Tromprem

User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Tromprem

Post by Louis Kriel »

Arnold wrote: Moffieprop, kom nader dat ek jou kan soen want ek laaik my MB vreeslik!
Eeish! Hau! Die Basie hy es ook die moffie?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Tromprem

Post by Arnold »

Al wat ek kan se is dat hoe minder die recoil hoe beter skiet ek! As 'n MB my gaan help onder kompetiesie omstandighede en dit is binne die reels gee ek nie om wat mense daai ding noem nie.

Die geraas pla nie wnat ek het oorproppe maar party ontwerpe skop jou ore regtig en dit is nie lekker nie (dit is nou die ou langs jou se MB). Oor die rede laat ons die ouens met 'n MB alleen skiet in hulle eie aflos ... so is die druk op hulle natuurlik meer want nou wag en kyk almal vir jou terwyl jy klaarmaak :)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Tromprem

Post by Marc »

Arnold wrote: Al wat ek kan se is dat hoe minder die recoil hoe beter skiet ek! As 'n MB my gaan help onder kompetiesie omstandighede en dit is binne die reels gee ek nie om wat mense daai ding noem nie.

Die geraas pla nie wnat ek het oorproppe maar party ontwerpe skop jou ore regtig en dit is nie lekker nie (dit is nou die ou langs jou se MB). Oor die rede laat ons die ouens met 'n MB alleen skiet in hulle eie aflos ... so is die druk op hulle natuurlik meer want nou wag en kyk almal vir jou terwyl jy klaarmaak :)
Arnold

Watse kompetiesie praat jy nou van ??? Is dit enige klub skiet dae of net sekeres waar julle met die MB manne kopstamp ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Tromprem

Post by Arnold »

Marc, ek het so lanklaas geskiet dat ek nie seker is nie :)

Ek weet die ouens by die veldskiet doen dit so hier en dit mag dalk ook by die CHASA baanskiete wees. Ek neem nie aan ander skiete deel waar 'n MB toegelaat word nie.
Dit werk eintlik vinnig en jy neem jou plek saam met die ander manne in, as hulle klaar is blaas hulle gou die fluitjie en dan skiet jy op jou eie. Dit vat so ongeveer 3min langer en spaar die ander skuts.

Ek het by laasjaar se veldskiet WP ope 2 skote met die SAKO TRG 42 in 338 LM geskiet en met die MB op het dit gevoel of hy minder skop as my 260Rem sonder 'n MB.
Baie lekker roer alhoewel ek die Accuracy International in 338 LM sou verkies :)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Tromprem

Post by Marc »

Dankie man

Ek het gewonder of die manne jou gaan toelaat by veldskiet met MB, baie ouens is maar entjie streng as dit kom by die goeters  ;D

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Tromprem

Post by Monrique (SJ) »

Ek het al n komp. geskiet hier by ons en die manne was eers skepties oor die briek, maar was later verbaas hy blaf nie so kwaai nie.

Groetnis

PS. Hierdie MB van Baboonstalker is nie n hierjy briek nie, en hy werk tot dusver mooi. Hou maar my en Arnold se topics onder toerusting oorsig dop vir meer inligting van hulle.
Kockp1
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sun Apr 29, 2012 6:21 pm

Re: Tromprem

Post by Kockp1 »

Gebruik glad nie 'n KD nie en sal ook nooit nie.

My linker oor is blykbaar nie meer in aksie na 2000db nie en dit pas my fyn, veral as ma vir my take begin uitdeel of haar stemtoon 'n oktaaf hoer is as normaal.

Werk nou aan die regter oor dan gaan ek darem 'n goeie verskoning he!

Groete
Post Reply