Ek het die naweek bietjie gaan loer, ek het nie op die stadium iets om in die kitty te gooi nie so ek gaan ongelukkig moet verbyhou.Draegan wrote:J le Roux wrote:Die 7mm Sierras is oppad na my toe. (Dankie Charles/Blitzz)
Ek offer 'n Lee balkieskaal aan wie belangstel.
Ek stel belang in die balkieskaal, ek dink net nie ek het iets om aan te bied in ruil daarvoor nie. Laat ek eers gaan krap en kyk of daar iets is wat ek kan aanbied, as die skaaltjie nog beskikbaar is dan kan ons gesels.
Pay it forward
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Pay it forward
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Pay it forward
Draegan, PM my dan sort ons iets uit.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pay it forward
Draegan wrote:Ek het die naweek bietjie gaan loer, ek het nie op die stadium iets om in die kitty te gooi nie so ek gaan ongelukkig moet verbyhou.Draegan wrote:J le Roux wrote:Die 7mm Sierras is oppad na my toe. (Dankie Charles/Blitzz)
Ek offer 'n Lee balkieskaal aan wie belangstel.
Ek stel belang in die balkieskaal, ek dink net nie ek het iets om aan te bied in ruil daarvoor nie. Laat ek eers gaan krap en kyk of daar iets is wat ek kan aanbied, as die skaaltjie nog beskikbaar is dan kan ons gesels.
Vat die ding man, ek het so 30 of wat 76gr 6mm krieke wat ek sal in gooi as iemand hulle wil toets
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Pay it forward
Ek het ook ‘n klompie 300WM doppe wat ek namens jou sal ingooi. Ek voel amper skuldig oor daai winskoop met die 300WM ammo en doppe wat ek by Yeti gekoop het dat ek voel om iets weg te gee 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Pay it forward
Ek sal dit baie waardeer, ek wil net nie op enige tone trap nie. Ek weet die reels van PiF beteken iemand wat iets neem moet ook weer iets ingooi. Ek is nou maar eers besig om al my herlaai komponente bymekaar te maak so ek het nie regtig oortollige goed nie. Ek sal wel in die toekoms iets opsit as ek die skaaltjie mag neem.Capt. Oblivious wrote:Draegan wrote:Ek het die naweek bietjie gaan loer, ek het nie op die stadium iets om in die kitty te gooi nie so ek gaan ongelukkig moet verbyhou.Draegan wrote:
Ek stel belang in die balkieskaal, ek dink net nie ek het iets om aan te bied in ruil daarvoor nie. Laat ek eers gaan krap en kyk of daar iets is wat ek kan aanbied, as die skaaltjie nog beskikbaar is dan kan ons gesels.
Vat die ding man, ek het so 30 of wat 76gr 6mm krieke wat ek sal in gooi as iemand hulle wil toets
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Pay it forward
Soos ek gese het Draegan, PM my jou Postnet adres dan stuur ek dit vir jou.J le Roux wrote:Draegan, PM my dan sort ons iets uit.
Groete
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Pay it forward
Soos ek gese het Draegan, PM my jou Postnet adres dan stuur ek dit vir jou.J le Roux wrote:Draegan, PM my dan sort ons iets uit.
Groete
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Pay it forward
PM gestuur, baie dankie!J le Roux wrote:Soos ek gese het Draegan, PM my jou Postnet adres dan stuur ek dit vir jou.J le Roux wrote:Draegan, PM my dan sort ons iets uit.
Groete
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Pay it forward
Dit is nou Jaracal in sy mooiste gebare , cool julle
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Pay it forward
Ja nee ek stem Oom Jurgen.Jurgen Visser wrote:Dit is nou Jaracal in sy mooiste gebare , cool julle
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Pay it forward
Ek het vandag die skaaltjie gekry, baie dankie Johan!J le Roux wrote:Soos ek gese het Draegan, PM my jou Postnet adres dan stuur ek dit vir jou.J le Roux wrote:Draegan, PM my dan sort ons iets uit.
Groete
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Pay it forward
Het iemand werk vir die "vintage" model?
Het nog "cradle" en koord vir sigaret aansteker.
Het nog "cradle" en koord vir sigaret aansteker.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Pay it forward
Hi.
As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk

30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Pay it forward
Rudie PM my dan stuur ek die GPS vir jou
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Pay it forward
Dankie Viking.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
-
bishop3006
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Re: Pay it forward
Rudi, kan ek backhand staan vir daai 7x57 headspace gauge asb?Rudiejacobs wrote:Hi.
As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Ek sal kyk wat ek het om in te gooi - smaak my nie die mense hou van my FN/R1 magasyn of ander onbekende .22 magasyne nie.
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Pay it forward
100% pm my dan reel ons.bishop3006 wrote:Rudi, kan ek backhand staan vir daai 7x57 headspace gauge asb?Rudiejacobs wrote:Hi.
As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Ek sal kyk wat ek het om in te gooi - smaak my nie die mense hou van my FN/R1 magasyn of ander onbekende .22 magasyne nie.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Pay it forward
Mag ek dalk die 9mm kort Die set kry, Neem aan dis die sele as .380ACP?Rudiejacobs wrote:Hi.
As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Ek het n' shoulder holster vir meduim size pistool wat ek in die kitty kan gooi.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Pay it forward
Hi Klopper, kan jy dalk n foto laai van die shoulder holster ?Klopper wrote:Mag ek dalk die 9mm kort Die set kry, Neem aan dis die sele as .380ACP?Rudiejacobs wrote:Hi.
As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Ek het n' shoulder holster vir meduim size pistool wat ek in die kitty kan gooi.
Sal hom vat as hy reg is
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Pay it forward
Hi, hy het maar net stof opgegaar maar sal nog werk.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet hom in die hol kol, Pa soek die vel!
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Pay it forward
Regso ek pm jouKlopper wrote:Hi, hy het maar net stof opgegaar maar sal nog werk. Sent from my SM-G960F using Tapatalk
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Pay it forward
Hy is joune Klopper. Het jou pm ontvang, sal iets reel.Klopper wrote:Mag ek dalk die 9mm kort Die set kry, Neem aan dis die sele as .380ACP?Rudiejacobs wrote:Hi.
As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Ek het n' shoulder holster vir meduim size pistool wat ek in die kitty kan gooi.
Bishop, joune ook ontvang.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Pay it forward
Hy is joune Klopper. Het jou pm ontvang, sal iets reel.Klopper wrote:Mag ek dalk die 9mm kort Die set kry, Neem aan dis die sele as .380ACP?Rudiejacobs wrote:Hi.
As niemand anders hom vat nie, sal ek.
Ek sal n 9mm short Lee dieset in die pot gooi, ek het ook nog die head space gauge vir 7x57 wat ek laas op gesit het.
Dankie.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Ek het n' shoulder holster vir meduim size pistool wat ek in die kitty kan gooi.
Bishop, joune ook ontvang.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Pay it forward
Thanks Rudie!
-
bishop3006
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Re: Pay it forward
Dankie Rudie!