284 Winchester en Shehane
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: 284 Winchester en Shehane
Dankie vir die terugvoer! Sal in gedagte hou!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 284 Winchester en Shehane
Jammer Fritz. Ek moes miskien gesê het "MY standaard jaggeweer" Ek weet daar's standaard rakgewere wat bitter mooi skiet op lang afstandeFritz Hagen wrote:I beg to differ sir!!Jean Marais wrote:Hallo Ludwig
want 'n standaard jaggeweer kom nie die mas op met daai ver skote nie.
Groete
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 284 Winchester en Shehane
Geen probleem JeanJean Marais wrote:Jammer Fritz. Ek moes miskien gesê het "MY standaard jaggeweer" Ek weet daar's standaard rakgewere wat bitter mooi skiet op lang afstandeFritz Hagen wrote:I beg to differ sir!!Jean Marais wrote:Hallo Ludwig
want 'n standaard jaggeweer kom nie die mas op met daai ver skote nie.
Groete
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 284 Winchester en Shehane
Dankie Ludwig
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 284 Winchester en Shehane
Mens kan seker wegkom met 'n no-turn setup as jou koeël voor die doughnut area sit. Maar ek het self maar die nekke geskil tot in die skouer in, juis vir dikker skouer-braas wat deel van die nek vorm as mens opnek.
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: 284 Winchester en Shehane
Hi julle!
So net oor n jaar van die laaste post op hierdie topic en n nuwe geweer staan in die kluis...
284 Winchester met 30 duim 1:9 straight taper Krieger loop. Remington lang aksie met Jewel sneller.
Ek wil graag die Berger 168 VLD koeels skiet.
Het julle dalk raad vir n beginlading? Watse spoed kan mens verwag?

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 284 Winchester en Shehane
Vaalboer
Ek skiet die Shehane. Die 168 gr sal jou dalk meer spoed gee maar as jy daai geweer tot synreg wil laat kom, skiet die 180 gr Hybrids.
Ek skiet myne teen 2830 fps met 55.2 gr S385. 15 thou van lands af.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 284 Winchester en Shehane
Los die 168gr koels en skoet daaai lang hybrids soos Frikkie se
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.