Toyota website: nuwe Hilux?

User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Chevvy SS »

Sorry Ludwig! Wouter het my weer so gemesmerize met sy spelling van molesteer dat ek sommer jou naam gebruik het!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13637
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Capt. Yoda »

LMGA
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Wouter Roets »

Massie

En nou is ons kinderlik? :( Sou regtig gedink het Luddie sou al teen die tyd verskillende bakkies as geskikte langafsand platvorm bespreek het.

Groetnis
Wout
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by VdWalt »

Ludwig wrote:
Chevvy SS wrote:Ludwig, my broer is in 'n Hilux gemaak en hy is in die bleddie tronk!
Wat het ek gesondig? Los my asseblief uit julle kinderlike argumente
++>: ++>: Ek het mos gesê Ford bestuurders is aggresief!! Jy sou nooit
so antwoord uit Ludwig se mond gehoor het teryl hy die Toyota gery het nie!!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Wouter Roets »

VdWalt

Sien jy nou! Ek wed jou daai bakkie van hom het ook al mags en go-faster magaffertjies op. ;)

Groetnis
Wout
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by VdWalt »

Wouter Roets wrote:VdWalt

Sien jy nou! Ek wed jou daai bakkie van hom het ook al mags en go-faster magaffertjies op. ;)

Groetnis
Wout
++>: Ek sal jou maar PM want ek is bang om hier op openbare forum te antwoord (ek het gesien
wat Ludwig met daai 6.5x55 wannabe kan maak) ++>:

ugh ugh ... Raptor !!!! ugh ugh !!! :-X
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Wouter Roets »

Aag Luddie

Dis Maandag en rand is besig om sy gat sonder n spieel te sien. Die Protea's het n pak slae ontvang. Ons garra maar net so bietjie met mekaar.

Op n ernstige noot as jy nou wil sence praat. Die Ford het redelik sterk in die performance gedeelte presteer in die Aus toets wat jy geplaas het. Die Toyota weer baie swak. Hulle noem dat daar aan die Ford se throttle control en ECU gewerk is in die nuwe model. Dit blyk dat dit toe n groot verskil gemaak het aan sy performance aangesien dit juis een van sy swak punte in al die SA vergelykende toetse tot nou toe was. Sy syfers word nie huidiglik in die toetse bevestig nie en hopelik sien ons ook hierdie resultate met die nuwe Ranger.

Die manne het dalk die rede gegee hoekom die nuwe Hilux so swak gedoen het deurdat hy baie min kilo's opgehad het, maar dit is nog steeds n teleurstelling in beide die verrigting en dieselverbruik. Ek het verlede Sondag die nuwe Hilux in lewende lywe in n parkeer area in Gauteng gesien en moet eerlik wees ons almal was erg teleurgesteld. Sy lyne wil nie vloei nie en hy lyk soos daai ou/nuwe taxies wat n verlengde neus gekry het. Die bakkie het Mozambiekse nommerplate opgehad so ek hoop regtig dat die SA weergawe dalk so bietjie anders sal uitsien, maar ek twyfel. Ai.

Groetnis
Wout
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Chevvy SS »

Wouter Roets wrote:Massie

En nou is ons kinderlik? :( Sou regtig gedink het Luddie sou al teen die tyd verskillende bakkies as geskikte langafsand platvorm bespreek het.

Groetnis
Wout
Ekskuus Wouter? Ek het jou verloor (of jou humor)?
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Wouter Roets »

??? ??? ??? Toemaar jy my ook!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by VdWalt »

Ek het die oorgang tussen die geskerts en die ernstig heeltemal gemis!!!!!

Sien wat gebeur as mens nie in die klas oplet nie.......
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Stefan764 »

Sjoe... Kan sien die einde van die jaar is weer naby...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply