284 Winchester en Shehane

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Vaalboer
Full Member
Full Member
Posts: 168
Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Vaalboer »

Dankie vir die terugvoer! Sal in gedagte hou!
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Jean Marais »

Fritz Hagen wrote:
Jean Marais wrote:Hallo Ludwig
want 'n standaard jaggeweer kom nie die mas op met daai ver skote nie.
I beg to differ sir!!
Jammer Fritz. Ek moes miskien gesê het "MY standaard jaggeweer" Ek weet daar's standaard rakgewere wat bitter mooi skiet op lang afstande

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Fritz »

Jean Marais wrote:
Fritz Hagen wrote:
Jean Marais wrote:Hallo Ludwig
want 'n standaard jaggeweer kom nie die mas op met daai ver skote nie.
I beg to differ sir!!
Jammer Fritz. Ek moes miskien gesê het "MY standaard jaggeweer" Ek weet daar's standaard rakgewere wat bitter mooi skiet op lang afstande

Groete
Geen probleem Jean :)
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by 243Songdaug »

Dankie Ludwig
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Fritz »

Mens kan seker wegkom met 'n no-turn setup as jou koeël voor die doughnut area sit. Maar ek het self maar die nekke geskil tot in die skouer in, juis vir dikker skouer-braas wat deel van die nek vorm as mens opnek.
User avatar
Vaalboer
Full Member
Full Member
Posts: 168
Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Vaalboer »

Hi julle!

So net oor n jaar van die laaste post op hierdie topic en n nuwe geweer staan in die kluis...

284 Winchester met 30 duim 1:9 straight taper Krieger loop. Remington lang aksie met Jewel sneller.

Ek wil graag die Berger 168 VLD koeels skiet.

Het julle dalk raad vir n beginlading? Watse spoed kan mens verwag?

Groete
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Frikkie Coetzee »

Vaalboer

Ek skiet die Shehane. Die 168 gr sal jou dalk meer spoed gee maar as jy daai geweer tot synreg wil laat kom, skiet die 180 gr Hybrids.

Ek skiet myne teen 2830 fps met 55.2 gr S385. 15 thou van lands af.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Capt. Yoda »

Los die 168gr koels en skoet daaai lang hybrids soos Frikkie se
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply