DD, daar is niks fout met die .30 kalibers nie. Maar die 6.5 en 7mm Punte het n baie hoër BC as die .30 kalibers (obvious) maar vir die vergelyking gaan ek dit probeer kort hou, as dit nie sin maak nie sê net dan Sal ek in meer detail probeer verduidelik. n 190gr 7mm punt het n BC van .751 en n 190gr .30 cal punt het n BC van .576. Dus “vlieg” die 7mm punt baie beter as die .30 cal. Met n hoër BC punt teen dieselfde spoed gaan die hoër BC punt minder val en minder geaffekteer deur wind. Om dieselfde BC in n .30cal te skiet moet mens na n 220gr punt toe beweeg wat n BC van .717 het, nogsteeds nie by die 7mm nie maar nader, om die .30 cal punt teen dieselfde spoed te skiet as die 7mm punt het jy n groter dop nodig en baie meer kruit gebruik en meer recoil gaan teenwoordig wees met die .30 cal wat dieselfde BC punt teen dieselfde spoed as die 7mm punt skiet
Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]
Kaliber vergelykings waar daar nie van die swaarste en hoogste bc koeels wat teen die hoogste veilge spoed vir die onderskye kalibers gelanseer word nie ,is na my mening nie geloofwaardig nie .Dit onderskraag net die punt wat die skrywer wil maak en baie oningeligte mense anvaar dit as feite wat aan seker kalibers die vermoe gee om natuur wete te oorskry.As verminderde recoil die maatstaf van performace is dan is .30 kalibers nie vir jou nie.
DD








