou sms.
Met `n vleisie...
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het paar dae terug SAP skrywe gesien van sluiting by cfr agv Covid gevalle, hulle kan dit dalk nou melk om by huis te bly
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Stuur epos met verwysings nommer na AphiriM@saps.gov.zaForester wrote: Tue Jan 05, 2021 2:09 pmWaar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.jdpretorius wrote: Mon Jan 04, 2021 12:51 pm Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?
Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?
Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO.
Maak 'n verskil
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Baie dankie, waardeer dit!heywillie wrote: Tue Jan 05, 2021 3:43 pmStuur epos met verwysings nommer na AphiriM@saps.gov.zaForester wrote: Tue Jan 05, 2021 2:09 pmWaar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.jdpretorius wrote: Mon Jan 04, 2021 12:51 pm Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek't drie keer by ons DFO gedraai gedurende December.....so kon maar net aflei van die pos wat hulle wel ontvanghet
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Aansoek goedgekeur na 201 werkdae en 280 kalenderdae.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek staan op 197 regte dae en 142 besigheids dae sit not by Licencing section dis 'n seksie 16 aansoek vir 'n semi haelgeweer. Moet more my pistool onder sec 13 hernu maar dink nie ek gaan iets hoor voor die volgende hernuwing nodig is nie......
Die SAPS maak men net boos
Die SAPS maak men net boos
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
197Werksdae sonder enige vordering sedert 1 Oktober 2020.musgrave270 wrote:My Oom se S15 aansoek staan al 170 werksdae en nog nie "in consideration" nie. Lyk nie of die geweer kersfees in die kluis gaan wees nie
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2328
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Naandse
300 ingegee Mei 2020, gister kaartjie gekry=7maande
375 ingedien einde Sept 2020 en het vandag sms gekry en is goedgekeur.
Klomp ander klante se aansoeke ook deur met gemidded van 3 maande
300 ingegee Mei 2020, gister kaartjie gekry=7maande
375 ingedien einde Sept 2020 en het vandag sms gekry en is goedgekeur.
Klomp ander klante se aansoeke ook deur met gemidded van 3 maande
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 16 September 2020 in gegee en is tans in “The application was received at CFR and in process.” Is al daar van 07 December af.
Hy verander darm status so 1 keer ‘n maand
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hy verander darm status so 1 keer ‘n maand

Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
2e .22 goedgekeur, van ingee tot approval 137werksdae
Semi haelgeweer staan op 152werksdae, lê by Consideration al van 1 Des 2020 af.
Hulle was op selle dag ingegee.
Cheers
Semi haelgeweer staan op 152werksdae, lê by Consideration al van 1 Des 2020 af.
Hulle was op selle dag ingegee.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hernuwings word glad nie CFR toe gestuur nie, dit word slegs op stasie vlak hanteer.Ratel wrote: Tue Jan 05, 2021 4:04 pm Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?
Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO.![]()
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster