Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het onlangs vir my die 160gr punte gekoop, gelaai en gaan skiet. Na bietjie sukkel, besluit ek om die punte te weeg net vir interesantheid. Ek het 25 punte geweeg waarvan die ligste 155.8gr en die swaarste 159.2gr, nie een 160gr nie ?? Ek het ook vir Rhino gebel om te probeer uitvind waar kan ek data kry oor die max spoed vir die punt, maar geen geluk. Ek is verwys na 'n handelaar toe.
Nou my vraag is, watse punt kan ek gebruik om die Rhino te vervang? Sal die Nosler partition net so goeie werk doen. Watse punt skiet julle .270 manne mee in die bos?
Hi Piet! ek het dieselfde ervaring met die rhinos gehaad! en as jy hulle diameter meet is van hulle under size ook ek het oor geskakel na die Nosler Accubond toe na ek vir 4jaar net rhino gebruik het! ek was nognie n dag spyt nie! dit is regtig puik koeels!!
groete
Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
ek glo so Piet! ek het nog nie een recover nie en nog nie een bok verloor nie- ek het al 300 AB's gebruik! Hulle is ook baie akkuraat in al die gewere wat ons hulle al getry het-7x57,30-06,9.3x62 en 375!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
jis! dankie dok man! nou gan my gat so jeuk!! ek dink daai 243win dop gan flippen sexy lyk met daai wit puntjie!!! laat weet net waneer hulle hier is!!
lekker slaap manne!
Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Thx Dok, ons krag is af hier tans jong, ek werk op my laptop, kabel se hulle, >:(
Ek sal hom more in QL gooi en kyk wat kom hy mee terug. Ek het darem intussen vir my QL angeskaf, ;) maar die is op my Desktop gelaai. Ek het laasjaar die Nosler Ballistic Tip mee rond gespeel en hy het baie mooi gewerk in my roer so ek glo soos julle se die 140gr behoort hopenlik met nie te veel moeite te groepeer. Ek kon net nie weer van die ballistic tip gekry het vir 'n tyd die hoekom ek oor gegaan het na Sierra.
Nou kan ek ook nie wag tot Saterdag om te gaan toets met die Accubond.
Last edited by pietjacobs on Mon Apr 04, 2011 8:35 pm, edited 1 time in total.
Ek het daai Nosler Accubond punte gaan koop en gelaai. Hulle skiet 'n hond uit 'n bos uit. Ek het vandag 'n 0.425 MOA geskiet met 3 skote op 100m, lyk soos 2 skote.
Dankie dok vir daai raad en hulp.
Nou kan ons maar gaan jag.
Kry net nie reg om die foto te upload op dioe forum, kon ook nog nooit, weet nie hoekom.
Man ja piet daai lyk sommer spoggerig. Dit wil my lyk of jy dalk 1 skoot effens getrek het, maar die hoogte is presies deur dieselfde hoogte as die ander 2 wat 1 gat gemaak het.
Baie bly ek kon jou help my vriend. Nou moet die bokke maar bond staan.
Dan sien ek die spoed is 2500 -> 2910fps. Ek hardloop tans so +-2900fps, maar het geen druk probleeme of tekens van druk en volgens QL het ek nog ver om te gaan tot max presure, +-13000 psi.
So ek kan my load dan maar gebruik of hoe? Wat kry julle ander 270 manne op die 140gr punte?
Jy kan hulle maar gaan skiet op die warmste somersdag ook. Daai load is sweet. Max Spoed met s365 vir 140gr punt Is 3100ft/sek, maar ek s? altyfd vir die manne moenie oor 3050 gaan nie.dan het jy nog effense kussing. jou lading is perfek
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]