Laat ek net my budget uitsort vanaand...
Daar kom dalk nog 8 kaartjies...














Pikkie wrote: Wat is die stand van die kompetisie, hoeveel stoel se kaartjie is bereik?
Pikkie


Hoor Hoor !!!Freek wrote: Manne in kort ek dink dit was 'n baie groot sukses. Sonder twyfel een van die beste kompetisies die afgelope 4 jaar. Ek s? weereens vir julle almal GROOOOOOOT dankie, dit sou nie sonder julle deelname bereik kon word nie. Nou ja, al wat voor ons l? is die trekking Dinsdag aand 03/04/2012 om 19:00. Baie sterkte aan almal wat deel geneem het, ek is nogals nuuskierig om te sien wie gaan met die stoele huis toe...


Baie geluk, was 'n masiewe groot suksesGerhard wrote:Hoor Hoor !!!Freek wrote: Manne in kort ek dink dit was 'n baie groot sukses. Sonder twyfel een van die beste kompetisies die afgelope 4 jaar. Ek s? weereens vir julle almal GROOOOOOOT dankie, dit sou nie sonder julle deelname bereik kon word nie. Nou ja, al wat voor ons l? is die trekking Dinsdag aand 03/04/2012 om 19:00. Baie sterkte aan almal wat deel geneem het, ek is nogals nuuskierig om te sien wie gaan met die stoele huis toe...






