Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

Darem vanoggend weer `n varsetjie ingegee vir die SAP.

Kom ons kyk hoe vorder hulle in 2021.

Met `n vleisie...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Klink my hulle is so 18 000 aansoeke agter
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
hotklou
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Oct 14, 2019 12:30 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by hotklou »

Mellies wrote: Wed Dec 09, 2020 12:11 pm Darem vanoggend weer `n varsetjie ingegee vir die SAP.

Kom ons kyk hoe vorder hulle in 2021.

Met `n vleisie...

Selfde hier
"Come to the edge," he said.
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”
-Apollinaire
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by heywillie »

30-06 hernuwing:

Ingegee by DFO - 6 Aug 2020
Op stelsel gelaai - 27 Aug 2020
Goedgekeur - 6 Oct 2020 (het dit op die website gesien, geen SMS gekry)
Kaart gedruk - 27 Oct 2020 (het email gestuur om uit te vind oor die kaart)
Kaart opgetel by DFO - 8 Dec 2020 (het toevallig daar verby gery en gaan kyk, geen SMS ontvang)
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Stephan86 »

Ek is moedeloos, ek weet nou nie meer nie. Ek het my aansoek 28 Sept by Boschkop (Pta) ingehandig, dit is nou 73 dae en die aansoek is nog nie eers gelaai op die stelsel nie. Watse stappe kan ek volg? Moet ek met die stasie bevelvoerder gaan gesels, GOSA betrek?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Lategan1 »

Die manne is oorlaai met amnestie. My seun 2 mnde gelede ingedien, nog nie op stelsel nie. Ek ken ons DFO goed, die manne is werklik oorlaai en kry nie mannekrag van binne nie.

Hulle het ons positiewe ondersteuning nodig, so moeilik soos dit mag wees.

Geduld. :police:

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by afrikanerbloed »

Mornings almal
My Ar se aansoek is vanoggend goedgekeur.
Ek het in Oktober 2017 vir die eerste keer aansoek gedoen.Dit is afgekeur en ek het n"appeal" aangebring.Dit is na n lang wag ook afgekeur.
Ek het toe die week voor Covid lockdown my 2de aansoek sonder enige veranderinge ingestuur.
Vanoggend die goeie nuus.
Ek het nou maar eers n Coke gegooi maar sal vanaand die ding n bietjie beter vier .
Snaaks genoeg het ek die geduld om vir die kaartjie te wag.
Wat n m@&rse verligting.
Sterkte vir die manne wat nog wag vir nuwe aansoeke
Groete
Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by jdpretorius »

Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

9/12/2020 ingedien.
4/1/2021 sms van DFO.

Aansienlik vinniger vs 2020 sovêr!!

Met `n vleisie...
jayzet
Full Member
Full Member
Posts: 177
Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by jayzet »

Hernuwing van .22 goedgekeur 23 Sep 20.
Kaartjie nog uitstaande

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

bsaaiman
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by bsaaiman »

375 Ruger aansoek einde Julie al ingedien. 18 September by CFR ontvang en sit sedertdien net stil!

B.
Last edited by bsaaiman on Tue Jan 05, 2021 2:16 pm, edited 1 time in total.
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Forester »

jdpretorius wrote: Mon Jan 04, 2021 12:51 pm Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
Waar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

Forester wrote: Tue Jan 05, 2021 2:09 pm
jdpretorius wrote: Mon Jan 04, 2021 12:51 pm Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
Waar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.
Ek wag ook vir `n kaartjie wat in November goedgekeur is.

DFO sê net wag vir jou sms.

Met `n vleisie...
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Izak H »

Ek het paar dae terug SAP skrywe gesien van sluiting by cfr agv Covid gevalle, hulle kan dit dalk nou melk om by huis te bly

Sent from my VOG-L09 using Tapatalk

User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by heywillie »

Forester wrote: Tue Jan 05, 2021 2:09 pm
jdpretorius wrote: Mon Jan 04, 2021 12:51 pm Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
Waar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.
Stuur epos met verwysings nommer na AphiriM@saps.gov.za
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Ratel »

Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?

Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO. :o
Maak 'n verskil
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Forester »

heywillie wrote: Tue Jan 05, 2021 3:43 pm
Forester wrote: Tue Jan 05, 2021 2:09 pm
jdpretorius wrote: Mon Jan 04, 2021 12:51 pm Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
Waar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.
Stuur epos met verwysings nommer na AphiriM@saps.gov.za
Baie dankie, waardeer dit!
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by jdpretorius »

Ek't drie keer by ons DFO gedraai gedurende December.....so kon maar net aflei van die pos wat hulle wel ontvanghet

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Ds J »

Aansoek goedgekeur na 201 werkdae en 280 kalenderdae.
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 362
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Monster »

Ek staan op 197 regte dae en 142 besigheids dae sit not by Licencing section dis 'n seksie 16 aansoek vir 'n semi haelgeweer. Moet more my pistool onder sec 13 hernu maar dink nie ek gaan iets hoor voor die volgende hernuwing nodig is nie......

Die SAPS maak men net boos
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 920
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by musgrave270 »

musgrave270 wrote:My Oom se S15 aansoek staan al 170 werksdae en nog nie "in consideration" nie. Lyk nie of die geweer kersfees in die kluis gaan wees nie

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
197Werksdae sonder enige vordering sedert 1 Oktober 2020.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk

User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JAGTERSREG-JRM »

Naandse

300 ingegee Mei 2020, gister kaartjie gekry=7maande
375 ingedien einde Sept 2020 en het vandag sms gekry en is goedgekeur.

Klomp ander klante se aansoeke ook deur met gemidded van 3 maande
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Theunodb »

Ek het 16 September 2020 in gegee en is tans in “The application was received at CFR and in process.” Is al daar van 07 December af.

Hy verander darm status so 1 keer ‘n maand


Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Cobus(Cobb) »

2e .22 goedgekeur, van ingee tot approval 137werksdae

Semi haelgeweer staan op 152werksdae, lê by Consideration al van 1 Des 2020 af.

Hulle was op selle dag ingegee.

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by heywillie »

Ratel wrote: Tue Jan 05, 2021 4:04 pm Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?

Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO. :o
Hernuwings word glad nie CFR toe gestuur nie, dit word slegs op stasie vlak hanteer.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Post Reply