Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Aceofspads wrote:Baie dankie. Ek kontak jou vanmiddag. Sit vanaand ietsie op.
Kriek
Ek wil nou nie die dr@l in die drink water wees nie, maar was daar nie iemand voor jou nie... RevA
Miskien mis ek iets.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Blitzzz, jy is reg. Johan. Gee vir RevA. Ek het dit nie vanoggend gesien nie en ook nie toe ek weer gepost het nie. Ek het dit nou die eerste keer gesien. Dit kan wees dat ons so saam-saam die eerste keer gepost het
Hey en Blitzzz, moenie worry nie. Dis nie 'n issue nie.
RevA, ek het nou net met Johan gepraat. Dis joune. Die mannetjie by die werk moet maar sy eie een koop.
Geno, ek het reeds gedink ek moet so paar koele hier opsit. Ek sal nog uitsorteer van wat die meeste ekstra is. Dan PIF ek maar in elk geval so ietsie.
Ek wil my verskoning aanbied aan RevA - Andreas. Ek het soos my g@t gekyk en te vinnig vir Ace gese dit is syne. Baie jammer. Ek het met Johann oor die foon gesels en RevA hy is joune. Weereens jammer. Om te vergoed vir my fout betaal ek postnet. Whatsapp my asb jou besonderhede.
Ek het 'n regte Tasco 4x40 vir n .22 geweertjie indien iemand sou belang stel. Ek het egter net Poskantoor in Colesberg…
Willeboer.
Is die teleskoop nog beskikbaar of het iemand hom reeds gevat?
Groete.
Charles7x57 wrote:Ek het 'n regte Tasco 4x40 vir n .22 geweertjie indien iemand sou belang stel. Ek het egter net Poskantoor in Colesberg…
Willeboer.
Is die teleskoop nog beskikbaar of het iemand hom reeds gevat?
Groete.
Jammer vir die hi-jack, julle het n Pep Stores, gebruik die PAXI diens wat hulle lewer, werk maar dieselfde as Postnet
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Charles7x57 wrote:Ek het 'n regte Tasco 4x40 vir n .22 geweertjie indien iemand sou belang stel. Ek het egter net Poskantoor in Colesberg…
Willeboer.
Is die teleskoop nog beskikbaar of het iemand hom reeds gevat?
Groete.
Ek het vir jou n Tasco 4x32, maar al probleem is sy stel skroewe is vrek styf, sit dalk vas. Ek het maar besluit om hulle nie te force nie. As jy lus is om met hom te spook gee ek hom vir jou.
Charles7x57 wrote:Ek het 'n regte Tasco 4x40 vir n .22 geweertjie indien iemand sou belang stel. Ek het egter net Poskantoor in Colesberg…
Willeboer.
Is die teleskoop nog beskikbaar of het iemand hom reeds gevat?
Groete.
Ek neem graag die GK's Charles! EK reel per PM/Foon
Baie dankie.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Die 7mm Sierras is oppad na my toe. (Dankie Charles/Blitzz)
Ek offer 'n Lee balkieskaal aan wie belangstel.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
J le Roux wrote:Die 7mm Sierras is oppad na my toe. (Dankie Charles/Blitzz)
Ek offer 'n Lee balkieskaal aan wie belangstel.
Ek stel belang in die balkieskaal, ek dink net nie ek het iets om aan te bied in ruil daarvoor nie. Laat ek eers gaan krap en kyk of daar iets is wat ek kan aanbied, as die skaaltjie nog beskikbaar is dan kan ons gesels.