pietjacobs
dok het my ook great gehelp en ek skiet die 140gr sst hornady 2905.42 v/sek met n lading van 52.1gr S365 met col van 83.65mm
pitsmit
uitenhage
Rhino vervang met ??? vir .270
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Rhino vervang met ??? vir .270
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Rhino vervang met ??? vir .270
Ja kyk Dok ken sy .270
My ladings is bietjie ligter maar ek het 'n 22" loop, 51.3->51.6gr S365 COL 84.50mm.
My ladings is bietjie ligter maar ek het 'n 22" loop, 51.3->51.6gr S365 COL 84.50mm.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Rhino vervang met ??? vir .270
pietjacobs
is en bly dit darem nie maar die goue allrounder nie.

as jy eers eenkeer ge-.270 het draai jy nie gou weer nie

lekker speel en moenie worry nie ek skiet vier jaar al met 140gr sst punte en konserwatief geskat het ek seker al +- 40 groot kudu bulle neergesit met enkel skote kyk bietjie onder JAG/TROFEE KAMER my post van n "paar grotes" dit was almal enkel skoot 140gr pilletjies.
GROETE
PITSMIT
is en bly dit darem nie maar die goue allrounder nie.
as jy eers eenkeer ge-.270 het draai jy nie gou weer nie
lekker speel en moenie worry nie ek skiet vier jaar al met 140gr sst punte en konserwatief geskat het ek seker al +- 40 groot kudu bulle neergesit met enkel skote kyk bietjie onder JAG/TROFEE KAMER my post van n "paar grotes" dit was almal enkel skoot 140gr pilletjies.
GROETE
PITSMIT
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Rhino vervang met ??? vir .270
Dankie PitSmit.
Ja kyk ek stem, daai 270 is 'n vrek lekker geweer. Ek het laas jaar 'n Kudu bul geskiet wat 173kg uitgeslag het
Ja kyk ek stem, daai 270 is 'n vrek lekker geweer. Ek het laas jaar 'n Kudu bul geskiet wat 173kg uitgeslag het
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Rhino vervang met ??? vir .270
OU PIETA DAAI GROOTES IS NIE VOLOP WAAR EK JAG NIE MAAR ELDERS IN DIE OOS-KAAP IS HULLE NOGAL VOLOP. MY PERSONNLIKE GROOTSTE WAAR EK ELKE JAAR JAG WAS 156KG KARKAS SKOON GEWIG. PARTYMAAL IS DIE OU GROTES BIETJIE TAAI SO JOU JONGER 2 NA 2 EN N HALF DRAAIE IS PARTYKEER SAGTER VLEIS VERAL AS JY BIETJIE MAALVLEIS EN WORS MAAK MAAR ONS PLUK MOS NOU MAAR ALTYD DIE OU ROKERS AS HY DAAR STAAN.
GENIET HOM EN LEKKER JAG DIE JAAR.