Ek stel weereens 'n skietstoel of 3 beskikbaar vir hierdie jaar se kompetisie. Die kompetisie begin amptelik vandag (25 Feb 2012) en duur tot en met Saterdag 31 Maart 2012, waarna ek die datum sal aankondig wanneer ons die kaartjie trekking gaan hou om die wenners vas te stel.
Om julle net weer te herhinner wat die hoof prys behels plaas ek die volgende foto's:
1. 2012 kompetisie stoel(e)
[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... STOEL2.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... STOEL3.jpg[/img]
2. Skietstoel gemonteer agter op jag voertuig en gereed vir aksie
[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... ville2.jpg[/img]
3. Skietstoel plat gevou op voertuig
[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... C02674.jpg[/img]
4. "THE BUSHPIG HUNTING AND SHOOTING CHAIR" dra by tot die probleem dier jagter se sukses
[img width=560 height=313]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... eskiet.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... C11445.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... 112010.jpg[/img]
5. 150kg se pure jakkals jag passie in die stoel - Jacques jy is die ofisieele "mascot"
[img width=560 height=420]http://i431.photobucket.com/albums/qq38 ... /JAKES.jpg[/img]
Ander pryse buiten die hoof prys, sluit die volgende in:
1. Elke deelnemer kwalifiseer automaties vir 'n "BUSHPIG HUNTING AND SHOOTING CHAIR" keps en leer sleutelhouer.
2. As ons 90 + kaartjies verkoop is daar 3 skietstoele wat gaan baas kry.
3. Die deelnemers wat 4 en meer kaartjies koop kry elk 'n veld toe knoop hemp met geborduurde Jaracal logo op linker bors en "BUSHPIG HUNTING AND SHOOTING CHAIR" logo op regter bors.
4. Die deelnemer wat die meeste kaartjies koop kom in aanmerking vir 'n 170mm lightforce lig(rifle mounted) of splinternuwe foxpro spitfire (sy/haar keuse natuurlik)
5. Die deelnemer wat die minste kaartjies koop kry 'n rol (single ply) toilet pappier. Op hierdie stadium is daar 1598 lede op die forum so die wat glad nie deel neem nie kry elkeen 'n rolletjie JARACAL toilet pappier. Natuurlik moet dit self by my kom afhaal vir 'n JARACAL handruk ens...
Kompetisie reels:
1. Deelnemers koop kompetisie kaartjies teen R250 per kaartjie - daar is geen beperking op die hoeveelheid kaartjies per deelnemer nie.
2. 10% van die totale kompetisie opbrengs word geskenk aan die JARACAL fonds rekening.
3. Kaartjie gelde moet oor betaal word in die volgende rekening:
F.P. SENEKAL
STANDARD BANK CHEQUE REK# 221138889
TAK = VANDERBIJLPARK
4. Kompetisie begin Saterdag 25/2/2012 en sluit op Saterdag 31/3/2012
5. Kaartjie trekking om wenners te bepaal vind "live" hier op die forum plaas en die datum vir die trekking sal aangekondig word na 31/3/2012.
Sterkte mense, geniet hom!

