Wat het geword van gunsite.co.za??

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by jdpretorius »

Armand Steenkamp wrote:
Capt. Yoda wrote: Fri Aug 04, 2023 8:44 am
jdpretorius wrote: Fri Aug 04, 2023 8:41 am Die 270 manne moes darem ook net plek maak vir die 6.5needmore sussies Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek wou se dat die 270 manne eintlik net dankbaar/gelukkig was toe die 6.5Quuenmoor sy toetreding tot die skiet wereld maak
Ek weet nie hoe dit werk nie maar vandat ek my 270 geackley het noem almal my meneer
ImageImageImageImageImage.....hulle sal mos op 'aandag' moet staan as daaai meneer praatImage

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Rawstorne
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Rawstorne »

Ek weet nie hoe dit werk nie maar vandat ek my 270 geackley het noem almal my meneer[/quote]

Lekker lag ek.


Meneer, ek is nogal nuuskierig om die data te sien.

Behalwe vir die skouer en bietjie meer volume vir kruit, wat maak hy daar aan die blaf kant van die loop?
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by ruaanb »

Alwin wrote:
Apie wrote: Tue Aug 08, 2023 7:20 pm
Baie ‘snotty’ opmerkings
Ek dink jou opmerking sluit aan by my kommentaar oor die meer stedelike (lees Jhb) ledetal op GS. Dit wys in die kultuur.

Om die verskil tussen Jhb en plattelandse kultuur te illustreer:

Ek woon redelik onlangs die jaarlikse NAMPO expo by. Groot is my verbasing om 'n bekende wapensmid / wapen vervaardiger daar raak te loop. Dis redelik stil op die tydstip en ons gesels lekker. Hy vertel my hy geniet die kultuur wat daar by NAMPO heers baie. Hy vergelyk dit ook met HuntEx waar daar baie meer Johannesburgers bywoon, want dit is immers naby hulle. Hy sê daar kom staan ouens voor jou, hy kyk hulle in die oë en groet hulle, dan draai hulle om en stap weg. So onbeskof soos net 'n ..... kan wees. By die plattelandse skou groet almal hom met die hand en gesels soos ou vriende.

Ek vind dieselfde kulture op die forums.
Daai is net ‘n gat in die opvoeding.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1349
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Toxxyc »

Dan blyk dit my ligging gaan effens gepaard met opvoedingsgate.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Ds J »

Onthou dat daar fisies minder spasie is in die stede, met die gevolg dat stedelinge oor die algemeen meer gesteld is op persoonlike ruimte, eie belange ens. Tweedens is daar soveel mense dat dit onmoontlik is om almal te ken; dit pla niemand om nie gegroet te word nie. In sommige gevalle is dit al so ver dat mense nie gegroet wil word nie, hulle wil tog net uitgelos word.

En dan kom die saak van opvoeding by. Vriendelikheid en hoflikheid kos niks.
Last edited by Ds J on Thu Aug 10, 2023 10:18 am, edited 1 time in total.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1349
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Toxxyc »

Ja en moet asb nie vir iemand wat 40 jaar ouer is as jy probeer "Oom" sê nie, want 'n 70-jarige man is mos nie met my tannie getroud nie.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Ds J »

Toxxyc wrote: Thu Aug 10, 2023 10:16 am Ja en moet asb nie vir iemand wat 40 jaar ouer is as jy probeer "Oom" sê nie, want 'n 70-jarige man is mos nie met my tannie getroud nie.
Dit is betreurenswaardig!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Capt. Yoda »

As jy nie self in die stad bly nie is dit moeilik om dit regtig te vestaan (en Pretoria is nie die stad wat ek na verwys nie), dit klink seker snaaks maar mense het dinge om te doen hier ons hang nie heeldag rond nie, self as jy Huntex toe gaan is daar heel moontlik een of 2 ouens in die groep wat klaar weer afsprake het teen x uur so hulle kan nie by elke stal wat biltong of n knipmes verkoop staan en gesels nie. Kos natuurlik niks om iemand te groet nie maar as ek jou nie ken nie gaan ek jou ook nie regtig groet nie tensy ek met jou wil gesels.

Ek het groot geword in die patteland en n rukkie weer daar gebly en dis 2 heel verskillinde werelde, as jy gewoond is aan die stad lewe ereteur die platteland jou weer grensloos, hier verwys mense wel na jou as jy en jou waar hulle al op die platteland my Oom genoem het toe ek 35 was, die naweek in Parys noem n kelner my Oom wat seker 2 jaar jonger as ek is, seker maar vrouens wat my so oud maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1349
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Toxxyc »

Ek sê altyd die jong kelnerinne kan vir my sê "oom", hulle moet net nie sê "nee oom" nie.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Riaan Kriel »

Toxxyc wrote: Thu Aug 10, 2023 2:38 pm Ek sê altyd die jong kelnerinne kan vir my sê "oom", hulle moet net nie sê "nee oom" nie.
;D Jy sal op 'n ouderdom kom waar jy nie gepla is oor die "Oom" nie... dit wys die jonges het darem nog respek en 'n goeie opvoeding... Dan is jy ook nie bang vir die "Nee oom" storie..... jou grootste vrees is as hulle dalk sou sê "WEER oom" ;) :laugh: ++>:
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Capt. Yoda »

En dans die Oom kla moeg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1349
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Toxxyc »

Riaan Kriel wrote: Thu Aug 10, 2023 3:57 pm
Toxxyc wrote: Thu Aug 10, 2023 2:38 pm Ek sê altyd die jong kelnerinne kan vir my sê "oom", hulle moet net nie sê "nee oom" nie.
;D Jy sal op 'n ouderdom kom waar jy nie gepla is oor die "Oom" nie... dit wys die jonges het darem nog respek en 'n goeie opvoeding... Dan is jy ook nie bang vir die "Nee oom" storie..... jou grootste vrees is as hulle dalk sou sê "WEER oom" ;) :laugh: ++>:
:laugh: :laugh: :laugh: Ek moet daardie een onthou, ja!

Ek spot so bietjie, maar die Oom ding pla my nie. Ek voel altyd goed want dan weet ek my bietjie baard wat ek kan groei laat my darem ouer as 17 lyk, en dat die kinders goed opgevoed is.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by ruaanb »

Toxxyc wrote:Dan blyk dit my ligging gaan effens gepaard met opvoedingsgate.
Nee man niks met ligging te doen nie.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Alwin »

Toxxyc wrote: Thu Aug 10, 2023 8:27 am Dan blyk dit my ligging gaan effens gepaard met opvoedingsgate.
Ek dink wel dat daar in sekere areas 'n groter persentasie persone is met opvoedingsgate as in ander.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1349
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by Toxxyc »

ruaanb wrote: Sat Aug 12, 2023 9:59 am
Toxxyc wrote:Dan blyk dit my ligging gaan effens gepaard met opvoedingsgate.
Nee man niks met ligging te doen nie.
Ek spot so bietjie :D
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 140
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Re: Wat het geword van gunsite.co.za??

Post by DeVilliers »

Ai shame. Gunsite se mik is alweer uit.....
Post Reply