Toyota website: nuwe Hilux?
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Wonder of ons die perd hier gaan sien?
Die tacoma is al n ruk lank beskikbaar oor die waters.
Groete H
Die tacoma is al n ruk lank beskikbaar oor die waters.
Groete H
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Chevvy ek doen dit nie om jou sleg te laat lyk nie soos vroer beweer is op n ander thread maar die Tacoma is al jare beskikbaar deur Toyota in die buiteland.
http://en.wikipedia.org/wiki/Toyota_Tacoma
http://en.wikipedia.org/wiki/Toyota_Tacoma
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Dit begin nou soos die ou Ford Ranger lyk.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Hier is sy groot boetie te koop in SA.
http://sacarimports.co.za/toyota/tundra/
http://sacarimports.co.za/toyota/tundra/
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Sal dan seker trekke na hierdie perd hê.G-force wrote:Chevvy ek doen dit nie om jou sleg te laat lyk nie soos vroer beweer is op n ander thread maar die Tacoma is al jare beskikbaar deur Toyota in die buiteland.
http://en.wikipedia.org/wiki/Toyota_Tacoma
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Sien onder
Last edited by Sako75 on Thu Feb 05, 2015 3:35 pm, edited 1 time in total.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Hopelik die een.... (2 verskillende bronne)
http://i0.wp.com/autoblog.com.ar/wp-con ... -HILUX.jpg
http://topcar.co.za/news/news-articles/ ... -sale-now/
http://i0.wp.com/autoblog.com.ar/wp-con ... -HILUX.jpg
http://topcar.co.za/news/news-articles/ ... -sale-now/
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
As ek so kyk na hierdie sneak fotos lyk dit nie of die Hilux baie anders gaan lyk as die vorige, behalwe dat die grill lyk soos die boerboel wat smile!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Het die Prado tipe (Nestle off-road model) in Duitsland gesien.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Presies Henning hulle is myle agter
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Neewat, die Amerkaanse bakkies lyk my baie mooier. Die ding lyk nie veel beter as die huidige een nie. Ford kan maar rustig slaap.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
HenryHenry wrote:Neewat, die Amerkaanse bakkies lyk my baie mooier. Die ding lyk nie veel beter as die huidige een nie. Ford kan maar rustig slaap.
As Ford huidig sukkel om die 10 jaar oue Toyota Hilux in verkope te klop, wat dink jy gaan gebeur met die nuwe een?
Groetnis
Wouter
- Paul Jonker
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Presies. hulle sê altyd "LOOK AT THE SCOREBOARD"Wouter Roets wrote:HenryHenry wrote:Neewat, die Amerkaanse bakkies lyk my baie mooier. Die ding lyk nie veel beter as die huidige een nie. Ford kan maar rustig slaap.
As Ford huidig sukkel om die 10 jaar oue Toyota Hilux in verkope te klop, wat dink jy gaan gebeur met die nuwe een?![]()
Groetnis
Wouter
Groete
GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Ludwig
Om regverdig te wees kom ons praat weer hieroor wanneer ons die kaans gehad het om in die nuwe Hilux te ry. Ek het nou net n artikel gelees oor driving impressions oor die nuwe Hilux in die TopCar van die maand. Daai ou se jy moes maar gewag het met jou aankoop van n nuwe bakkie.
Groetnis
Wout
Om regverdig te wees kom ons praat weer hieroor wanneer ons die kaans gehad het om in die nuwe Hilux te ry. Ek het nou net n artikel gelees oor driving impressions oor die nuwe Hilux in die TopCar van die maand. Daai ou se jy moes maar gewag het met jou aankoop van n nuwe bakkie.
Groetnis
Wout
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
My eie opinie oor die tipe debatte :Wouter Roets wrote:Ludwig
Om regverdig te wees kom ons praat weer hieroor wanneer ons die kaans gehad het om in die nuwe Hilux te ry. Ek het nou net n artikel gelees oor driving impressions oor die nuwe Hilux in die TopCar van die maand. Daai ou se jy moes maar gewag het met jou aankoop van n nuwe bakkie.![]()
Groetnis
Wout
'n Ou spreekwoord het altyd so iets geklink as ek reg onthou "Wiens brood jy eet, diens woord jy spreek" Daai ouens word almal betaal om iets maar te sugarcoat bv. die beriggie vanoggend op News24. http://www.wheels24.co.za/NewModels/We- ... x-20151016
Deesdae is almal se produkte redelik tot goeie kwaliteit. 'n Swak produk sal geen bestaansreg hê nie. Party is net beter is sekere opsigte as ander en omgekeerd.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Toyota website: nuwe Hilux?
Die stats sal aansienlik anders lyk as mens opdeel tussen private kopers en kommersiele kopers.
