Nikon teleskope

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

Na aanleiding van n ander gesprek op die forum begin ek hierdie topic ter interessantheid...
immelmanw wrote:
Piet-Skiet wrote: Soos my trijicon wat nie zero wou hou nie... Ek koop van nou af net nikon. Daai cheap prostaff wat ek op die 303 gehaat het bakgat gewerk en eks seker my monarch wat op my 375 nou kom gan nog beter werk! Ek gee julle I wile raai wat ek op die 243 gan sit. En as ek proebleeme het vat ek hom terug s&o toe
Piet skiet, print uit wat ek hier tik. As jy n Nikon van Safari and Outdoor koop (lw, nie grys invoer of by iemand in sy garage koop nie) en jy het n probleem met die scope wat die vervaardiger se fout is, sal ek persoonlik sorg dat jy n ander teleskoop binne drie dae in jou hande het! My mail is willem@so.co.za of 0828540804' as ek nie antwoord nie stuur n sms en ek bel jou terug.
AMEN.

Ek wil sommer nou hier noem dat in die 10 maande en 3x dae wat S&O Pta oop is het ons oor die 800x Nikons verkoop, Pro Staafs, Fieldmasters en Monarchs. 2x Monarchs het truggekom, albei is laat val. Nikon kon nie regmaak nie, scopes wat moertoe. Klient is in beide gevalle n splinternuwe teleskoop teen kosprys aangebied.

Die manne wat my al lank ken weet ek is n groot Leupold man, maar.... Daar is nie n teleskoop nou te koop wat beter waarde vir geld is as n Nikon teleskoop nie. Maak nie saak watter reeks jy koop nie, daar is nie n teleskoop wat hom in sy gewigsklas sal klop nie. Punt STOP.

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Gerhard »

Stem saam Stef...

Die Monarch oppi 222 is n kwaliteit produk.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Nikon teleskope

Post by wlm »

Wat jy oor die Nikons se, geld ook vir S&O. Niemand klop hulle nie. :)
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Nikon teleskope

Post by Piet Breedt »

Stefaans, jy maak my sommer trots................Daar gaan die lig aan....!!!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Pvdw »

:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Als is ges?

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Hilux01 »

Ek het op aanbeveling van S&O ook n Nikon Fieldmaster op my 303 gesit
Geen probleme nie, fatastiese waarde vir geld
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nikon teleskope

Post by Armand Steenkamp »

Wat van Burris kerels? Weet die topic gan oor nikon maar ek wonder dan nou?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

Armand Steenkamp wrote: Wat van Burris kerels? Weet die topic gan oor nikon maar ek wonder dan nou?
Armand ou maat, kom ons hou hierie een maar by die topic. Maak gerus n nuwe bespreking vir die Burrisse oop.

Groetnis
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Dippies »

Stef julle manne begin my so half en half oorreed om n Nikon aan te skaf
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Nikon teleskope

Post by JuanPaul »

Hallo manne,

Ek het `n Nikon Fieldmaster 6-18x40 op my Sako 7mm rem mag, en kan net met lof praat in terme van waarde vir geld en akkuraatheid.

Juan
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

Dippies wrote: Stef julle manne begin my so half en half oorreed om n Nikon aan te skaf
Dippies weet jy wat is vir my altyd lekker om te sien. Ek pak vir n klient 4x verskillende make teleskope (soms meer) op die tafel uit, HY maak die besluit. Ek hoef nie hom te forseer in n sekere rigting nie. Ek pak die feite saam met die scopes op die counter uit en los die klient om self sy mind op te maak. Die feit is, die Nikon wen die stryd 8 uit 10 keer.

Onthou, iemand wat kom om n Leupold te koop gaan hom koop, of n Vortex of n Swarovski of wat ook al. Ek praat van n ou wat se hy kom kyk teleskope, hy wil sien wat is beskikbaar.

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Johan Reyneke »

Ek het Monarch 4x16 50bdc gekoop, wag nou vir 30-06 lisensie om gefinaliseer te word. Kan nie wag nie. Ek hoop net dit gebeur voor middel Mei wanneer ek bietjie biltong wil maak.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Pvdw »

Piet ek het Saterdag daai Nikon wat ek by jou oorgeneem het op die 303 gesit en ingeskiet. Hy wag nou ook vir sy eerste blouwildebees.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Pvdw »

Piet ek het 'n bargain daar gekry!!! Ek is baie tevrede.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Hilux01 »

Mnre en meer spesifiek dalk Stefan,

Soos julle bo kan sien is ek redelik gelukkig met my Nikon 3-9x40 Fieldmaster op die .303
Ek het n vriend wat hierdie week sy CZ 550 9.3 x 62 kry. Dis n prag stuk en verstaan van die wapen handelaar dat n oom op Nylstroom of Naboom se wereld die kolf met Drolpeer hout oorgedoen het. Dit is wragtig iets om te sien.
Anyway, hy is in die proses om na scopes te kyk en is baie beindruk met  my Nikon, hy is self maar n Lynx man gewees nog altyd.
Wat is julle opinie, dit is n 22" loop so n baie kompakte geweer, sal die Fieldmaster die recoil kan hanteer of moet hy na duurder Monarch reeks kyk? Dit is nie dieselfde recoil miskien as n .375 nie maar steeds meer as my 303 of sy 308. Ook nie om soos n argitek te klink nie  :laugh: maar wat sal esteties mooi werk by die kort bonkige wapen?

Enige idees is welkom
Last edited by Hilux01 on Fri Apr 13, 2012 8:20 am, edited 1 time in total.
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

Hallo Hilux

Ek sal defnitief die Nikon Monarch 2,5-10x42 voorstel met die Nikoplex kruishaar.

Een van my kollegas het so een op sy 375Ruger African gesit en hy werk bitter mooi! Recoil nie eers n faktor op die Monarch reeks nie.

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Hilux01 »

Dankie Stefan

So hy moet eerder nie die Fieldmaster oorweeg nie?
Ons is Vrydag by Huntex, gaan jy in die omgewing wees?
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

Sien julle by Huntex by die S&O stalletjie!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Gert Odendaal »

Kan julle manne vir my terugvoer gee oor die Nikon Prostaff 3-9x50 Matte Nikoplex? Ek het die teleskoop vir `n goeie prys gekry en het `n keuse om op `n .375 H&H  of 8x57JS Mauser te sit....watter van die twee gewere sal die beter en meer funsionele keuse wees om die teleskoop op te sit? Hoor graag wat julle dink.
Groete
Gert
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Nikon teleskope

Post by fanie17 »

Het nou 11 Nikons op van my gewere,sal nie weer iets anders koop nie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Shaka
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Wed Aug 11, 2010 1:49 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Shaka »

Ek moet teleskope vir my 243 en 375 kry.  Maar die budget is bietjie dun.  Dalk kan die manne my nou raad gee?

Sal die Pro Staff op die 243 werk?
Dalk so iets?  http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... _matte_bdc


Ek neem aan die Monarch is maar die enigste keuse vir die 375?
Dalk so iets?  http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... 2_nikoplex


Enige raad sal waardeer word!!!
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Hilux01 »

Ek het destyds n lang gesprek met Hendrik in Stellenbosch gehad by S&O
Hy was van die opinie dat die Pro Staff dalk bietjie lig is vir die recoil op die groter kalibers en dat dit dalk eerder .22 ens se nommer pas is.
Ek is onseker of n .243 se recoil veel meer is, ek is egter oortuig dat die Fieldmaster vir slegs n paar rand meer n baie beter koop is
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

Hilux01 wrote: Ek het destyds n lang gesprek met Hendrik in Stellenbosch gehad by S&O
Hy was van die opinie dat die Pro Staff dalk bietjie lig is vir die recoil op die groter kalibers en dat dit dalk eerder .22 ens se nommer pas is.
Ek is onseker of n .243 se recoil veel meer is, ek is egter oortuig dat die Fieldmaster vir slegs n paar rand meer n baie beter koop is
Lekker Henk, jy slat hom op die kop!

Moet net byvoeg dat die Pro Staff defnitief die 243 se recoil sal vat....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Shaka
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Wed Aug 11, 2010 1:49 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Shaka »

Baie dankie vir die terugvoer!! 

Wat ek aflei is dat die Fieldmaster net meer geskik is vir die 243?

En vir die 375 slegs die Monarch?

Hoe verkrygbaar is die Target Turrets vir die bogenoemde teleskope?  Is dit die moeite werd?  Ek dink maar aan langer skote waar mens die afstand het en nie dan hoef te skat nie...
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Hein M. »

Stefan764 wrote:
Hilux01 wrote: Ek het destyds n lang gesprek met Hendrik in Stellenbosch gehad by S&O
Hy was van die opinie dat die Pro Staff dalk bietjie lig is vir die recoil op die groter kalibers en dat dit dalk eerder .22 ens se nommer pas is.
Ek is onseker of n .243 se recoil veel meer is, ek is egter oortuig dat die Fieldmaster vir slegs n paar rand meer n baie beter koop is
Stem saam met Stefan

My broer het 'n Prostaff op sy 243 - nou al vir 2 jaar - en hy is baie akkuraat.  Hy neem baie gereeld aan veldskiete daar in die Vredendal omgewing deel en praat net met lof van sy waarde vir geld scope.

Hein
Lekker Henk, jy slat hom op die kop!

Moet net byvoeg dat die Pro Staff defnitief die 243 se recoil sal vat....
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply