Idiale "all rounder" rondte
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Idiale "all rounder" rondte
Naand Kerels
Ek weet hierdie is n ou draad, maar toe ek vanmiddag so bietjie rondspeel op QL toekom ek weer op die relatief onbekende 375 Westley Richards af. Hierdie is presies wat my idiale rondte sal wees in 375. Dit is n 404 dop met n lengte van 66mm en 40 grade skouer. Nek is 9mm so basies kaliber lengte. Maksimum TPL is 85mm so hy sal perfek werk in n standaard lengte aksie. Dopkapasiteit is 106gr wat hom so rapsie meer maak as die 375 H&H Ackley/375 Weatherby. So hy sal met gemak n 300gr @ 2700ft/sek uit n geweer met selfs so kort as 22 duim loop kan skiet(62000psi). In die idiale wereld sal so een in my instap kluis staan.
Hierdie is basies wat ek n ruk terug gese het hoe my idiale 375 sal lyk so hier wys dit nou weer dat daar maar bitter min nuwe gedagtes daar buite is.
Groetnis
Wouter

- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Idiale "all rounder" rondte
Hoeveel beter penetreer 'n 300gr solid uit .375 teen 2700fps VS 2430fps?Wouter Roets wrote: Mon Apr 06, 2020 7:11 pm Naand Kerels
Ek weet hierdie is n ou draad, maar toe ek vanmiddag so bietjie rondspeel op QL toekom ek weer op die relatief onbekende 375 Westley Richards af. Hierdie is presies wat my idiale rondte sal wees in 375. Dit is n 404 dop met n lengte van 66mm en 40 grade skouer. Nek is 9mm so basies kaliber lengte. Maksimum TPL is 85mm so hy sal perfek werk in n standaard lengte aksie. Dopkapasiteit is 106gr wat hom so rapsie meer maak as die 375 H&H Ackley/375 Weatherby. So hy sal met gemak n 300gr @ 2700ft/sek uit n geweer met selfs so kort as 22 duim loop kan skiet(62000psi). In die idiale wereld sal so een in my instap kluis staan.
Hierdie is basies wat ek n ruk terug gese het hoe my idiale 375 sal lyk so hier wys dit nou weer dat daar maar bitter min nuwe gedagtes daar buite is.
Groetnis
Wouter
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Idiale "all rounder" rondte
Wouter klink na 'n lekker roer.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Idiale "all rounder" rondte
Soos hulle op Ingels sê "It's going toe moer you stukkend"
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Idiale "all rounder" rondte
Oom Marius,tripodmvr wrote: Tue Apr 07, 2020 10:02 am Soos hulle op Ingels sê "It's going toe moer you stukkend"
As daai geweer vir jou gepas is en jy skiet hom soos jy moet (dws nie van ‘n skietbank af nie) gaan hy mooi werk.
Met ‘n 260gn accubond of 235 barnes gaan jy baie lekker gemsbokke ook kan stamp met hom...
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Idiale "all rounder" rondte
Ek skiet 200gr GSCustoms teen 2989 fps uit my .375 Ruger
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Idiale "all rounder" rondte
Natuurlik gaan jy GS customs koeels te koop kry om enige draai en hoek.
http://www.accuratereloading.com/375404jeff.html
Saeed van Accurate reloading, kry 2710fps met Reloader 19 met 300 Barnes X dink dit is nog die ou X uit sy 375-404 Jeff Wildcat

Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Idiale
Hier is nog n 6mm.243 almost improved.Van links na regs 6mm creed,243ai,243almost improved almal gelaai met 105 gr amax.
DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Idiale "all rounder" rondte
Natuurlik kan jy Krieke ook laat maak as jou GS Custom voorraad klaar is.Frederik wrote: Tue Apr 07, 2020 7:49 pm Natuurlik gaan jy GS customs koeels te koop kry om enige draai en hoek.
http://www.accuratereloading.com/375404jeff.html
Saeed van Accurate reloading, kry 2710fps met Reloader 19 met 300 Barnes X dink dit is nog die ou X uit sy 375-404 Jeff Wildcat
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Idiale
En watter een verkies jy DD?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Idiale
[quote=ruaanb post_id=808545 time=1586349193 user_id=7993]
En watter een verkies jy DD?
[/quote]
Take your pick!6mm creed se doppe kry seer ,meeste 243 ai reamers is kort ge-throat,gaan nou die 243 almost imp probeer.Kamer is met 6xc ruimer lank gesny om std 243 ammo te skiet.Billik geprysde lapua doppe is ook n voordeel.Die 6mm HK is ook met n 6mm rem ai ruimer gesny =kort keel
As ons maklik ruimers vir die swaar koeels in die hande kon kry sou ek die 40grade ai kies.

Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Idiale "all rounder" rondte
Kan jou smid nie net jou keel bietjie oopsny nie?Diesel Dog wrote:Take your pick!6mm creed se doppe kry seer ,meeste 243 ai reamers is kort ge-throat,gaan nou die 243 almost imp probeer.Kamer is met 6xc ruimer lank gesny om std 243 ammo te skiet.Billik geprysde lapua doppe is ook n voordeel.Die 6mm HK is ook met n 6mm rem ai ruimer gesny =kort keel
As ons maklik ruimers vir die swaar koeels in die hande kon kry sou ek die 40grade ai kies.
DD
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Idiale
[quote=Apie post_id=808592 time=1586364925 user_id=8683]
[quote="Diesel Dog"][quote=ruaanb post_id=808545 time=1586349193 user_id=7993]
En watter een verkies jy DD?
[/quote]
Take your pick!6mm creed se doppe kry seer ,meeste 243 ai reamers is kort ge-throat,gaan nou die 243 almost imp probeer.Kamer is met 6xc ruimer lank gesny om std 243 ammo te skiet.Billik geprysde lapua doppe is ook n voordeel.Die 6mm HK is ook met n 6mm rem ai ruimer gesny =kort keel
As ons maklik ruimers vir die swaar koeels in die hande kon kry sou ek die 40grade ai kies.
DD[/quote]
Kan jou smid nie net jou keel bietjie oopsny nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]
As dit van my vrou afhang moet hy hom afsny
Die proses het ook maar sy eie uitdagings om konsentries met die kamer te bly maar kan gedoen word.
DD
[quote="Diesel Dog"][quote=ruaanb post_id=808545 time=1586349193 user_id=7993]
En watter een verkies jy DD?
[/quote]
Take your pick!6mm creed se doppe kry seer ,meeste 243 ai reamers is kort ge-throat,gaan nou die 243 almost imp probeer.Kamer is met 6xc ruimer lank gesny om std 243 ammo te skiet.Billik geprysde lapua doppe is ook n voordeel.Die 6mm HK is ook met n 6mm rem ai ruimer gesny =kort keel
As ons maklik ruimers vir die swaar koeels in die hande kon kry sou ek die 40grade ai kies.
DD[/quote]
Kan jou smid nie net jou keel bietjie oopsny nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]
As dit van my vrou afhang moet hy hom afsny
DD
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Idiale "all rounder" rondte
Johntau wrote: Tue Apr 07, 2020 8:27 amHoeveel beter penetreer 'n 300gr solid uit .375 teen 2700fps VS 2430fps?Wouter Roets wrote: Mon Apr 06, 2020 7:11 pm Naand Kerels
Ek weet hierdie is n ou draad, maar toe ek vanmiddag so bietjie rondspeel op QL toekom ek weer op die relatief onbekende 375 Westley Richards af. Hierdie is presies wat my idiale rondte sal wees in 375. Dit is n 404 dop met n lengte van 66mm en 40 grade skouer. Nek is 9mm so basies kaliber lengte. Maksimum TPL is 85mm so hy sal perfek werk in n standaard lengte aksie. Dopkapasiteit is 106gr wat hom so rapsie meer maak as die 375 H&H Ackley/375 Weatherby. So hy sal met gemak n 300gr @ 2700ft/sek uit n geweer met selfs so kort as 22 duim loop kan skiet(62000psi). In die idiale wereld sal so een in my instap kluis staan.
Hierdie is basies wat ek n ruk terug gese het hoe my idiale 375 sal lyk so hier wys dit nou weer dat daar maar bitter min nuwe gedagtes daar buite is.
Groetnis
Wouter
Ek het nog nooit solids in my 375'e geskiet nie. Huidiglik skiet ek Frontier Spartan 300gr in my 375 H&H Ackley teen net onder die 2700ft/sek uit n 23 duim loop. Ek is op my laaste rondtes met die kombinasie van 500 wat destyds vir my gegee was om te toets teen hoer snelhede as wat normaalweg gebruik sal word. Met hierdie kombinasie kry ek finominale penetrasie so ek glo met n oordentlike solid sal dit werklik iets besonders wees.
Oom Maruis my geweer skop werklik nie erg met daai stats nie. Dit klink rof maar is werklik baie hanteerbaar met n geweer wat in die eerste plek reg gebou is en natuurlik vir jou oordentlik pas. Ek moet bieg en se dat my 375 Ackley dalk die een geweer is wat ek sal kies tussen al my gewere as ek moet. Dit is n finominale kaliber in die formaat en daar is amper nie iets wat ek nie met hom kan doen nie.
Groetnis
Wouter
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Idiale "all rounder" rondte
"n geweer wat lekker skiet en dra kan soms in vereerde kaliber of "swakker" kaliber wees. As hy maklik op teiken kom help dit al klaar vrek baie. Wouter ek sou ok nooit Solids geskiet het nie, maar het destyds klomp Impala 300gr gekoop om by DGS shoots legal te wees en hulle was lekker goedkoop en tans skiet ek 300gr Noslers Solids wat Pappabeer aan my verkoop het voor hy sy .375 gekoop het ook teen bargain. Soos jy weet enmet my spot is my skietwal nie 'n buffel nieWouter Roets wrote: Wed Apr 08, 2020 11:08 pmJohntau wrote: Tue Apr 07, 2020 8:27 amHoeveel beter penetreer 'n 300gr solid uit .375 teen 2700fps VS 2430fps?Wouter Roets wrote: Mon Apr 06, 2020 7:11 pm Naand Kerels
Ek weet hierdie is n ou draad, maar toe ek vanmiddag so bietjie rondspeel op QL toekom ek weer op die relatief onbekende 375 Westley Richards af. Hierdie is presies wat my idiale rondte sal wees in 375. Dit is n 404 dop met n lengte van 66mm en 40 grade skouer. Nek is 9mm so basies kaliber lengte. Maksimum TPL is 85mm so hy sal perfek werk in n standaard lengte aksie. Dopkapasiteit is 106gr wat hom so rapsie meer maak as die 375 H&H Ackley/375 Weatherby. So hy sal met gemak n 300gr @ 2700ft/sek uit n geweer met selfs so kort as 22 duim loop kan skiet(62000psi). In die idiale wereld sal so een in my instap kluis staan.
Hierdie is basies wat ek n ruk terug gese het hoe my idiale 375 sal lyk so hier wys dit nou weer dat daar maar bitter min nuwe gedagtes daar buite is.
Groetnis
Wouter
Ek het nog nooit solids in my 375'e geskiet nie. Huidiglik skiet ek Frontier Spartan 300gr in my 375 H&H Ackley teen net onder die 2700ft/sek uit n 23 duim loop. Ek is op my laaste rondtes met die kombinasie van 500 wat destyds vir my gegee was om te toets teen hoer snelhede as wat normaalweg gebruik sal word. Met hierdie kombinasie kry ek finominale penetrasie so ek glo met n oordentlike solid sal dit werklik iets besonders wees.
Oom Maruis my geweer skop werklik nie erg met daai stats nie. Dit klink rof maar is werklik baie hanteerbaar met n geweer wat in die eerste plek reg gebou is en natuurlik vir jou oordentlik pas. Ek moet bieg en se dat my 375 Ackley dalk die een geweer is wat ek sal kies tussen al my gewere as ek moet. Dit is n finominale kaliber in die formaat en daar is amper nie iets wat ek nie met hom kan doen nie.
Groetnis
Wouter
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Idiale kalibers
Weet U dalk wat die maksimum TPL van die HOWA kort aksie is ?Wouter Roets wrote: Mon Oct 01, 2018 3:57 pm Manne
Hy sal perfek werk met n maksimum TPL van 71.1mm vir kort aksies en lang koeels sal teen die TPL nie te veel van die beskikbare interne volume opneem nie.
Dink jy gaan sukkel om veel beter as die te kry.
Groetnis
Wouter
Met interne magasyn ?
Met aparte / eksterne magasyn ( Kit met toepaslike "bottom-metal" om met eksterne magasyn te werk ) ?
Soos hier onder
https://247hunter.co.za/accessories/956 ... guard.html
https://247hunter.co.za/accessories/952 ... 08-dm.html
Dankie
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Idiale kalibers
Howa interne magasyn laat maks 73mm toe, AI-tipe magasyne tot 75mm(as hulle nie "binder plate" in het nie.) Met hierdie lengte raak koeel se punt voor in magasyn. Realisties 72mm en 73.5mm om mooi te voerManton wrote:Weet U dalk wat die maksimum TPL van die HOWA kort aksie is ?Wouter Roets wrote: Mon Oct 01, 2018 3:57 pm Manne
Hy sal perfek werk met n maksimum TPL van 71.1mm vir kort aksies en lang koeels sal teen die TPL nie te veel van die beskikbare interne volume opneem nie.
Dink jy gaan sukkel om veel beter as die te kry.
Groetnis
Wouter
Met interne magasyn ?
Met aparte / eksterne magasyn ( Kit met toepaslike "bottom-metal" om met eksterne magasyn te werk ) ?
Soos hier onder
https://247hunter.co.za/accessories/956 ... guard.html
https://247hunter.co.za/accessories/952 ... 08-dm.html
Dankie
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Idiale kalibers
Baie dankie - waardevolle inligtingGian_dP wrote: Sun Jun 02, 2024 6:38 pm Howa interne magasyn laat maks 73mm toe, AI-tipe magasyne tot 75mm(as hulle nie "binder plate" in het nie.) Met hierdie lengte raak koeel se punt voor in magasyn. Realisties 72mm en 73.5mm om mooi te voer
Watter tipe eksterne magasyn stelsel verkies U ? ( vir die HOWA )
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Idiale kalibers
Enige "bottom metal" wat AICS tipe magasyne kan vat, met die knip wat agter sit. Die Legacy-tipe kan net plastiek magasyne neem and het die knip sit voor. As jy van 'n skietsak/tak/X-bag af skiet, stamp die knip en magasyn val uit.Manton wrote: Mon Jun 03, 2024 8:07 am Watter tipe eksterne magasyn stelsel verkies U ? ( vir die HOWA )
Geno van G&G Varminting bring Atlasworx "bottom metals" in wat baie goed werk. Lokale opsie is ARMS geweerwinkel in Pretoria.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Idiale "all rounder" rondte
James Wilson wrote: Wed Oct 03, 2018 12:52 pm Man, ek dink die foto is dalk nie duidelik genoeg nie. Ek het nou die patroon in my hand gehad, ek kan nie enige taper raaksien nie. Ek weet nie wat die kapasitieit is nie. Gerrie sal dalk beter weet. Hy praat van baie baie baie lang loop lewe
Ja Hoerkind!! kan jy glo? Ek het al n paar keer vir Gerrie gevra of daar werklik nie n beter naam is nie. Die Yankees dink sulke elegante name uit, en al waarmee ons vorendag kan kom is hoerkind. Hy se dit is omdat dit n 6xc se dop is met ackley se skouer met n Remintongton die.
Het iemand dalk Gerrie se nommer