Page 9 of 50

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 7:53 am
by Killzone
heywillie wrote: Wed Jan 06, 2021 7:51 am
Ratel wrote: Tue Jan 05, 2021 4:04 pm Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?

Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO. :o
Hernuwings word glad nie CFR toe gestuur nie, dit word slegs op stasie vlak hanteer.
Hernuwings word by Provinsiale DFO verwerk en goedgekeur.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 8:13 am
by heywillie
Killzone wrote: Wed Jan 06, 2021 7:53 am

Dankie.

My aansoek het nooit gewys "sent to provinvial" nie. Net "receiving attention at DFO" en toe "Completed"

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 8:23 am
by Killzone
Geen probleem. Deesdae wys dit 'In process' en dan "Completed" soos jy aangedui het. Ek is net nie seker van bevoegeheid hernuwing nie. Ek glo die gaan nogsteeds CFR toe omdat Vingerafdrukke weer na gegaan moet word.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 8:24 am
by Ratel
Killzone wrote: Wed Jan 06, 2021 7:53 am
heywillie wrote: Wed Jan 06, 2021 7:51 am
Ratel wrote: Tue Jan 05, 2021 4:04 pm Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?

Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO. :o
Hernuwings word glad nie CFR toe gestuur nie, dit word slegs op stasie vlak hanteer.
Hernuwings word by Provinsiale DFO verwerk en goedgekeur.
Dankie vir daai inligting. Ek was nog altyd onder die indruk dit gaan ook CFR toe.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 8:32 am
by Killzone
Plesier

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 8:54 am
by Toxxyc
heywillie wrote: Wed Jan 06, 2021 7:51 am
Ratel wrote: Tue Jan 05, 2021 4:04 pm Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?

Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO. :o
Hernuwings word glad nie CFR toe gestuur nie, dit word slegs op stasie vlak hanteer.
Vals. CFR hanteer dit. Net permitte word op stasievlak hanteer.

EDIT: Sover ek weet. Dis hoekom jy nuwe fotos moet instuur en alles. Van CFR af gaan dit printers toe vir nuwe kaartjie.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 9:08 am
by Killzone
Killzone wrote: Wed Jan 06, 2021 7:53 am
heywillie wrote: Wed Jan 06, 2021 7:51 am
Ratel wrote: Tue Jan 05, 2021 4:04 pm Ek weet nie of die skakel al hier gepos is nie. Het gekyk maar sien niks. Dis redelik maklik om te gebruik.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php?

Twee nuwe aansoeke Oktober 2020 ingee en sisteem wys by CFR
Vier hernuwings November 2020 ingegee en wys nog nie eers by CFR nie. Status se net contact the DFO. :o
Hernuwings word glad nie CFR toe gestuur nie, dit word slegs op stasie vlak hanteer.
Hernuwings word by Provinsiale DFO verwerk en goedgekeur.
Prov DFO vir vuurwapen hernuwings

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 10:38 am
by Cobus(Cobb)
Cobus(Cobb) wrote: Tue Jan 05, 2021 9:53 pm 2e .22 goedgekeur, van ingee tot approval 137werksdae

Semi haelgeweer staan op 152werksdae, lê by Consideration al van 1 Des 2020 af.

Hulle was op selle dag ingegee.

Cheers
En kan jy glo....hier kom die approval SMS nounet deur......153 werksdae

Cheers

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 10:41 am
by Ratel
Cobus(Cobb) wrote: Wed Jan 06, 2021 10:38 am
Cobus(Cobb) wrote: Tue Jan 05, 2021 9:53 pm 2e .22 goedgekeur, van ingee tot approval 137werksdae

Semi haelgeweer staan op 152werksdae, lê by Consideration al van 1 Des 2020 af.

Hulle was op selle dag ingegee.

Cheers
En kan jy glo....hier kom die approval SMS nounet deur......153 werksdae

Cheers
Dis darem goeie nuus so in die begin van die jaar

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 2:12 pm
by Johan Nel
Capt. Oblivious wrote: Wed Dec 09, 2020 12:39 pm Klink my hulle is so 18 000 aansoeke agter
Dis tyd dat hulle nou begin opvang! >:D >:D
Ek het in September 'n aansoek ingehandig wat op 18 Nov by die CFR se kantore ontvang is. Sederdien sit dit net daar...

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 2:31 pm
by Riaan Kriel
Johan Nel wrote: Wed Jan 06, 2021 2:12 pm
Capt. Oblivious wrote: Wed Dec 09, 2020 12:39 pm Klink my hulle is so 18 000 aansoeke agter
Dis tyd dat hulle nou begin opvang! >:D >:D
Ek het in September 'n aansoek ingehandig wat op 18 Nov by die CFR se kantore ontvang is. Sederdien sit dit net daar...
Ek het 'n aansoek 31 Julie 2020 ingegee.. is die 7de augustus op die stelsel enkodeer... op 20 augustus by provincial gewees en op 1 oktober ontvang by cfr.... niks gebeur of status update sedert 1 oktober nie.. :'(

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 06, 2021 5:29 pm
by Ratel
Ek het 'n idee Covid gaan die skuld kry vir die onbevoegdheid. As dit so aangaan gaan daai stelsel platval kort voor lank.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 13, 2021 1:13 pm
by Mellies
Mellies wrote: Sat Nov 07, 2020 6:26 pm APPROVED!!!!

Met n vleisie...
Liksens vandag opgetel.

Net meer as twee maande gewag vir print.

Totale proses so paar weke kort van `n jaar.

Met `n vleisie...

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jan 19, 2021 8:20 am
by musgrave270
musgrave270 wrote:
musgrave270 wrote:My Oom se S15 aansoek staan al 170 werksdae en nog nie "in consideration" nie. Lyk nie of die geweer kersfees in die kluis gaan wees nie

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
197Werksdae sonder enige vordering sedert 1 Oktober 2020.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
207 Werksdae. 18/01/2021 " In preperation for Consideration". Die stem agter die telefoon reken nog so 2-3 weke vir goedkeuring.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jan 19, 2021 9:13 am
by 3006
Ek het my hernuwing in Mei 2020 ingehandig, vandag eers gebel om te se dat ek lisensie moet kom afhaal. Hy het drie en n half maande complete gewys voordat ek gebel is.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jan 19, 2021 9:55 am
by Klein Chris
3006 wrote: Tue Jan 19, 2021 9:13 am Ek het my hernuwing in Mei 2020 ingehandig, vandag eers gebel om te se dat ek lisensie moet kom afhaal. Hy het drie en n half maande complete gewys voordat ek gebel is.
Dankie 3006. My hernuwing ingedien Julie 2020. Sien vandag stelsel wys completed. Sal maar geduldig wag vir die oproep

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Jan 22, 2021 9:23 am
by musgrave270
musgrave270 wrote:
musgrave270 wrote:
musgrave270 wrote:My Oom se S15 aansoek staan al 170 werksdae en nog nie "in consideration" nie. Lyk nie of die geweer kersfees in die kluis gaan wees nie

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
197Werksdae sonder enige vordering sedert 1 Oktober 2020.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
207 Werksdae. 18/01/2021 " In preperation for Consideration". Die stem agter die telefoon reken nog so 2-3 weke vir goedkeuring.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
210 Werksdae. "In Consideration" sedert 21/01/2021

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Jan 22, 2021 9:44 am
by Rudi Fischer
Hernuwings: ingegee 22-05-20, huidiglik nog niks
Lisensies: ingegee 07-07-20, huidiglik ontvang by CFR Lisensie kantoor.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Jan 22, 2021 11:15 am
by jayzet
Maar lat jy nou net 1 dag laat wees met jou aansoek.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Jan 22, 2021 3:48 pm
by Grenslyn
Nuwe lisensie aansoek ingedien op 2020/03/18.
Lisensie vandag ontvang.
10 maande en 4 dae.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 27, 2021 12:54 pm
by heywillie
Antwoord op my epos aan CFR aangaande my lisensie aanseok wat nou op 120 w/dae staan:

Greetings

Your application is in process and it will be finalised in due course thanks.

Kind regards

LT COLONEL GODI

0827975836

Lekker gemaklike antwoord sonder defenitiewe datums...

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 27, 2021 1:16 pm
by Carlc
Ten minste kry jy nog n antwoord op jou e-pos. My e-posse is dood eenvoudig glad nie ge antwoord nie.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 27, 2021 2:49 pm
by Cobus(Cobb)
heywillie wrote: Tue Jan 05, 2021 3:43 pm
Forester wrote: Tue Jan 05, 2021 2:09 pm
jdpretorius wrote: Mon Jan 04, 2021 12:51 pm Net so terloops vir ons wat wag vir kaarkies .... klink nie of enige kaarkies van minstens begin Desember af geprint is nie
Waar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.
Stuur epos met verwysings nommer na AphiriM@saps.gov.za
Het iemand die al probeer??? antwoord die drukkers jou???

Cheers

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jan 27, 2021 3:36 pm
by heywillie
Cobus(Cobb) wrote: Wed Jan 27, 2021 2:49 pm
heywillie wrote: Tue Jan 05, 2021 3:43 pm
Forester wrote: Tue Jan 05, 2021 2:09 pm

Waar kan 'n mens uitvind of die kaartjie al gedruk is? Twee van my lisensies is goedgekeur op 3 Des.
Stuur epos met verwysings nommer na AphiriM@saps.gov.za
Het iemand die al probeer??? antwoord die drukkers jou???

Cheers
Ek het en ek het 'n antwoord gekry

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Jan 28, 2021 10:03 am
by PaulM
30-06 hernuwing en nuwe aansoek vir haelgeweer beide ingehandig op 7 September 2020.

30-06 hernuwing voltooi op 8 Oktober 2020 (24 werksdae / 31 kalenderdae). Nog geen kaartjie ontvang nie.
Nuwe aansoek vir haelgeweer wys na 104 werksdae / 143 kalenderdae steeds net "In process".