2024 se JAGPRYSE

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by Johan Nel »

Drenalinjunkie wrote: Thu Feb 08, 2024 9:46 am Johan, is dit dalk by Schalk van der Walt? Ons jag al meer as 30 jaar elke jaar daar.
Dis op Kongo, ja. Ek het die eerste keer daar gejag in 2000 toe oom Steve nog gelewe het. Toe nie weer nie tot 2019, daarna elke jaar sederdien. Dis vir my elke jaar 'n week van hemel op aarde.
Dis aan tafel van oom Steve hulle dat ek die eerste keer besef het ek hou van die smaak van wildsvleis, mens hoef dit nie na iets anders te probeer smaak nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by Drenalinjunkie »

Johan Nel wrote: Thu Feb 08, 2024 12:56 pm
Drenalinjunkie wrote: Thu Feb 08, 2024 9:46 am Johan, is dit dalk by Schalk van der Walt? Ons jag al meer as 30 jaar elke jaar daar.
Dis op Kongo, ja. Ek het die eerste keer daar gejag in 2000 toe oom Steve nog gelewe het. Toe nie weer nie tot 2019, daarna elke jaar sederdien. Dis vir my elke jaar 'n week van hemel op aarde.
Dis aan tafel van oom Steve hulle dat ek die eerste keer besef het ek hou van die smaak van wildsvleis, mens hoef dit nie na iets anders te probeer smaak nie.

Darem maar n klein wêreld. Oom Steve was n yster met ongelooflike lewens ervaringe. Min mense kon n storie vertel soos Oom Steve.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by Johan Nel »

Drenalinjunkie wrote: Thu Feb 08, 2024 3:34 pm Darem maar n klein wêreld. Oom Steve was n yster met ongelooflike lewens ervaringe. Min mense kon n storie vertel soos Oom Steve.
Oom Steve het stories gehad om te vertel. Hy was 'n legende in sy eie tyd.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by Chris (vdB) »

Ek hoor van al hoe meer boere hier in my omgewing wat vlakvarke nou self begin jag op hul plase, en dit aan slaghuise hier rond verkoop, of sommer met binnegoed in verkoop in die lokasies. Soos ek verstaan kry hulle goeie pryse. Dis seker hoe sommige winkels by R50 p/kg vir braaiwors uit kom.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by Capt. Yoda »

Chris (vdB) wrote: Mon Feb 12, 2024 7:51 pm Ek hoor van al hoe meer boere hier in my omgewing wat vlakvarke nou self begin jag op hul plase, en dit aan slaghuise hier rond verkoop, of sommer met binnegoed in verkoop in die lokasies. Soos ek verstaan kry hulle goeie pryse. Dis seker hoe sommige winkels by R50 p/kg vir braaiwors uit kom.
Weet jy hoeveel Kameelperde, Zebras en vlakvarke jou groot Supermark aan koop elke jaar? Jy al kameelperd wors of Zebra steaks op die rakke gesien?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by Chris (vdB) »

Capt. Yoda wrote: Tue Feb 13, 2024 9:11 am
Chris (vdB) wrote: Mon Feb 12, 2024 7:51 pm Ek hoor van al hoe meer boere hier in my omgewing wat vlakvarke nou self begin jag op hul plase, en dit aan slaghuise hier rond verkoop, of sommer met binnegoed in verkoop in die lokasies. Soos ek verstaan kry hulle goeie pryse. Dis seker hoe sommige winkels by R50 p/kg vir braaiwors uit kom.
Weet jy hoeveel Kameelperde, Zebras en vlakvarke jou groot Supermark aan koop elke jaar? Jy al kameelperd wors of Zebra steaks op die rakke gesien?
Dis wat ek vir n' maat van my ook se, nog nooit het ek in n' slaghuis iets gesien, wat geadverteer word dat dit vlakvark bevat nie. Rottweiler is dan seker ook lekker met die regte spice.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by Capt. Yoda »

Chris (vdB) wrote: Tue Feb 13, 2024 2:08 pm
Capt. Yoda wrote: Tue Feb 13, 2024 9:11 am
Chris (vdB) wrote: Mon Feb 12, 2024 7:51 pm Ek hoor van al hoe meer boere hier in my omgewing wat vlakvarke nou self begin jag op hul plase, en dit aan slaghuise hier rond verkoop, of sommer met binnegoed in verkoop in die lokasies. Soos ek verstaan kry hulle goeie pryse. Dis seker hoe sommige winkels by R50 p/kg vir braaiwors uit kom.
Weet jy hoeveel Kameelperde, Zebras en vlakvarke jou groot Supermark aan koop elke jaar? Jy al kameelperd wors of Zebra steaks op die rakke gesien?
Dis wat ek vir n' maat van my ook se, nog nooit het ek in n' slaghuis iets gesien, wat geadverteer word dat dit vlakvark bevat nie. Rottweiler is dan seker ook lekker met die regte spice.
Hier by ons het ek nou agter gekom hulle verkoop ground of minced beef en dan mince
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by Witpietskiet »

Chris (vdB) wrote: Tue Feb 13, 2024 2:08 pm
Capt. Yoda wrote: Tue Feb 13, 2024 9:11 am
Chris (vdB) wrote: Mon Feb 12, 2024 7:51 pm Ek hoor van al hoe meer boere hier in my omgewing wat vlakvarke nou self begin jag op hul plase, en dit aan slaghuise hier rond verkoop, of sommer met binnegoed in verkoop in die lokasies. Soos ek verstaan kry hulle goeie pryse. Dis seker hoe sommige winkels by R50 p/kg vir braaiwors uit kom.
Weet jy hoeveel Kameelperde, Zebras en vlakvarke jou groot Supermark aan koop elke jaar? Jy al kameelperd wors of Zebra steaks op die rakke gesien?
Dis wat ek vir n' maat van my ook se, nog nooit het ek in n' slaghuis iets gesien, wat geadverteer word dat dit vlakvark bevat nie. Rottweiler is dan seker ook lekker met die regte spice.
Poodle & Noodle of flied lice
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by KalahariKlong »

As ek so kyk na die pryse en luister na die manne besef ek net weer hoe bevoorreg ek is om nog my bokkies te kan skiet teen die pryse wat ek hulle voor kry. Lankal seker op hou jag as ek daai pryse moet betaal vir n vleisie. Maar ja ek verstaan ook die ding van vraag en aanbod.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by Capt. Yoda »

Alternative Game Species

Jackal - Night Hunt R2000
Caracal - R5000
Small Spotted Gennet - R4000
Porcupine - R2000
Night Hunt Rabbits - R1500
Baboon - R2500
Brown Hyena -R15 000

Please inform us ahead of time should you be interested in a night hunt on one of these species so we can adequately prepare.

Wie wil bq gaan springhaas jag?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by Eduard Venter »

Ek wonder of 'n trofee haas ekstra kos

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by Gerhardu »

Die opskrif moet lees. 2024 se jagspryse.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by RUPERT »

Vandag op n nuwe een afgekom.
Hide hire: R 250 p/d
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by junglejulian »

Ek wou die jaar baie graag in die Kalahari gaan jag maar die paar plekke wat pryslyste gestuur het vra R70-R75/kg vel aan vir springbok. R65/kg vir bwbees.
Vir dit jag ek maar nader aan die huis en koop beesvleis vir biltong
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: 2024 se JAGPRYSE

Post by JohanvB »

junglejulian wrote: Mon Feb 26, 2024 6:10 pm Ek wou die jaar baie graag in die Kalahari gaan jag maar die paar plekke wat pryslyste gestuur het vra R70-R75/kg vel aan vir springbok. R65/kg vir bwbees.
Vir dit jag ek maar nader aan die huis en koop beesvleis vir biltong
Waaaaaaaattt? Dis waansinnig!
Post Reply