Toyota website: nuwe Hilux?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Sorry Ludwig! Wouter het my weer so gemesmerize met sy spelling van molesteer dat ek sommer jou naam gebruik het!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13637
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
LMGA
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Massie
En nou is ons kinderlik?
Sou regtig gedink het Luddie sou al teen die tyd verskillende bakkies as geskikte langafsand platvorm bespreek het.
Groetnis
Wout
En nou is ons kinderlik?
Groetnis
Wout
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Ludwig wrote:Wat het ek gesondig? Los my asseblief uit julle kinderlike argumenteChevvy SS wrote:Ludwig, my broer is in 'n Hilux gemaak en hy is in die bleddie tronk!
so antwoord uit Ludwig se mond gehoor het teryl hy die Toyota gery het nie!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
VdWalt
Sien jy nou! Ek wed jou daai bakkie van hom het ook al mags en go-faster magaffertjies op.
Groetnis
Wout
Sien jy nou! Ek wed jou daai bakkie van hom het ook al mags en go-faster magaffertjies op.
Groetnis
Wout
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Wouter Roets wrote:VdWalt
Sien jy nou! Ek wed jou daai bakkie van hom het ook al mags en go-faster magaffertjies op.![]()
Groetnis
Wout
wat Ludwig met daai 6.5x55 wannabe kan maak)
ugh ugh ... Raptor !!!! ugh ugh !!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Aag Luddie
Dis Maandag en rand is besig om sy gat sonder n spieel te sien. Die Protea's het n pak slae ontvang. Ons garra maar net so bietjie met mekaar.
Op n ernstige noot as jy nou wil sence praat. Die Ford het redelik sterk in die performance gedeelte presteer in die Aus toets wat jy geplaas het. Die Toyota weer baie swak. Hulle noem dat daar aan die Ford se throttle control en ECU gewerk is in die nuwe model. Dit blyk dat dit toe n groot verskil gemaak het aan sy performance aangesien dit juis een van sy swak punte in al die SA vergelykende toetse tot nou toe was. Sy syfers word nie huidiglik in die toetse bevestig nie en hopelik sien ons ook hierdie resultate met die nuwe Ranger.
Die manne het dalk die rede gegee hoekom die nuwe Hilux so swak gedoen het deurdat hy baie min kilo's opgehad het, maar dit is nog steeds n teleurstelling in beide die verrigting en dieselverbruik. Ek het verlede Sondag die nuwe Hilux in lewende lywe in n parkeer area in Gauteng gesien en moet eerlik wees ons almal was erg teleurgesteld. Sy lyne wil nie vloei nie en hy lyk soos daai ou/nuwe taxies wat n verlengde neus gekry het. Die bakkie het Mozambiekse nommerplate opgehad so ek hoop regtig dat die SA weergawe dalk so bietjie anders sal uitsien, maar ek twyfel. Ai.

Ekskuus Wouter? Ek het jou verloor (of jou humor)?Wouter Roets wrote:Massie
En nou is ons kinderlik?Sou regtig gedink het Luddie sou al teen die tyd verskillende bakkies as geskikte langafsand platvorm bespreek het.
Groetnis
Wout
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Ek het die oorgang tussen die geskerts en die ernstig heeltemal gemis!!!!!
Sien wat gebeur as mens nie in die klas oplet nie.......
Sien wat gebeur as mens nie in die klas oplet nie.......
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Sjoe... Kan sien die einde van die jaar is weer naby...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus