Jozini Dam

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Jozini Dam

Post by Smitstertjies »

Frikkie, ek is nou nie groot hengelaar nie, maar een van my beste experiences nog was tiervis vang in die caprivi. Die adrenalien as n 5kg tier aan die hoek is, is ongelooflik. As daai man eers uit die water spring en sy stert so heen en weer ruk in die lug dan weet jy jy is in vir n ding.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Jozini Dam

Post by Frikkiedbr »

Ja nee ek kan so dink Smit, moet baie lekker wees.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Jozini Dam

Post by Katefbessie »

Frikkiedbr wrote:http://jozinitigerfishing.org/Jozini-Ti ... niques.htm

Livebait

No fish can be brought into Jozini dam from any other river, dam, aquarium or fish farm. Fish brought in can introduce diseases into Jozini and threaten fish populations. Irresponsible fishermen who have no clue about this, bring in goldfish, koi and other livebait to Jozini Dam to catch Tiger fish. This is illegal.
Nou vra ek wat dan van die sardines??? almal vang daar met sardines. hulle sal nooit dit kan reguleer nie
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Jozini Dam

Post by Frikkiedbr »

Nee aan die sardines is dood of is hulle lewendig?
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Jozini Dam

Post by Katefbessie »

Frikkiedbr wrote:Nee aan die sardines is dood of is hulle lewendig?
Die sardines is dood, en die goudvis sal ook vinnig vrek. so wats die verskil?
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Jozini Dam

Post by Frikkiedbr »

Ek sê nie dis verkeerd nie, as dit werk werk dit en mens kan lekker vis vang. ++>:
Sjoe seker 'n lang dag daai kant :o :)
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Jozini Dam

Post by Katefbessie »

Nee Frik kyk mens moet ver ry en hard werk om 'n tier te kry so ek sal enigiets try om hom te vang van goudvis tot franse poedel...
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Jozini Dam

Post by Piet Pille »

Katefbessie wrote:Nee Frik kyk mens moet ver ry en hard werk om 'n tier te kry so ek sal enigiets try om hom te vang van goudvis tot franse poedel...
;D
Franse poedel is nie so warm op die tiervis nie, maar hy werk baie lekker vir krokodil... ;)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Jozini Dam

Post by Frederik »

Julle manne gee my idees hier goudvisse is cheap ;D
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Jozini Dam

Post by Katefbessie »

Pieter Vorster wrote:
Katefbessie wrote:Nee Frik kyk mens moet ver ry en hard werk om 'n tier te kry so ek sal enigiets try om hom te vang van goudvis tot franse poedel...
;D
Franse poedel is nie so warm op die tiervis nie, maar hy werk baie lekker vir krokodil... ;)
Hahahah ++>: Piet ekt hier verwys na die miniatuur suid westerse Franse Poedel... kyk 'n tier los hom nie! ++>:
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
lechwe
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm

Re: Jozini Dam

Post by lechwe »

Ek en die familie het 5 dae geboek vanaf 28 Des by Shayamoya Lodge, uitsluitlik om tiervis te gaan vang. Gaan saam met die "pro's". So hopelik kry ons n paar mooi blinklywe
Post Reply