Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Drenalinjunkie wrote: Thu Feb 08, 2024 9:46 am
Johan, is dit dalk by Schalk van der Walt? Ons jag al meer as 30 jaar elke jaar daar.
Dis op Kongo, ja. Ek het die eerste keer daar gejag in 2000 toe oom Steve nog gelewe het. Toe nie weer nie tot 2019, daarna elke jaar sederdien. Dis vir my elke jaar 'n week van hemel op aarde.
Dis aan tafel van oom Steve hulle dat ek die eerste keer besef het ek hou van die smaak van wildsvleis, mens hoef dit nie na iets anders te probeer smaak nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter

Darem maar n klein wêreld. Oom Steve was n yster met ongelooflike lewens ervaringe. Min mense kon n storie vertel soos Oom Steve.
Drenalinjunkie wrote: Thu Feb 08, 2024 3:34 pm
Darem maar n klein wêreld. Oom Steve was n yster met ongelooflike lewens ervaringe. Min mense kon n storie vertel soos Oom Steve.
Oom Steve het stories gehad om te vertel. Hy was 'n legende in sy eie tyd.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Ek hoor van al hoe meer boere hier in my omgewing wat vlakvarke nou self begin jag op hul plase, en dit aan slaghuise hier rond verkoop, of sommer met binnegoed in verkoop in die lokasies. Soos ek verstaan kry hulle goeie pryse. Dis seker hoe sommige winkels by R50 p/kg vir braaiwors uit kom.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Chris (vdB) wrote: Mon Feb 12, 2024 7:51 pm

Weet jy hoeveel Kameelperde, Zebras en vlakvarke jou groot Supermark aan koop elke jaar? Jy al kameelperd wors of Zebra steaks op die rakke gesien?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Dis wat ek vir n' maat van my ook se, nog nooit het ek in n' slaghuis iets gesien, wat geadverteer word dat dit vlakvark bevat nie. Rottweiler is dan seker ook lekker met die regte spice.

Hier by ons het ek nou agter gekom hulle verkoop ground of minced beef en dan mince
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Chris (vdB) wrote: Mon Feb 12, 2024 7:51 pm
Ek hoor van al hoe meer boere hier in my omgewing wat vlakvarke nou self begin jag op hul plase, en dit aan slaghuise hier rond verkoop, of sommer met binnegoed in verkoop in die lokasies. Soos ek verstaan kry hulle goeie pryse. Dis seker hoe sommige winkels by R50 p/kg vir braaiwors uit kom.
Weet jy hoeveel Kameelperde, Zebras en vlakvarke jou groot Supermark aan koop elke jaar? Jy al kameelperd wors of Zebra steaks op die rakke gesien?
Dis wat ek vir n' maat van my ook se, nog nooit het ek in n' slaghuis iets gesien, wat geadverteer word dat dit vlakvark bevat nie. Rottweiler is dan seker ook lekker met die regte spice.
As ek so kyk na die pryse en luister na die manne besef ek net weer hoe bevoorreg ek is om nog my bokkies te kan skiet teen die pryse wat ek hulle voor kry. Lankal seker op hou jag as ek daai pryse moet betaal vir n vleisie. Maar ja ek verstaan ook die ding van vraag en aanbod.
Ek wou die jaar baie graag in die Kalahari gaan jag maar die paar plekke wat pryslyste gestuur het vra R70-R75/kg vel aan vir springbok. R65/kg vir bwbees.
Vir dit jag ek maar nader aan die huis en koop beesvleis vir biltong
junglejulian wrote: Mon Feb 26, 2024 6:10 pm