Rhino vervang met ??? vir .270

User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Rhino vervang met ??? vir .270

Post by PITSMIT »

pietjacobs

dok het my ook great gehelp en ek skiet die 140gr sst hornady 2905.42 v/sek met n lading van 52.1gr S365 met col van 83.65mm

pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Rhino vervang met ??? vir .270

Post by pietjacobs »

Ja kyk Dok ken sy .270

My ladings is bietjie ligter maar ek het 'n 22" loop, 51.3->51.6gr S365 COL 84.50mm.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Rhino vervang met ??? vir .270

Post by PITSMIT »

pietjacobs

is en bly dit darem nie maar die goue allrounder nie. ;D ;D

as jy eers eenkeer ge-.270 het draai jy nie gou weer nie ;D ;D

lekker speel en moenie worry nie ek skiet vier jaar al met 140gr sst punte en konserwatief geskat het ek seker al +- 40 groot kudu bulle neergesit met enkel skote kyk bietjie onder JAG/TROFEE KAMER  my post van n "paar grotes" dit was almal enkel skoot 140gr pilletjies.

GROETE
PITSMIT
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Rhino vervang met ??? vir .270

Post by pietjacobs »

Dankie PitSmit.

Ja kyk ek stem, daai 270 is 'n vrek lekker geweer. Ek het laas jaar 'n Kudu bul geskiet wat 173kg uitgeslag het  ;)
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Rhino vervang met ??? vir .270

Post by PITSMIT »

OU PIETA DAAI GROOTES IS NIE VOLOP WAAR EK JAG NIE MAAR ELDERS IN DIE OOS-KAAP IS HULLE NOGAL VOLOP.  MY PERSONNLIKE GROOTSTE WAAR EK ELKE JAAR JAG WAS 156KG KARKAS SKOON GEWIG.  PARTYMAAL IS DIE OU GROTES BIETJIE TAAI  SO JOU JONGER 2 NA 2 EN N HALF DRAAIE IS PARTYKEER SAGTER VLEIS VERAL AS JY BIETJIE MAALVLEIS EN WORS MAAK MAAR ONS PLUK MOS NOU MAAR ALTYD DIE OU ROKERS AS HY DAAR STAAN.

GENIET HOM EN LEKKER JAG DIE JAAR.

PITSMIT
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply