Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
Goeienaand, 'n jong man hier naby oorweeg om profi-jagter te word.
Wat is die ideale kaliber/s vir n beginnende professionele jagter? (Ek vermoed hy oorweeg om 'n dubbelgeweer te laat bou, maar dit is nie vas nie.)
Wat is die ideale kaliber/s vir n beginnende professionele jagter? (Ek vermoed hy oorweeg om 'n dubbelgeweer te laat bou, maar dit is nie vas nie.)
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
More Ds.
As hy nou eers n PH gaan word gaan dit hom n rukkie vat om gevaarlike wild gesertiviseerd te word.
Wanneer die manne begin jag as n beroeps jagters gaan hulle maar meestal plains game skiet, en ek is geleer jy skiet nie jou klient se diere nie. So as ek plains game jag met kliente dra ek nie n geweer nie tensy daar gevaarlike wild op die eiendom is waar ons jag.
So vir daai beginer PH sal ek se dalk as hy vlakte jag, n 300wm, (ek gebuik my 338 win mag) en as hy bosvked gaan jag, n 375. N 30-06 sal ook vir alles werk.
As dit kom by gevaarlike wild.
Dink nie hy kan verkeert gaan met n 458 Lott nie.
Het vir 20 jaar met my 458 Express gejag en nou dat ek net buffels jag, het ek n 500 Jeff laat bou.
Dubbels is mooi en eendag as ek groot is sal ek okk een wil het maar net te duur en PH’s maak nie geld nie.

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
Dankie Rudi, ek gee dit so deur.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
Enkele idees na gesprekke met verskillende beroepsjagters:
- 'n goeie skoot met 'n 375H&H is meer werd as 'n swak skoot met 'n. 500XYZ
- 'n 375H&H se ammunisie is baie beskikbaar
Noordkaap Beroepjagskool is uitsonderlik goed.
Begin by 'n uitruster en werk jou pad boontoe.

- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1488
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
Dit hang maar af watter werk hy gaan doen. As hy Vrystaat vlakte wild gaan jag is die vereistes anders as bosveld buffels.
Ek gebruik meestal my oop visier 375e vir beroepsjag werk.
Aspirant PHe debatteer gewere en kalibers vir ure, terwyl ek dink n verkyker is n veel belangriker stuk toerusting. Dit is waar foute gemaak word wat geld kos
Sent from my SM-G780F using Tapatalk

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
As hy in die Noordkaap is gaan hy seker so nou en dan n bq verder skoot met trek, as hy nie een geweer/kaliber nou wil koop om later gevaarlike wild te volg nie sou ek ook kyk na n 300WM.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
Ds J - ek lees "dubbel geweer bou" - nou ek is nie self 'n PH nie, al is helfte van my familie en pelle
- maar ek kan darem gesels oor die roer - 'n geboude dubbel (SA custom van praat ek nou) gee amper altyd probleme, kort kort is daar 1/2 op die mark, vir goedkoop - maar dit was ten duurste gebou... Ek dink nie ons SA geweersmidde het al dubbels bou volmaak nie. Ek staan natuurlik eerste in die ry om jammer te se en my woorde te sluk. Ek dink 'n "goedkoop" dubbel van Mpye soos Chapuis / Merkel ens is baie better as custom geboud tans in ons land.
Dan oor kaliber, 'n 375 sak perfek wees, later as hy dubbel wel kry, kan sy kliente (of hy self) die 375 gebruik vir die donkie werk.
Dan oor kaliber, 'n 375 sak perfek wees, later as hy dubbel wel kry, kan sy kliente (of hy self) die 375 gebruik vir die donkie werk.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
Om so half aan te sluit, ek prtaat nou nie van net PHe of alle skuts nie maar oor die algemeen die meeste mense wat ek nog gesien het skiet nie so baie goed met regte grtoot kaliber dubbles nie. Yes almal wil n mooi dubble he maar ek dink n lekker CZ met met bq kolf werk in n regte groot kaliber is n baie beter call vir n jong PH, ek kan natuurlik heel verkeerd ok wees, dit het al gebeur.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3957
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
CZ 550Capt. Yoda wrote: Tue Sep 15, 2026 10:29 am Om so half aan te sluit, ek prtaat nou nie van net PHe of alle skuts nie maar oor die algemeen die meeste mense wat ek nog gesien het skiet nie so baie goed met regte grtoot kaliber dubbles nie. Yes almal wil n mooi dubble he maar ek dink n lekker CZ met met bq kolf werk in n regte groot kaliber is n baie beter call vir n jong PH, ek kan natuurlik heel verkeerd ok wees, dit het al gebeur.
.458 Lott
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
ai die manne met die groot gewere darem...458 lott, 470NE, 500's, wild cats...blah blah blah...
Baie jagters met hulle groot gunne, skiet soos hulle g.tte
die maklikste aanbeveling is vir ' n up-and-comming PH: onthou hierdie man moet nog plek kry om te kan jag met buitelandse kliente, baie moeilik vandag vir up and commings...
PG tot op Eland - enige geweer soos 308 / 30-06 / 300
DG - 375 H&H
sodra hy nou 'n expert word' dan kan hy nou sy bou geweer of kanon kry om gate in diere te sit sodat die taxidermy dit kan toe stop...

Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
Goeiemôre Kêrels, julle laat 'n man lekker lag!
Ek gee so deur, baie dankie.
Ek gee so deur, baie dankie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3957
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
Die man wil 'n dubbel laat bou, budget is nie sy probleem nie, dit is terughou. En jy weet van terughou bou jy pressure op.Bushwack wrote: Tue Sep 15, 2026 11:29 am ai die manne met die groot gewere darem...458 lott, 470NE, 500's, wild cats...blah blah blah...
Baie jagters met hulle groot gunne, skiet soos hulle g.tte![]()
die maklikste aanbeveling is vir ' n up-and-comming PH: onthou hierdie man moet nog plek kry om te kan jag met buitelandse kliente, baie moeilik vandag vir up and commings...![]()
PG tot op Eland - enige geweer soos 308 / 30-06 / 300
DG - 375 H&H
sodra hy nou 'n expert word' dan kan hy nou sy bou geweer of kanon kry om gate in diere te sit sodat die taxidermy dit kan toe stop...![]()
Groot gunne is nie die probleem nie, dit is die onvermoë om konstant te kan flinch.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3957
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
Snaaks vir my is hoe PH moet begin met .375 en dan later in sy lewe dra hy 'n .505 Gibbs. Jy is moet mos beter raak nie swakker nie?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Ideale kaliber/s vir n beginnende profi-jagter?
6.5 Creedmoor
…jammer ek moes net
…jammer ek moes net
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62