Eeish! Hau! Die Basie hy es ook die moffie?Arnold wrote: Moffieprop, kom nader dat ek jou kan soen want ek laaik my MB vreeslik!
Tromprem
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Tromprem
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tromprem
Al wat ek kan se is dat hoe minder die recoil hoe beter skiet ek! As 'n MB my gaan help onder kompetiesie omstandighede en dit is binne die reels gee ek nie om wat mense daai ding noem nie.
Die geraas pla nie wnat ek het oorproppe maar party ontwerpe skop jou ore regtig en dit is nie lekker nie (dit is nou die ou langs jou se MB). Oor die rede laat ons die ouens met 'n MB alleen skiet in hulle eie aflos ... so is die druk op hulle natuurlik meer want nou wag en kyk almal vir jou terwyl jy klaarmaak

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Tromprem
ArnoldArnold wrote: Al wat ek kan se is dat hoe minder die recoil hoe beter skiet ek! As 'n MB my gaan help onder kompetiesie omstandighede en dit is binne die reels gee ek nie om wat mense daai ding noem nie.
Die geraas pla nie wnat ek het oorproppe maar party ontwerpe skop jou ore regtig en dit is nie lekker nie (dit is nou die ou langs jou se MB). Oor die rede laat ons die ouens met 'n MB alleen skiet in hulle eie aflos ... so is die druk op hulle natuurlik meer want nou wag en kyk almal vir jou terwyl jy klaarmaak![]()
Watse kompetiesie praat jy nou van
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tromprem
Marc, ek het so lanklaas geskiet dat ek nie seker is nie 
Ek weet die ouens by die veldskiet doen dit so hier en dit mag dalk ook by die CHASA baanskiete wees. Ek neem nie aan ander skiete deel waar 'n MB toegelaat word nie.
Dit werk eintlik vinnig en jy neem jou plek saam met die ander manne in, as hulle klaar is blaas hulle gou die fluitjie en dan skiet jy op jou eie. Dit vat so ongeveer 3min langer en spaar die ander skuts.
Ek het by laasjaar se veldskiet WP ope 2 skote met die SAKO TRG 42 in 338 LM geskiet en met die MB op het dit gevoel of hy minder skop as my 260Rem sonder 'n MB.
Baie lekker roer alhoewel ek die Accuracy International in 338 LM sou verkies

Dankie man
Ek het gewonder of die manne jou gaan toelaat by veldskiet met MB, baie ouens is maar entjie streng as dit kom by die goeters
Mooiloop
Marc
Ek het gewonder of die manne jou gaan toelaat by veldskiet met MB, baie ouens is maar entjie streng as dit kom by die goeters
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Tromprem
Ek het al n komp. geskiet hier by ons en die manne was eers skepties oor die briek, maar was later verbaas hy blaf nie so kwaai nie.
Groetnis
PS. Hierdie MB van Baboonstalker is nie n hierjy briek nie, en hy werk tot dusver mooi. Hou maar my en Arnold se topics onder toerusting oorsig dop vir meer inligting van hulle.

-
Kockp1
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Apr 29, 2012 6:21 pm
Re: Tromprem
Gebruik glad nie 'n KD nie en sal ook nooit nie.
My linker oor is blykbaar nie meer in aksie na 2000db nie en dit pas my fyn, veral as ma vir my take begin uitdeel of haar stemtoon 'n oktaaf hoer is as normaal.
Werk nou aan die regter oor dan gaan ek darem 'n goeie verskoning he!
Groete