wat kos die scope in die VSA?foxripper wrote: Gaan nou uit die VSA saam met n Jagter vir my n Monarch 4-16x50 Side Focus Matte Nikoplex bestel.
Voor ek dit doen, julle advies asb. Wat presies doen die side focus?
Nikon teleskope
-
immelmanw
Re: Nikon teleskope
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Nikon teleskope
manne ek het n Monarch 4-16x42SF op my Howa 30-06 laat opsit...vir die geld kon ek nie beter glas gekry het nie...dis rerig 'n premium produk teen n goeie prys.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nikon teleskope
Sjoe manne my Nikon Monarch 4-16 x 50 SF BDC (dus nou 'n mond vol) is op my ou yster van 'n roer. Dus aardig soos om 'n ou vriend by jou huis kom stop met sy ou Hilux met 'n nuwe jong vroutjie langs hom. Jy weet dit gaan vreemd begin, maar jy is bly vir sy part en hoop julle gaan oor die weg kom.
My ou leupold werk nog lekker, maar die 7.5 x fixed is te min vir my 7mm REM MAG se vermoens. Die leopold gaan nou na my .308 leveraction 'Wildevark geweer.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure179.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure178.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure180.jpg[/img]
Die ding het so baie knoppe darem gewoond an my 4-9 x 42 Leopold op my .243, maar hierdie ding lyk sooos GI.Joe se meubelment.
Dankie Safari & Outdoor vir die flink diens. En ek het sommer dat Morkel & Crouse hom mount, my pa dink ek is mal mens doen dit sommer self in die bankskroef, maar ek sal nie jok nie die scope intimideer my.
n.s: die dust doppies raak die loop voor kan dit iets aan my akkuraadheid doen? Of is dit ver genoeg terug op die loop.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nikon teleskope
foxripper bel S & O jy gaan BITTER naby aan daardie prys kom.foxripper wrote: Immelanw,
Kry hom vir so ?R4600.00.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nikon teleskope
Tau
Vat die doppie en skuur sy onderkant totdat hy nie meer aan die loop raak nie. Dit gaan defnitief n effek op akkuraatheid he.
Baie bly jy hou van die teleskoop! Jy gaan hom nog baie geniet! Lekker kombinasie die 16x vergroting op n 7mm RemMag.
Groete
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nikon teleskope
Dankie Stephan. Dink die doppies sal lekker werk in die bos om die lense te beskerm.Stefan764 wrote: Tau
Vat die doppie en skuur sy onderkant totdat hy nie meer aan die loop raak nie. Dit gaan defnitief n effek op akkuraatheid he.
Baie bly jy hou van die teleskoop! Jy gaan hom nog baie geniet! Lekker kombinasie die 16x vergroting op n 7mm RemMag.
Groete
Stefan
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Nikon teleskope
Tau,
Dit is 'n baie lekker teleskoop daai, ek het vir my die 6-24X50 gekoop en geniet hom BAIE. Daai doppies help ook vir stof op die lense as jy agter op 'n bakkie ry.
Groete,
C.J.
Dit is 'n baie lekker teleskoop daai, ek het vir my die 6-24X50 gekoop en geniet hom BAIE. Daai doppies help ook vir stof op die lense as jy agter op 'n bakkie ry.
Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Re: Nikon teleskope
Het gister my 4-16x42 SF by S&O gaan koop? Thanks Stefan vir die diens en goeie prys. Net jammer ek het hom nie by die Huntex gekoop nie - sou dan nog meer gespaar het.
Last edited by Hennie van der Merwe on Mon Jul 23, 2012 8:50 am, edited 1 time in total.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Nikon teleskope
Daai scope is helder!! 
- rudib
- Hero Member

- Posts: 755
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: Nikon teleskope
Wat sal die kenners se is die max afstand waarop die Monarch 4-16 x 50 gebruik sal kan word? Ek is opsoek na n teleskoop vir my 6.5-284, maar net vir speel en jag, nie kompetisie nie.
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Nikon teleskope
Rudib,
So v?r as wat jy wil gaan. Op 16x is hy nog baie helder. Jy kan selfs na die 6-24 kyk vir nog v?rder speel.
Groete
C.J.
So v?r as wat jy wil gaan. Op 16x is hy nog baie helder. Jy kan selfs na die 6-24 kyk vir nog v?rder speel.
Groete
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
-
immelmanw
Re: Nikon teleskope
Persoonlik sou ek vir die 4-16x50 gegaan het, as dit net vir speel en jag is het jy nie groter nodig nie. Ek self speel en jag ook met n 6.5x284.....ek vind dat die Nikon 6-24x50 se field of view n bietjie knap raak in die jagveld.rudib wrote: Wat sal die kenners se is die max afstand waarop die Monarch 4-16 x 50 gebruik sal kan word? Ek is opsoek na n teleskoop vir my 6.5-284, maar net vir speel en jag, nie kompetisie nie.
Groete
- rudib
- Hero Member

- Posts: 755
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: Nikon teleskope
Sal vandag by S&O vir my een bestel 
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nikon teleskope
Kerels die 4-16 x 50 Monarch werk bitter lekker in die veld, ek het die naweek 8 diere geskiet en die geweer letterlik berg op en af gedra vir 3 dae en die scope het mooi gewerk.
Nou net spaar vir die rangefinder.
Nou net spaar vir die rangefinder.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Nikon teleskope
Hallo manne
Wie gebruik die Nikon Monarch 5-20x44? Sal hy werk op n .2506?
Groete
Flip
Wie gebruik die Nikon Monarch 5-20x44? Sal hy werk op n .2506?
Groete
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Nikon teleskope
Oom Flip
Ek het 2 van daai Nikons, 1 op my 300wm en 1 op my 222 en nog nooit probleme met enige van die 2 gehad nie! Ek dink dit is baie lekker scopes, glo hulle sal op n 2506 mooi werk!
Willem
Ek het 2 van daai Nikons, 1 op my 300wm en 1 op my 222 en nog nooit probleme met enige van die 2 gehad nie! Ek dink dit is baie lekker scopes, glo hulle sal op n 2506 mooi werk!
Willem
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Nikon teleskope
Ek weet nie hoe waar of wie se maatstaf dit is nie en hoe geldig dit is nie, maar ek gebruik dit as 'n riglyn
16 x 50 = 800 dws dit behoort tot op 800m effektief te wees.
Dan kom Carlos Hatchcock met die .50 en sy 10x Unertl en skiet Vietkong op verskriklik ver
16 x 50 = 800 dws dit behoort tot op 800m effektief te wees.
Dan kom Carlos Hatchcock met die .50 en sy 10x Unertl en skiet Vietkong op verskriklik ver
rudib wrote: Wat sal die kenners se is die max afstand waarop die Monarch 4-16 x 50 gebruik sal kan word? Ek is opsoek na n teleskoop vir my 6.5-284, maar net vir speel en jag, nie kompetisie nie.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nikon teleskope
Ek reken met n 16x sal jy seker n bok se lyf goed kan sien en dalk daai lyf kan skiet op 800m maar n skoot mooi sekuur op die regte plek te plaas twyfel ek, of dalk is my oe net nie goed genoeg nie.Beyers wrote: Ek weet nie hoe waar of wie se maatstaf dit is nie en hoe geldig dit is nie, maar ek gebruik dit as 'n riglyn
16 x 50 = 800 dws dit behoort tot op 800m effektief te wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Nikon teleskope
Stem, maar as jy deur daai scope kyk na 'n bok op 800m en jy raai dis 'n volstruis dan is die scope dalk daai goed van die wilde hond.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nikon teleskope
My "rule of thumb"
1x vergroting vir elke 25m afstand...
1x vergroting vir elke 25m afstand...
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nikon teleskope
Spot on daar GenoGeno wrote: My "rule of thumb"
1x vergroting vir elke 25m afstand...
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Nikon teleskope
Dis reg vir jag, maar wanneer laas het jy op 100 meter met 'n 4x scope na jou teiken geloer. Dis vrek klein om nie te praat van nie die gaatjies kan sien nie.Geno wrote: My "rule of thumb"
1x vergroting vir elke 25m afstand...
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nikon teleskope
Vir die van julle wat in die mark is vir n teleskoop, maar nie baie het om te spandeer nie, gaan kyk by S&O se website onder specials. Daar is n baie aangename verrassing.
Nikon Pro Staff 3-9*40 vir slegs R1300.00.
Baie dankie Willem
Nikon Pro Staff 3-9*40 vir slegs R1300.00.
Baie dankie Willem
Veiligheid eerste manne!
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Nikon teleskope
Dankie Pierre.
Ek sal gaan kyk wat gaan vir wat.
Daneel
Ek sal gaan kyk wat gaan vir wat.
Daneel
Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
Shoot to kill!