Pay it forward

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Pay it forward

Post by Draegan »

Draegan wrote:
J le Roux wrote:Die 7mm Sierras is oppad na my toe. (Dankie Charles/Blitzz)

Ek offer 'n Lee balkieskaal aan wie belangstel.

Ek stel belang in die balkieskaal, ek dink net nie ek het iets om aan te bied in ruil daarvoor nie. Laat ek eers gaan krap en kyk of daar iets is wat ek kan aanbied, as die skaaltjie nog beskikbaar is dan kan ons gesels.
Ek het die naweek bietjie gaan loer, ek het nie op die stadium iets om in die kitty te gooi nie so ek gaan ongelukkig moet verbyhou.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Pay it forward

Post by J le Roux »

Draegan, PM my dan sort ons iets uit.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Pay it forward

Post by Capt. Yoda »

Draegan wrote:
Draegan wrote:
J le Roux wrote:Die 7mm Sierras is oppad na my toe. (Dankie Charles/Blitzz)

Ek offer 'n Lee balkieskaal aan wie belangstel.

Ek stel belang in die balkieskaal, ek dink net nie ek het iets om aan te bied in ruil daarvoor nie. Laat ek eers gaan krap en kyk of daar iets is wat ek kan aanbied, as die skaaltjie nog beskikbaar is dan kan ons gesels.
Ek het die naweek bietjie gaan loer, ek het nie op die stadium iets om in die kitty te gooi nie so ek gaan ongelukkig moet verbyhou.

Vat die ding man, ek het so 30 of wat 76gr 6mm krieke wat ek sal in gooi as iemand hulle wil toets
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3627
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Pay it forward

Post by Fanta300 »

Ek het ook ‘n klompie 300WM doppe wat ek namens jou sal ingooi. Ek voel amper skuldig oor daai winskoop met die 300WM ammo en doppe wat ek by Yeti gekoop het dat ek voel om iets weg te gee 8)
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Pay it forward

Post by Draegan »

Capt. Oblivious wrote:
Draegan wrote:
Draegan wrote:

Ek stel belang in die balkieskaal, ek dink net nie ek het iets om aan te bied in ruil daarvoor nie. Laat ek eers gaan krap en kyk of daar iets is wat ek kan aanbied, as die skaaltjie nog beskikbaar is dan kan ons gesels.
Ek het die naweek bietjie gaan loer, ek het nie op die stadium iets om in die kitty te gooi nie so ek gaan ongelukkig moet verbyhou.

Vat die ding man, ek het so 30 of wat 76gr 6mm krieke wat ek sal in gooi as iemand hulle wil toets
Ek sal dit baie waardeer, ek wil net nie op enige tone trap nie. Ek weet die reels van PiF beteken iemand wat iets neem moet ook weer iets ingooi. Ek is nou maar eers besig om al my herlaai komponente bymekaar te maak so ek het nie regtig oortollige goed nie. Ek sal wel in die toekoms iets opsit as ek die skaaltjie mag neem. :)
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Pay it forward

Post by J le Roux »

J le Roux wrote:Draegan, PM my dan sort ons iets uit.
Soos ek gese het Draegan, PM my jou Postnet adres dan stuur ek dit vir jou.

Groete
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Pay it forward

Post by J le Roux »

J le Roux wrote:Draegan, PM my dan sort ons iets uit.
Soos ek gese het Draegan, PM my jou Postnet adres dan stuur ek dit vir jou.

Groete
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Pay it forward

Post by Draegan »

J le Roux wrote:
J le Roux wrote:Draegan, PM my dan sort ons iets uit.
Soos ek gese het Draegan, PM my jou Postnet adres dan stuur ek dit vir jou.

Groete
PM gestuur, baie dankie!
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Pay it forward

Post by Jurgen Visser »

Dit is nou Jaracal in sy mooiste gebare , cool julle
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Pay it forward

Post by jankraay »

Jurgen Visser wrote:Dit is nou Jaracal in sy mooiste gebare , cool julle
Ja nee ek stem Oom Jurgen.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Pay it forward

Post by Draegan »

J le Roux wrote:
J le Roux wrote:Draegan, PM my dan sort ons iets uit.
Soos ek gese het Draegan, PM my jou Postnet adres dan stuur ek dit vir jou.

Groete
Ek het vandag die skaaltjie gekry, baie dankie Johan!
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Pay it forward

Post by Viking »

Het iemand werk vir die "vintage" model?

Het nog "cradle" en koord vir sigaret aansteker.
GPS.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Pay it forward

Post by Rudiejacobs »

Hi.

As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Pay it forward

Post by Viking »

Rudie PM my dan stuur ek die GPS vir jou
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Pay it forward

Post by Rudiejacobs »

Dankie Viking.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
bishop3006
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm

Re: Pay it forward

Post by bishop3006 »

Rudiejacobs wrote:Hi.

As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Rudi, kan ek backhand staan vir daai 7x57 headspace gauge asb?

Ek sal kyk wat ek het om in te gooi - smaak my nie die mense hou van my FN/R1 magasyn of ander onbekende .22 magasyne nie.
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Pay it forward

Post by Rudiejacobs »

bishop3006 wrote:

100% pm my dan reel ons.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am

Re: Pay it forward

Post by Klopper »

Rudiejacobs wrote:Hi.

As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Mag ek dalk die 9mm kort Die set kry, Neem aan dis die sele as .380ACP?

Ek het n' shoulder holster vir meduim size pistool wat ek in die kitty kan gooi.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Pay it forward

Post by heywillie »

Klopper wrote:

Hi Klopper, kan jy dalk n foto laai van die shoulder holster ?
Sal hom vat as hy reg is
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am

Re: Pay it forward

Post by Klopper »

Hi, hy het maar net stof opgegaar maar sal nog werk.
20190703_211639.jpg
20190703_211653.jpg
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet hom in die hol kol, Pa soek die vel!
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Pay it forward

Post by heywillie »

Klopper wrote:Hi, hy het maar net stof opgegaar maar sal nog werk.
20190703_211639.jpg
20190703_211653.jpg
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Regso ek pm jou
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Pay it forward

Post by Rudiejacobs »

Klopper wrote:
Rudiejacobs wrote:Hi.

As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Mag ek dalk die 9mm kort Die set kry, Neem aan dis die sele as .380ACP?

Ek het n' shoulder holster vir meduim size pistool wat ek in die kitty kan gooi.
Hy is joune Klopper. Het jou pm ontvang, sal iets reel.

Bishop, joune ook ontvang.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Pay it forward

Post by Rudiejacobs »

Klopper wrote:
Rudiejacobs wrote:Hi.

As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Mag ek dalk die 9mm kort Die set kry, Neem aan dis die sele as .380ACP?

Ek het n' shoulder holster vir meduim size pistool wat ek in die kitty kan gooi.
Hy is joune Klopper. Het jou pm ontvang, sal iets reel.

Bishop, joune ook ontvang.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am

Re: Pay it forward

Post by Klopper »

Thanks Rudie!
bishop3006
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm

Re: Pay it forward

Post by bishop3006 »

Dankie Rudie!
Post Reply