Pay it forward

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Pay it forward

Post by Blitzzz »

Aceofspads wrote:Baie dankie. Ek kontak jou vanmiddag. Sit vanaand ietsie op.

Kriek
Ek wil nou nie die dr@l in die drink water wees nie, maar was daar nie iemand voor jou nie... RevA
Miskien mis ek iets.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Pay it forward

Post by Aceofspades »

Blitzzz wrote:

Blitzzz, jy is reg. Johan. Gee vir RevA. Ek het dit nie vanoggend gesien nie en ook nie toe ek weer gepost het nie. Ek het dit nou die eerste keer gesien. Dit kan wees dat ons so saam-saam die eerste keer gepost hetImage

Hey en Blitzzz, moenie worry nie. Dis nie 'n issue nie.

Kriek
RevA
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm

Re: Pay it forward

Post by RevA »

Nie nodig nie. Dit is vir Kriek gegee.
Groete Andreas
  • 6.5x55 Howa M1500
    Rossi 357 mag
    Bsa Sportsman ten .22
    22lr Burgo revolver
    6.5 Creedmoor Howa
    12 Boor Mossberg 500
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Pay it forward

Post by Geno »

Aceofspads wrote:Baie dankie. Ek kontak jou vanmiddag. Sit vanaand ietsie op.

Kriek
Sit nou iets op wat ons kan gebruik toe?
100x .416 Kriek 380gr Easyfeed Solids of so...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Pay it forward

Post by Jurgen Visser »

Geno wrote:
Aceofspads wrote:Baie dankie. Ek kontak jou vanmiddag. Sit vanaand ietsie op.

Kriek
Sit nou iets op wat ons kan gebruik toe?
100x .416 Kriek 380gr Easyfeed Solids of so...
Lekker , party manne gaan nou hier sit en wag vir dit :laugh: :laugh:
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Pay it forward

Post by Aceofspades »

RevA, ek het nou net met Johan gepraat. Dis joune. Die mannetjie by die werk moet maar sy eie een koop.

Geno, ek het reeds gedink ek moet so paar koele hier opsit. Ek sal nog uitsorteer van wat die meeste ekstra is. Dan PIF ek maar in elk geval so ietsie.

Kriek
User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Re: Pay it forward

Post by JohanvanZyl »

Ek wil my verskoning aanbied aan RevA - Andreas. Ek het soos my g@t gekyk en te vinnig vir Ace gese dit is syne. Baie jammer. Ek het met Johann oor die foon gesels en RevA hy is joune. Weereens jammer. Om te vergoed vir my fout betaal ek postnet. Whatsapp my asb jou besonderhede.
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
RevA
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm

Re: Pay it forward

Post by RevA »

Hier is 'n pakkie 6.5mm 140 grein SST punte as iemand dit kan gebruik, PAXI ingesluit (PEP se Courier diens).
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete Andreas
  • 6.5x55 Howa M1500
    Rossi 357 mag
    Bsa Sportsman ten .22
    22lr Burgo revolver
    6.5 Creedmoor Howa
    12 Boor Mossberg 500
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Pay it forward

Post by Blitzzz »

RevA wrote:Hier is 'n pakkie 6.5mm 140 grein SST punte as iemand dit kan gebruik, PAXI ingesluit (PEP se Courier diens).
Kan ek asb die neem. Sal ook iets gaan soek om hier te plaas.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
RevA
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm

Re: Pay it forward

Post by RevA »

Blitzzz wrote:
RevA wrote:Hier is 'n pakkie 6.5mm 140 grein SST punte as iemand dit kan gebruik, PAXI ingesluit (PEP se Courier diens).
Kan ek asb die neem. Sal ook iets gaan soek om hier te plaas.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Baie welkom om te.
Groete Andreas
  • 6.5x55 Howa M1500
    Rossi 357 mag
    Bsa Sportsman ten .22
    22lr Burgo revolver
    6.5 Creedmoor Howa
    12 Boor Mossberg 500
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Pay it forward

Post by Jurgen Visser »

RevA wrote:Hier is 'n pakkie 6.5mm 140 grein SST punte as iemand dit kan gebruik, PAXI ingesluit (PEP se Courier diens).
Dit is 'n nice PIF
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Pay it forward

Post by Hein M. »

RevA wrote:Hier is 'n pakkie 6.5mm 140 grein SST punte as iemand dit kan gebruik, PAXI ingesluit (PEP se Courier diens).
Wragtiewaar 'n m*&rse persent ;) :):

Mooi dag almal!
Charles7x57
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm

Re: Pay it forward

Post by Charles7x57 »

Ek het 'n regte Tasco 4x40 vir n .22 geweertjie indien iemand sou belang stel. Ek het egter net Poskantoor in Colesberg…
Willeboer.
Is die teleskoop nog beskikbaar of het iemand hom reeds gevat?
Groete.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Pay it forward

Post by andre007 »

Charles7x57 wrote:Ek het 'n regte Tasco 4x40 vir n .22 geweertjie indien iemand sou belang stel. Ek het egter net Poskantoor in Colesberg…
Willeboer.
Is die teleskoop nog beskikbaar of het iemand hom reeds gevat?
Groete.
Jammer vir die hi-jack, julle het n Pep Stores, gebruik die PAXI diens wat hulle lewer, werk maar dieselfde as Postnet
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Pay it forward

Post by Blitzzz »

Hier is my ietsie vir die pot. Army 308 (7.62) skoon maak stel. Ek sal PAXI insluit in die deal.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/188efb8dcea8691170613496e0b664ba.jpg

Als binne:
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/e23add023f7ffef934bbfe78afa67a70.jpg

(nee, jy kry nie my sout ook nie)

Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Pay it forward

Post by Blitzzz »

Charles7x57 wrote:Ek het 'n regte Tasco 4x40 vir n .22 geweertjie indien iemand sou belang stel. Ek het egter net Poskantoor in Colesberg…
Willeboer.
Is die teleskoop nog beskikbaar of het iemand hom reeds gevat?
Groete.
Ek het vir jou n Tasco 4x32, maar al probleem is sy stel skroewe is vrek styf, sit dalk vas. Ek het maar besluit om hulle nie te force nie. As jy lus is om met hom te spook gee ek hom vir jou.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/01d1cf85950db1572e250e8370ac0cf5.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm

Re: Pay it forward

Post by Wildeboer »

Charles7x57 wrote:Ek het 'n regte Tasco 4x40 vir n .22 geweertjie indien iemand sou belang stel. Ek het egter net Poskantoor in Colesberg…
Willeboer.
Is die teleskoop nog beskikbaar of het iemand hom reeds gevat?
Groete.

Die scope het n nuwe baas gekry :)
Charles7x57
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm

Re: Pay it forward

Post by Charles7x57 »

Dankie Wildeboer vir die terugvoer.
Blitzzz, jy het n pm dankie.
Groete.
Charles7x57
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm

Re: Pay it forward

Post by Charles7x57 »

Ek sal vanaand n foto neem en vir Blitzzz vra om die item namens my op te sit. Ek kan ongelukkig nie fotos van die werk af post nie..
Groete.
Charles.
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Pay it forward

Post by Blitzzz »

Ek post hierdie namens Charles7x57.

Vir die pot is daar 68 x 7mm Gameking 160gr HPBT. Kan reel vir Postnet of PAXI op jou onkoste.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190816/3b871609bfafc28e0dcec109a1ce78ab.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Charles7x57
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm

Re: Pay it forward

Post by Charles7x57 »

Goeie more.
Dankie Blitzzz.
As alles in ons land maar so glad verloop soos dinge op die forum.
Groete.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Pay it forward

Post by J le Roux »

Ek neem graag die GK's Charles! EK reel per PM/Foon

Baie dankie.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Pay it forward

Post by Ockert1992 »

Môre julle,

Indien hier dalk iemand is wat 'n lading wil toets.

Ek het 16 x 143gr ELD-X 6.5 koele oor wat ek nie gaan gebruik.

Laat weet asb. hier iemand is wat dit gaan gebruik.

Groete
Ockert
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Pay it forward

Post by J le Roux »

Die 7mm Sierras is oppad na my toe. (Dankie Charles/Blitzz)

Ek offer 'n Lee balkieskaal aan wie belangstel.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Pay it forward

Post by Draegan »

J le Roux wrote:Die 7mm Sierras is oppad na my toe. (Dankie Charles/Blitzz)

Ek offer 'n Lee balkieskaal aan wie belangstel.

Ek stel belang in die balkieskaal, ek dink net nie ek het iets om aan te bied in ruil daarvoor nie. Laat ek eers gaan krap en kyk of daar iets is wat ek kan aanbied, as die skaaltjie nog beskikbaar is dan kan ons gesels.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Post Reply