Nikon teleskope

immelmanw

Re: Nikon teleskope

Post by immelmanw »

foxripper wrote: Gaan nou uit die VSA saam met n Jagter vir my n Monarch 4-16x50 Side Focus Matte Nikoplex bestel.
Voor ek dit doen, julle advies asb. Wat presies doen die side focus?
wat kos die scope in die VSA?
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Swys14 »

manne ek het n Monarch 4-16x42SF op my Howa 30-06 laat opsit...vir die geld kon ek nie beter glas gekry het nie...dis rerig 'n premium produk teen n goeie prys.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Nikon teleskope

Post by foxripper »

Immelanw,

Kry hom vir so ?R4600.00.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3999
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nikon teleskope

Post by tau »

Sjoe manne my Nikon Monarch 4-16 x 50 SF BDC (dus nou 'n mond vol) is op my ou yster van 'n roer. Dus aardig soos om 'n ou vriend by jou huis kom stop met sy ou Hilux met 'n nuwe jong vroutjie langs hom. Jy weet dit gaan vreemd begin, maar jy is bly vir sy part en hoop julle gaan oor die weg kom.
My ou leupold werk nog lekker, maar die 7.5 x fixed is te min vir my 7mm REM MAG se vermoens. Die leopold gaan nou na my .308 leveraction 'Wildevark geweer.

[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure179.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure178.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure180.jpg[/img]

Die ding het so baie knoppe darem gewoond an my 4-9 x 42 Leopold op my .243, maar hierdie ding lyk sooos GI.Joe se meubelment.

Dankie Safari & Outdoor vir die flink diens. En ek het sommer dat Morkel & Crouse hom mount, my pa dink ek is mal mens doen dit sommer self in die bankskroef, maar ek sal nie jok nie die scope intimideer my.

n.s: die dust doppies raak die loop voor kan dit iets aan my akkuraadheid doen? Of is dit ver genoeg terug op die loop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3999
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nikon teleskope

Post by tau »

foxripper wrote: Immelanw,

Kry hom vir so ?R4600.00.
foxripper bel S & O jy gaan BITTER naby aan daardie prys kom.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

Tau

Vat die doppie en skuur sy onderkant totdat hy nie meer aan die loop raak nie. Dit gaan defnitief n effek op akkuraatheid he.

Baie bly jy hou van die teleskoop! Jy gaan hom nog baie geniet! Lekker kombinasie die 16x vergroting op n 7mm RemMag.

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3999
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nikon teleskope

Post by tau »

Stefan764 wrote: Tau

Vat die doppie en skuur sy onderkant totdat hy nie meer aan die loop raak nie. Dit gaan defnitief n effek op akkuraatheid he.

Baie bly jy hou van die teleskoop! Jy gaan hom nog baie geniet! Lekker kombinasie die 16x vergroting op n 7mm RemMag.

Groete
Stefan
Dankie Stephan. Dink die doppies sal lekker werk in die bos om die lense te beskerm.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Nikon teleskope

Post by C.J. »

Tau,

Dit is 'n baie lekker teleskoop daai, ek het vir my die 6-24X50 gekoop en geniet hom BAIE. Daai doppies help ook vir stof op die lense as jy agter op 'n bakkie ry.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: Nikon teleskope

Post by Hennie van der Merwe »

Het gister my 4-16x42 SF by S&O gaan koop? Thanks Stefan vir die diens en goeie prys. Net jammer ek het hom nie by die Huntex gekoop nie - sou dan nog meer gespaar het.
Last edited by Hennie van der Merwe on Mon Jul 23, 2012 8:50 am, edited 1 time in total.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Nikon teleskope

Post by grumpy »

Daai scope is helder!! ;D
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 755
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Nikon teleskope

Post by rudib »

Wat sal die kenners se is die max afstand waarop die Monarch 4-16 x 50 gebruik sal kan word? Ek is opsoek na n teleskoop vir my 6.5-284, maar net vir speel en jag, nie kompetisie nie.
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Nikon teleskope

Post by C.J. »

Rudib,

So v?r as wat jy wil gaan. Op 16x is hy nog baie helder. Jy kan selfs na die 6-24 kyk vir nog v?rder speel.

Groete
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
immelmanw

Re: Nikon teleskope

Post by immelmanw »

rudib wrote: Wat sal die kenners se is die max afstand waarop die Monarch 4-16 x 50 gebruik sal kan word? Ek is opsoek na n teleskoop vir my 6.5-284, maar net vir speel en jag, nie kompetisie nie.
Persoonlik sou ek vir die 4-16x50 gegaan het, as dit net vir speel en jag is het jy nie groter nodig nie. Ek self speel en jag ook met n 6.5x284.....ek vind dat die Nikon 6-24x50 se field of view n bietjie knap raak in die jagveld.

Groete
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 755
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Nikon teleskope

Post by rudib »

Sal vandag by S&O vir my een bestel ;D
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3999
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nikon teleskope

Post by tau »

Kerels die 4-16 x 50 Monarch werk bitter lekker in die veld, ek het die naweek 8 diere geskiet en die geweer letterlik berg op en af gedra vir 3 dae en die scope het mooi gewerk.

Nou net spaar vir die rangefinder.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Flip Fouche »

Hallo manne

Wie gebruik die Nikon Monarch 5-20x44? Sal hy werk op n .2506?

Groete

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Nikon teleskope

Post by WillemS »

Oom Flip

Ek het 2 van daai Nikons, 1 op my 300wm en 1 op my 222 en nog nooit probleme met enige van die 2 gehad nie! Ek dink dit is baie lekker scopes, glo hulle sal op n 2506 mooi werk!

Willem
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Beyers »

Ek weet nie hoe waar of wie se maatstaf dit is nie en hoe geldig dit is nie, maar ek gebruik dit as 'n riglyn
16 x 50 = 800 dws dit behoort tot op 800m effektief te  wees.
Dan kom Carlos Hatchcock met die .50 en sy 10x Unertl en skiet Vietkong op verskriklik ver
rudib wrote: Wat sal die kenners se is die max afstand waarop die Monarch 4-16 x 50 gebruik sal kan word? Ek is opsoek na n teleskoop vir my 6.5-284, maar net vir speel en jag, nie kompetisie nie.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nikon teleskope

Post by BLOK »

Beyers wrote: Ek weet nie hoe waar of wie se maatstaf dit is nie en hoe geldig dit is nie, maar ek gebruik dit as 'n riglyn
16 x 50 = 800 dws dit behoort tot op 800m effektief te  wees.
Ek reken met n 16x sal jy seker n bok se lyf goed kan sien en dalk daai lyf kan skiet op 800m maar n skoot mooi sekuur op die regte plek te plaas twyfel ek, of dalk is my oe net nie goed genoeg nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Beyers »

Stem, maar as jy deur daai scope kyk na 'n bok op 800m en jy raai dis 'n volstruis dan is die scope dalk daai goed van die wilde hond.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Geno »

My "rule of thumb"

1x vergroting vir elke 25m afstand...
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

Geno wrote: My "rule of thumb"

1x vergroting vir elke 25m afstand...
Spot on daar Geno  ;)

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Louis Kriel »

Geno wrote: My "rule of thumb"

1x vergroting vir elke 25m afstand...
Dis reg vir jag, maar wanneer laas het jy op 100 meter met 'n 4x scope na jou teiken geloer.  Dis vrek klein om nie te praat van nie die gaatjies kan sien nie.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nikon teleskope

Post by BRNO (Pierre) »

Vir die van julle wat in die mark is vir n teleskoop, maar nie baie het om te spandeer nie, gaan kyk by S&O se website onder specials. Daar is n baie aangename verrassing.

Nikon Pro Staff 3-9*40 vir slegs R1300.00.

Baie dankie Willem
Veiligheid eerste manne!
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Daneel »

Dankie Pierre.
Ek sal gaan kyk wat gaan vir wat.
Daneel
Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
Post Reply