284 Winchester en Shehane

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Rath1976
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Jan 26, 2014 10:59 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Rath1976 »

Dankie Ludwig,

Jou artikel is presies wat ek nodig gehad het om meer te leer oor hierdie kaliber.

Groete
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Gawie(13mm) »

Dankie Ludwig.
Ek het sopas my planne, waaraan ek 'n jaar lank werk, sterk in heroorweging begin neem. ;)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by JTM »

Ek het juis gewonder of mens die .284 op 'n Howa kort aksie kan bou. Veral met daai lang punte. Nou het ek mooi geleer, dankie!
Jannie Welman
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Jean Marais »

Hallo Ludwig

Met die ander langskiet nou agter die rug, wil ek en Dekker nou woord by die daad voeg met die 284 Win. Ek kyk op die oomblik na 'n Barnard aksie (PL). Wil volgende jaar beslis beter doen, want 'n standaard jaggeweer kom nie die mas op met daai ver skote nie. Kan ons dalk weer 'n slag bymekaarkom.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Jean Marais »

Ek PM jou binnekort. Baie dankie
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Chevvy SS »

Dankie!
User avatar
Mariuss
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Mariuss »

Dankie vir die artikel. Ek oorweeg 284 Win as my vlg langafstand kaliber as my 6.5-284 se loop klaar is.
Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
User avatar
Mariuss
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Mariuss »

Wat sou die ideale twist wees om 180 Hybrids mee te skiet ?
Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Jean Marais »

Hoeveel spoed word ingeboet tussen 'n 1:9 en 1:8 groefdraai, of is dit nie noemenswaardig nie?
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Jean Marais »

So al wat die hoër groefdraai moontlik kan veroorsaak is 'n oorgestabiliseerde koeël in die ligter gewigsafdeling.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Mariuss
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Mariuss »

Dankie Ludwig
Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
User avatar
Mariuss
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Mariuss »

Skies Ludwig, wat se spoed kan mens verwag om te kry met 180 gr Hybrids ? Temp en Baro ?
en watter poeier word aanbeveel 385 of 365 ?
en ongeveer hoeveel poeier ?

By voorbaat dankie.
Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
User avatar
Mariuss
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Apr 09, 2013 10:02 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Mariuss »

Baie dankie vir die info.

Sou mens kyk na Magnum primers op 'n 6.5-284 ?
Ek gooi tans 52.2gr S385 op 140 Hybrids wat my 2955fps gee met gewone primers.
Born to shoot, Forced to work
1 Gun - 6.5-284 Rem 700
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Eugene »

Mariuss wrote:Baie dankie vir die info.

Sou mens kyk na Magnum primers op 'n 6.5-284 ?
Ek gooi tans 52.2gr S385 op 140 Hybrids wat my 2955fps gee met gewone primers.
Ek het glad nie goeie ES in my 6.5x284 gekry met Magnum primers nie en ook nie met CCI BR primers nie. Ek kry die beste met Federal se 210 primers. Laaste keer wat ek gekyk het, was die ES minder as 10 gewees met 48,4gr S385 en FED210 primers.
Aim small, miss small
Willem Grobler
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Willem Grobler »

Baie dankie L , ek is nou al uit die wegspringblokke met d bou van myne en dis gerusstellend om te sien dat jy ook die bronne wat ek vir my besluit gebruik het, van waarde ag.

Lykmy ons is n paar manne wat jou nog gaan malmaak met vrae...
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Fritz »

Jean Marais wrote:Hallo Ludwig
want 'n standaard jaggeweer kom nie die mas op met daai ver skote nie.
I beg to differ sir!!
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Fritz »

Ludwig wrote: Loop: Broughton Heavy Palma 5C 1:9 @ 30"
Koeel: 162gr Hornady A-Max
Doppe: 6.5-284 Lapua (69gr H20)
More Ludwig. Ek het so twee gevuurde doppe van my Shehane gemeet en hulle is 68.7gr met Nosler doppe. Ek vra toe dat Shaun sy Lapua doppe meet en hulle is 68gr. Het jy skelmpies 'n Shehane reamer ook daar by jou :laugh: Dit kan natuurlik die lot doppe wees wat jy het. Maar dit is nou vir my interessant en sal waardeer as jy dit kan bevestig wanneer jy kans kry.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Wouter Roets »

Hallo Fritz

Met hoeveel het die doppe se lengtes verkort in die vuurvormingsproses indien wel? Hierdie kan dalk moontlik die rede wees vir die verminderde dopkapasiteit. Ek wil ook net seker maak, het die Shehane n 35 of 40 grade skouer?

Groetnis
Wouter
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Fritz »

Wouter ek sal die lengtes meet en vergelyk. Kan ons dan nou maar aanvaar dat Ludwig eintlik die Shehane skiet? Ludwig, jy moet dalk volgende keer bietjie meer navorsing doen wanneer jy 'n geweer bou sodat sulke goed nie twee jaar later opduik nie :laugh: :P
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Wouter Roets »

Luddie

Ek kan onthou dat die Shehane die taper uithaal maar was ontseker oor die skouer se helling. Glo die rekords sal spat as iemand n 40 grade skouer ontwerp maak ;) . Kan nie glo die standaard het so baie taper in gehad nie, maar glo dit kom moontlik in by die semi outo geweer waarin hy eerste in uitgekom het. Wat natuurlik van meer belang is met die dopkapasiteit is wat beskikbaar is met die koeel geseat en hier glo ek die Shehane sal die voordeel he al het die dop se lengte verkort met die vuurvorming proses.

Groetnis
Wout
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Fritz »

Hier is my reamer print

http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/JacoRheeder284Sreamerprint_zps9e26f2eb.jpg
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Wouter Roets »

Luddie

Ek moes eintlik hierdie gesiggie ;D gebruik het. As ons anaal tegnies wil raak is daar wel so paar voordele aan die 40 grade skouer.

Groetnis
Wout
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Wouter Roets »

Hallo Fritz

Het jy dalk n idiee hoeveel dopkapasiteit hy gewen het met die verandering? Ek het gewonder wanneer die liggie vir sekere manne gaan begin aangaan in die sport. ;D

Groetnis
Wouter
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Fritz »

Ek haal my vorige posts af om by die onderwerp te hou.
User avatar
Vaalboer
Full Member
Full Member
Posts: 168
Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm

Re: 284 Winchester en Shehane

Post by Vaalboer »

Dit lyk na die ideale kaliber tussen my 30-06 en die 243 AI.. veral vir langer afstand jag..

Wat sal julle voorstel? Die custom roete gaan of 'n 7mm-08 koop en laat uitboor?

My 243AI is my teikengeweer so hierdie sal meer vir jag wees.. die 30-06 sal maar die bosjag yster word..
Post Reply