Jozini Dam
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Jozini Dam
Frikkie, ek is nou nie groot hengelaar nie, maar een van my beste experiences nog was tiervis vang in die caprivi. Die adrenalien as n 5kg tier aan die hoek is, is ongelooflik. As daai man eers uit die water spring en sy stert so heen en weer ruk in die lug dan weet jy jy is in vir n ding.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jozini Dam
Ja nee ek kan so dink Smit, moet baie lekker wees.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Jozini Dam
Nou vra ek wat dan van die sardines??? almal vang daar met sardines. hulle sal nooit dit kan reguleer nieFrikkiedbr wrote:http://jozinitigerfishing.org/Jozini-Ti ... niques.htm
Livebait
No fish can be brought into Jozini dam from any other river, dam, aquarium or fish farm. Fish brought in can introduce diseases into Jozini and threaten fish populations. Irresponsible fishermen who have no clue about this, bring in goldfish, koi and other livebait to Jozini Dam to catch Tiger fish. This is illegal.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jozini Dam
Nee aan die sardines is dood of is hulle lewendig?
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Jozini Dam
Die sardines is dood, en die goudvis sal ook vinnig vrek. so wats die verskil?Frikkiedbr wrote:Nee aan die sardines is dood of is hulle lewendig?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jozini Dam
Ek sê nie dis verkeerd nie, as dit werk werk dit en mens kan lekker vis vang.
Sjoe seker 'n lang dag daai kant

Sjoe seker 'n lang dag daai kant
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Jozini Dam
Nee Frik kyk mens moet ver ry en hard werk om 'n tier te kry so ek sal enigiets try om hom te vang van goudvis tot franse poedel...
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Jozini Dam
Katefbessie wrote:Nee Frik kyk mens moet ver ry en hard werk om 'n tier te kry so ek sal enigiets try om hom te vang van goudvis tot franse poedel...
Franse poedel is nie so warm op die tiervis nie, maar hy werk baie lekker vir krokodil...
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jozini Dam
Julle manne gee my idees hier goudvisse is cheap 
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Jozini Dam
HahahahPieter Vorster wrote:Katefbessie wrote:Nee Frik kyk mens moet ver ry en hard werk om 'n tier te kry so ek sal enigiets try om hom te vang van goudvis tot franse poedel...![]()
Franse poedel is nie so warm op die tiervis nie, maar hy werk baie lekker vir krokodil...
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: Jozini Dam
Ek en die familie het 5 dae geboek vanaf 28 Des by Shayamoya Lodge, uitsluitlik om tiervis te gaan vang. Gaan saam met die "pro's". So hopelik kry ons n paar mooi blinklywe