2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Gerhard »

Freek,

Laat ek net my budget uitsort vanaand...

Daar kom dalk nog 8 kaartjies...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Marc »

Heehaaa, gaan ons vier stoele uit loot  :angel:
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Pvdw »

Marc vat jy die woorde uit my mond 8) 8) 8)

Stoel nr.4 hier kom ons!!!

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by visstok »

Was vandag op die dorp, toe is krag af, more oggend as die bank oop maak staan ek eerste in die ry om my kaartjie te betaal!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

4 stoele.... :o :o :o Manne stadig nou, julle gain op my ;D Los bietjie rekords oor vir volgende jaar se kompetisie en die jaar daarna ook.

Skietstoel groete!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by FrancoisN »

Freek

Ek het my geldjies oorbetaal vir 2 kaartjies.

Ek pm jou ook.

Groete
Francois
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Boogjagter »

Dagse Freek

Lyk my almal het jou gelyk ge-email, want ek kry nou 'n boodskap jou mailbox is vol!

Sal later weer stuur.

Groete
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by douw »

Freek

Ek het jou ge"pm" met verwysing van 1 kaartjie

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Manne, ek kom nie by my persoonlike e-mail uit nie  (MAANDEINDE en die baas blaas in my nek vir verslae) as die mail adres moeilikheid maak stuur maar vir my julle adresse met PM's asb. Sal vanaand weer mail aflaai.

Net om almal weer op datum te bring. Vandag is die laaste dag vir inskrywings. Maak seker dat jou kaartjies gereserveer is, ek weet die manne wat nie by dieselfde bank as ek bank nie se betalings vat partykeer 24 uur en langer om in die rekening te wys so as jy 'n kaartjie gekoop het, laat weet my met 'n PM hoeveel kaartjies jy voor betaal het en ek bespreek hulle onder jou naam.

Vannag 12:00 sluit die kompetisie, die wat die geleentheid mis om die jaar in te skryf moet dan maar geduldig wag vir die 2013 kompetisie. Sou die forum lede weer so 'n kompetisie wil hou.

Ek sal more, nadat die laaste inskrywings vir vandag ontvang en verwerk is vir julle die verslag gee van die totale deelname vir hierdie jaar se kompetisie.

Sterkte met die laaste paar uur manne!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by visstok »

Oom Freek, Wesselsbron se krag nogsteeds af, maar ek loop nie hierdie een mis nie, het maar aan gehou volgende dorp toe en my kaartjie betaal! Oom het n pm. Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Dankie visstok, genade maar jy het moeite gedoen. Sterkte ou maat.

Kyk jou PM!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Dirkie »

Hallo Freek,

my kaartjie is nou gekoop.

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
Pikkie
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Pikkie »

Wat is die stand van die kompetisie, hoeveel stoel se kaartjie is bereik?

Pikkie
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Marc »

Pikkie wrote: Wat is die stand van die kompetisie, hoeveel stoel se kaartjie is bereik?

Pikkie
;D ;D ;D Dink ons wag almal in spanning vir die uitslae  8) 8) 8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Manne, jammer vir die laat terug voer. Internet konneksie was nie lekker oor die naweek nie( Vodacom het seker maar besluit om 'n April fool op my te trek... :)). Hier is dan die finale uitslag:

- Totale kaartjies verkoop = 103
- Totale deelnemers = 45
- Een persoon wat meeste kaartjies gekoop het, sy naam sal aangekondig word Dinsdag aand 03/04/2012
- 45 Deelnemers kry dan "Bushpig Hunting Chair" kepse en sleutelhouers vir hulle deelname aan die kompetisie ( sal ook name aankondig Dinsdag aand)
- 8 Deelnemers wat 4 kaartjies en meer gekoop het en dus kwalifiseer vir 'n netjiese veld toe knoop hemp met " JARACAL" logo op regter bors en "Bushpig Hunting and Shooting Chair" logo op linker bors. (name sal ook aangekondig word Dinsdag aand)
- Totale waarde van pryse wat Dinsdag aand toe geken word = R31 300.00 (Nee, dit sluit nie die toilet rolle se geld in nie... ;D)
- Totale bedrag  ge in tydens die kompetisie = R25 750.00
- Bedrag wat oorgeplaas word aan die JARACAL rekening = R2575.00

Manne in kort ek dink dit was 'n baie groot sukses. Sonder twyfel een van die beste kompetisies die afgelope 4 jaar. Ek s? weereens vir julle almal GROOOOOOOT dankie, dit sou nie sonder julle deelname bereik kon word nie. Nou ja, al wat voor ons l? is die trekking Dinsdag aand 03/04/2012 om 19:00. Baie sterkte aan almal wat deel geneem het, ek is nogals nuuskierig om te sien wie gaan met die stoele huis toe... ;)

Skietstoel groete!
Freek
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Gerhard »

Freek wrote: Manne in kort ek dink dit was 'n baie groot sukses. Sonder twyfel een van die beste kompetisies die afgelope 4 jaar. Ek s? weereens vir julle almal GROOOOOOOT dankie, dit sou nie sonder julle deelname bereik kon word nie. Nou ja, al wat voor ons l? is die trekking Dinsdag aand 03/04/2012 om 19:00. Baie sterkte aan almal wat deel geneem het, ek is nogals nuuskierig om te sien wie gaan met die stoele huis toe... ;)
Hoor Hoor !!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by visstok »

Baie geluk oom Freek met die GROOTE!!!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Marc »

Gerhard wrote:
Freek wrote: Manne in kort ek dink dit was 'n baie groot sukses. Sonder twyfel een van die beste kompetisies die afgelope 4 jaar. Ek s? weereens vir julle almal GROOOOOOOT dankie, dit sou nie sonder julle deelname bereik kon word nie. Nou ja, al wat voor ons l? is die trekking Dinsdag aand 03/04/2012 om 19:00. Baie sterkte aan almal wat deel geneem het, ek is nogals nuuskierig om te sien wie gaan met die stoele huis toe... ;)
Hoor Hoor !!!
Baie geluk, was 'n masiewe groot sukses  ;D

Nou wag ons vir dinsdag, gaan baie interisant wees  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Romac
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Romac »

More Vriende

Ek sien baie uit na vanaand se kompetisie trekking. Sterkte aan almal wat deel geneem het aan die kompetisie. :) :) :)

Groete
300 Win Mag, 243, 12 Boor O/U
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Ek herhinner maar net weer, vanaand 19:00 is dit sulke tyd sorg dat julle inlog hier op die forum. Ek het juis met mammie gereel vir 'n spesiale moer koffetjie. Vanaand word die ketel vroeg aand op gestart dat daai koffie aroma stelselmatig in die huis se vertrekke in sluimer. Daai koffie reuk, saam met 'n ou gedroogte vleise skep mos maar net die regte atmosfeer vir so iets.

Die persoon wat die kaartjies gaan trek, vertel my hy oefen nou al die hele maand. Hy voel gemaklik dat hy darrem 'n kaartjie of 2 gaan raak vat vanaand. Kom ons kyk maar, hoe s? die ingelsman... "talk is cheap, money buys the whisky".

Sien julle dan 19:00
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by marno »

Hahahahaha!! Hy moet akkuraat trek. 

Sterkte julle.  Ek sal more oggend kyk wie die gelukkiges was.  Hopelik is dit 'n goeie aand met paar brakke wat gaan rol en 'n stoel wat gewen word.  hahahaha
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Sarelss »

kan nie wag nie....
Sterkte aan almal wat deelgeneem het.!!!
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Marc »

Ja nee, my senuwees is nou al klaar  :o

Hoop die beste man wen en dat daai stoele uitkom by die manne wat hulle regtig nodig het  ;)

Sterkte vir manne, sien julle nou nou  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Reggie Gerber »

Good luck boys
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by visstok »

Sterkte manne! Oom Freek, onthou ek skiet links!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Post Reply