Punt van die patroon en punt van die punt is drie hoogs debatteerbare punte...tripodmvr wrote:Maar, die punt van die punt val sleg op die oor!!!!!!!
Jag punte en teiken punte
- Alliwyn
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Sun Feb 01, 2015 10:40 pm
Re: Jag punte en teiken punte
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag punte en teiken punte
Baie lede, soos jy, wat nie in die "oorlog" geveg het nie, weet nie daarvan nie. Daarom steek hulle (en jy) vas by "punt". Dit was erg sodat daar lede was wat verban is uit die Forum a.g.v. sekere optredes.Alliwyn wrote:PWV wrote:Alliwyn, lank voor jy hier aangesluit het, was daar 'n bloedige (oorlog) debat oor die terme wat gebruik moet word. As jy teruggaan en bietjie gaan "search", mag jy dalk nog op gewondes en slagoffers afkom.
Uiteindelik het die administrateurs besluit dat dit die terme is wat hier op die Jaracal Forum gebruik moet word. So, jy het die blik wurms nou afpad oop. Ek sou voorstel dat jy die blik gou toedruk voordat te veel ontsnap.
Groetnis
Ns. So "by the way", 'n baie interessante betoog van jou!
As ek so na die titel van die gesprek kyk dan lyk dit nie of dit 'n wyse of populere besluit was nie. Ek sal staan of val by my punt
- Alliwyn
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Sun Feb 01, 2015 10:40 pm
Re: Jag punte en teiken punte
Ek verstaan jou punt maar glo die forum sal armer wees as mense verban moet word om die gebruik van die "punt" terminologie te probeer voorkom.PWV wrote:Baie lede, soos jy, wat nie in die "oorlog" geveg het nie, weet nie daarvan nie. Daarom steek hulle (en jy) vas by "punt". Dit was erg sodat daar lede was wat verban is uit die Forum a.g.v. sekere optredes.Alliwyn wrote:PWV wrote:Alliwyn, lank voor jy hier aangesluit het, was daar 'n bloedige (oorlog) debat oor die terme wat gebruik moet word. As jy teruggaan en bietjie gaan "search", mag jy dalk nog op gewondes en slagoffers afkom.
Uiteindelik het die administrateurs besluit dat dit die terme is wat hier op die Jaracal Forum gebruik moet word. So, jy het die blik wurms nou afpad oop. Ek sou voorstel dat jy die blik gou toedruk voordat te veel ontsnap.
Groetnis
Ns. So "by the way", 'n baie interessante betoog van jou!
As ek so na die titel van die gesprek kyk dan lyk dit nie of dit 'n wyse of populere besluit was nie. Ek sal staan of val by my punt
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Jag punte en teiken punte
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?p=47265#p47265
Jammer, nie gesien oom Pieter het al die link gepost nie.
Jammer, nie gesien oom Pieter het al die link gepost nie.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jag punte en teiken punte
Hierdie draad gaan oor jag koeels en teiken koeels. As julle n punt wil bewys oor korrekte taal gebruik maak n nuwe draad oop. Praat eerder oor jag en skiet dit is baie lekkerder.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag punte en teiken punte
Sukkel ook om te lees, né. Die opskrif is: Jag punte en teiken puntejoe rocket wrote:Hierdie draad gaan oor jag koeels en teiken koeels. As julle n punt wil bewys oor korrekte taal gebruik maak n nuwe draad oop. Praat eerder oor jag en skiet dit is baie lekkerder.
Wou nog sê, ek behaal meer punte vir jag as vir teikenskiet omdat ek beter vaar in die jagveld as op die skietbaan.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jag punte en teiken punte
Oom het n punt beet 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Jag punte en teiken punte
Boersonderroer
Ek vra groot omverskoning dat jou topic nou ge-highjack moet word. So verskoon asb hierdie bydra van my wat dit nou nog verder gaan vat.
Mense net vir die rekord is daar nie n enkele persoon wat verban is van Jaracal oordat hy die term punt gebruik het nie. Vebanning van Jaracal is n ernstige saak en word net oorweeg as daar gevoel word deur die bestuur dat die lid op n gereelde basis die reels en gesindheid van Jaracal nie nakom nie.
So almal wat die woord punt gebruik is nog veilig. Vir nou.
Ons wil tog net weereens n beroep doen dat almal hulself tog vergewis van die regte terme soos deur Jaracal se bestuur bepaal. Dit skep net n beter platform om met mekaar te kominukeur veral oor tegniese aspekte. Daar is ook geen probleem deur van die engelse terme gebruik te maak in jou skrywes nie.
Kom ons respekteer ook asb vir Boersonderroer deur hierdie gesprek voort te sit op die regte plek instede van hier sou julle iets verder wou byvoeg.
Groetnis
Wouter
Ek vra groot omverskoning dat jou topic nou ge-highjack moet word. So verskoon asb hierdie bydra van my wat dit nou nog verder gaan vat.
Mense net vir die rekord is daar nie n enkele persoon wat verban is van Jaracal oordat hy die term punt gebruik het nie. Vebanning van Jaracal is n ernstige saak en word net oorweeg as daar gevoel word deur die bestuur dat die lid op n gereelde basis die reels en gesindheid van Jaracal nie nakom nie.
So almal wat die woord punt gebruik is nog veilig. Vir nou.
Kom ons respekteer ook asb vir Boersonderroer deur hierdie gesprek voort te sit op die regte plek instede van hier sou julle iets verder wou byvoeg.
Groetnis
Wouter
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Jag punte en teiken punte
Dis geen probleem. Ek dink Ek moet elk geval eers besluit of Ek met of sonder bril wil gaan jag want dit het maar beroerd gegaan die naweek.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Jag punte en teiken punte
Ek het selfde dilemma gehad toe ek weer begin jag het. Einde van die dag het ek maar met bril besluit en na paar maande se aanpassing werk dit mooi.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
