Idiale "all rounder" rondte

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by Wouter Roets »

Naand Kerels

Ek weet hierdie is n ou draad, maar toe ek vanmiddag so bietjie rondspeel op QL toekom ek weer op die relatief onbekende 375 Westley Richards af. Hierdie is presies wat my idiale rondte sal wees in 375. Dit is n 404 dop met n lengte van 66mm en 40 grade skouer. Nek is 9mm so basies kaliber lengte. Maksimum TPL is 85mm so hy sal perfek werk in n standaard lengte aksie. Dopkapasiteit is 106gr wat hom so rapsie meer maak as die 375 H&H Ackley/375 Weatherby. So hy sal met gemak n 300gr @ 2700ft/sek uit n geweer met selfs so kort as 22 duim loop kan skiet(62000psi). In die idiale wereld sal so een in my instap kluis staan.

Hierdie is basies wat ek n ruk terug gese het hoe my idiale 375 sal lyk so hier wys dit nou weer dat daar maar bitter min nuwe gedagtes daar buite is.

Groetnis
Wouter
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by tau »

Wouter Roets wrote: Mon Apr 06, 2020 7:11 pm Naand Kerels

Hoeveel beter penetreer 'n 300gr solid uit .375 teen 2700fps VS 2430fps?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by Frederik »

Wouter klink na 'n lekker roer.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by tripodmvr »

Soos hulle op Ingels sê "It's going toe moer you stukkend"
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by JPS »

tripodmvr wrote: Tue Apr 07, 2020 10:02 am Soos hulle op Ingels sê "It's going toe moer you stukkend"
Oom Marius,

As daai geweer vir jou gepas is en jy skiet hom soos jy moet (dws nie van ‘n skietbank af nie) gaan hy mooi werk.

Met ‘n 260gn accubond of 235 barnes gaan jy baie lekker gemsbokke ook kan stamp met hom...
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by tau »

Ek skiet 200gr GSCustoms teen 2989 fps uit my .375 Ruger
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by Frederik »

Natuurlik gaan jy GS customs koeels te koop kry om enige draai en hoek.

http://www.accuratereloading.com/375404jeff.html

Saeed van Accurate reloading, kry 2710fps met Reloader 19 met 300 Barnes X dink dit is nog die ou X uit sy 375-404 Jeff Wildcat
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Idiale

Post by Diesel Dog »

Hier is nog n 6mm.243 almost improved.Van links na regs 6mm creed,243ai,243almost improved almal gelaai met 105 gr amax.

DD

Image

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by tau »

Frederik wrote: Tue Apr 07, 2020 7:49 pm Natuurlik gaan jy GS customs koeels te koop kry om enige draai en hoek.

http://www.accuratereloading.com/375404jeff.html

Saeed van Accurate reloading, kry 2710fps met Reloader 19 met 300 Barnes X dink dit is nog die ou X uit sy 375-404 Jeff Wildcat
Natuurlik kan jy Krieke ook laat maak as jou GS Custom voorraad klaar is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Idiale

Post by ruaanb »

En watter een verkies jy DD?
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Idiale

Post by Diesel Dog »

[quote=ruaanb post_id=808545 time=1586349193 user_id=7993]
En watter een verkies jy DD?
[/quote]

Take your pick!6mm creed se doppe kry seer ,meeste 243 ai reamers is kort ge-throat,gaan nou die 243 almost imp probeer.Kamer is met 6xc ruimer lank gesny om std 243 ammo te skiet.Billik geprysde lapua doppe is ook n voordeel.Die 6mm HK is ook met n 6mm rem ai ruimer gesny =kort keel
As ons maklik ruimers vir die swaar koeels in die hande kon kry sou ek die 40grade ai kies.

DD
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by Apie »

Diesel Dog wrote:
ruaanb wrote: Wed Apr 08, 2020 2:33 pm En watter een verkies jy DD?
Take your pick!6mm creed se doppe kry seer ,meeste 243 ai reamers is kort ge-throat,gaan nou die 243 almost imp probeer.Kamer is met 6xc ruimer lank gesny om std 243 ammo te skiet.Billik geprysde lapua doppe is ook n voordeel.Die 6mm HK is ook met n 6mm rem ai ruimer gesny =kort keel
As ons maklik ruimers vir die swaar koeels in die hande kon kry sou ek die 40grade ai kies.

DD
Kan jou smid nie net jou keel bietjie oopsny nie?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Idiale

Post by Diesel Dog »

[quote=Apie post_id=808592 time=1586364925 user_id=8683]
[quote="Diesel Dog"][quote=ruaanb post_id=808545 time=1586349193 user_id=7993]
En watter een verkies jy DD?
[/quote]

Take your pick!6mm creed se doppe kry seer ,meeste 243 ai reamers is kort ge-throat,gaan nou die 243 almost imp probeer.Kamer is met 6xc ruimer lank gesny om std 243 ammo te skiet.Billik geprysde lapua doppe is ook n voordeel.Die 6mm HK is ook met n 6mm rem ai ruimer gesny =kort keel
As ons maklik ruimers vir die swaar koeels in die hande kon kry sou ek die 40grade ai kies.

DD[/quote]
Kan jou smid nie net jou keel bietjie oopsny nie?

Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]

As dit van my vrou afhang moet hy hom afsny >:D Die proses het ook maar sy eie uitdagings om konsentries met die kamer te bly maar kan gedoen word.

DD
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by Wouter Roets »

tau wrote: Tue Apr 07, 2020 8:27 am
Wouter Roets wrote: Mon Apr 06, 2020 7:11 pm Naand Kerels

Ek weet hierdie is n ou draad, maar toe ek vanmiddag so bietjie rondspeel op QL toekom ek weer op die relatief onbekende 375 Westley Richards af. Hierdie is presies wat my idiale rondte sal wees in 375. Dit is n 404 dop met n lengte van 66mm en 40 grade skouer. Nek is 9mm so basies kaliber lengte. Maksimum TPL is 85mm so hy sal perfek werk in n standaard lengte aksie. Dopkapasiteit is 106gr wat hom so rapsie meer maak as die 375 H&H Ackley/375 Weatherby. So hy sal met gemak n 300gr @ 2700ft/sek uit n geweer met selfs so kort as 22 duim loop kan skiet(62000psi). In die idiale wereld sal so een in my instap kluis staan.

Hierdie is basies wat ek n ruk terug gese het hoe my idiale 375 sal lyk so hier wys dit nou weer dat daar maar bitter min nuwe gedagtes daar buite is.

Groetnis
Wouter
Hoeveel beter penetreer 'n 300gr solid uit .375 teen 2700fps VS 2430fps?
John

Ek het nog nooit solids in my 375'e geskiet nie. Huidiglik skiet ek Frontier Spartan 300gr in my 375 H&H Ackley teen net onder die 2700ft/sek uit n 23 duim loop. Ek is op my laaste rondtes met die kombinasie van 500 wat destyds vir my gegee was om te toets teen hoer snelhede as wat normaalweg gebruik sal word. Met hierdie kombinasie kry ek finominale penetrasie so ek glo met n oordentlike solid sal dit werklik iets besonders wees.

Oom Maruis my geweer skop werklik nie erg met daai stats nie. Dit klink rof maar is werklik baie hanteerbaar met n geweer wat in die eerste plek reg gebou is en natuurlik vir jou oordentlik pas. Ek moet bieg en se dat my 375 Ackley dalk die een geweer is wat ek sal kies tussen al my gewere as ek moet. Dit is n finominale kaliber in die formaat en daar is amper nie iets wat ek nie met hom kan doen nie.

Groetnis
Wouter
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by tau »

Wouter Roets wrote: Wed Apr 08, 2020 11:08 pm

"n geweer wat lekker skiet en dra kan soms in vereerde kaliber of "swakker" kaliber wees. As hy maklik op teiken kom help dit al klaar vrek baie. Wouter ek sou ok nooit Solids geskiet het nie, maar het destyds klomp Impala 300gr gekoop om by DGS shoots legal te wees en hulle was lekker goedkoop en tans skiet ek 300gr Noslers Solids wat Pappabeer aan my verkoop het voor hy sy .375 gekoop het ook teen bargain. Soos jy weet enmet my spot is my skietwal nie 'n buffel nie :laugh: :laugh: :laugh: Dit is net skokkend om te sien hoe diep in 'n kleiwal die solids penetreer en nog hulle vorm behou.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: Idiale kalibers

Post by Manton »

Wouter Roets wrote: Mon Oct 01, 2018 3:57 pm Manne

Hy sal perfek werk met n maksimum TPL van 71.1mm vir kort aksies en lang koeels sal teen die TPL nie te veel van die beskikbare interne volume opneem nie.
Dink jy gaan sukkel om veel beter as die te kry.

Groetnis
Wouter
Weet U dalk wat die maksimum TPL van die HOWA kort aksie is ?
Met interne magasyn ?
Met aparte / eksterne magasyn ( Kit met toepaslike "bottom-metal" om met eksterne magasyn te werk ) ?
Soos hier onder

https://247hunter.co.za/accessories/956 ... guard.html

https://247hunter.co.za/accessories/952 ... 08-dm.html

Dankie
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Gian_dP »

Manton wrote:

Howa interne magasyn laat maks 73mm toe, AI-tipe magasyne tot 75mm(as hulle nie "binder plate" in het nie.) Met hierdie lengte raak koeel se punt voor in magasyn. Realisties 72mm en 73.5mm om mooi te voer

Sent from my SM-S921B using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: Idiale kalibers

Post by Manton »

Gian_dP wrote: Sun Jun 02, 2024 6:38 pm Howa interne magasyn laat maks 73mm toe, AI-tipe magasyne tot 75mm(as hulle nie "binder plate" in het nie.) Met hierdie lengte raak koeel se punt voor in magasyn. Realisties 72mm en 73.5mm om mooi te voer
Baie dankie - waardevolle inligting
Watter tipe eksterne magasyn stelsel verkies U ? ( vir die HOWA )
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Gian_dP »

Manton wrote: Mon Jun 03, 2024 8:07 am Watter tipe eksterne magasyn stelsel verkies U ? ( vir die HOWA )
Enige "bottom metal" wat AICS tipe magasyne kan vat, met die knip wat agter sit. Die Legacy-tipe kan net plastiek magasyne neem and het die knip sit voor. As jy van 'n skietsak/tak/X-bag af skiet, stamp die knip en magasyn val uit.

Geno van G&G Varminting bring Atlasworx "bottom metals" in wat baie goed werk. Lokale opsie is ARMS geweerwinkel in Pretoria.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by Flip Groenewald »

James Wilson wrote: Wed Oct 03, 2018 12:52 pm Man, ek dink die foto is dalk nie duidelik genoeg nie. Ek het nou die patroon in my hand gehad, ek kan nie enige taper raaksien nie. Ek weet nie wat die kapasitieit is nie. Gerrie sal dalk beter weet. Hy praat van baie baie baie lang loop lewe

Ja Hoerkind!! kan jy glo? Ek het al n paar keer vir Gerrie gevra of daar werklik nie n beter naam is nie. Die Yankees dink sulke elegante name uit, en al waarmee ons vorendag kan kom is hoerkind ;D . Hy se dit is omdat dit n 6xc se dop is met ackley se skouer met n Remintongton die.

Het iemand dalk Gerrie se nommer
Post Reply