Messe - Wat dra julle deesdae?

Enige iets tov messe.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Ds J »

20230303_212042.jpg
Spyderco Resilience na drie of vier jaar; hy is letterlik 24/7 aan my sy, en altyd skerp.

Die klein pyltjie wys die oorspronklke beginpunt van die snyvlak; die potloodlyne wys die oorspronklike grootte van die lem. Die lem was aanvanklik 10.7cm lank, en die lem was ongeveer 5-6mm breër.

Die mes het bokkele gesny, bees geslag, vleis gewerk, kombuiswerk gedoen en algemene dagwerk gedoen.

Ek sal graag weer een aanskaf; Spyderco het dieselfde mes met n lem van beter staal; die letters is die kinders se oefeninge ;)

Vir n knipmes is hy behoorlik groot - 22cm lank. Daar was al n paar gevalle waar ek hom uithaal en mense al tergende vra of ek nie n groter mes het nie. Feit van die saak is dat n groot mes n kleintjie se werk kan doen. n Kleintjie kan nie n grote se werk doen nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Kalaharihunter
Full Member
Full Member
Posts: 183
Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Kalaharihunter »

Benchmade Nakamura (m390) or Osborne 940 no2 (S30v)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Arnold »

Ek kyk al lank en het toe maar besluit om so een te bou. Honey Badger large tanto dlc finished d2 met g10 scales. Lyk nogal gevaarlik vir kantoorgebruik Image

Image

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Glocked »

Arnold wrote: Tue Aug 29, 2023 7:13 pm Ek kyk al lank en het toe maar besluit om so een te bou. Honey Badger large tanto dlc finished d2 met g10 scales. Lyk nogal gevaarlik vir kantoorgebruik Image

Image

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Netjies !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Ockert1992 »

Arnold wrote: Tue Aug 29, 2023 7:13 pm Ek kyk al lank en het toe maar besluit om so een te bou. Honey Badger large tanto dlc finished d2 met g10 scales. Lyk nogal gevaarlik vir kantoorgebruik Image

Image

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Baie mooi! Deur wie het jy hom aangekoop?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Arnold »

Ek het sommer direk by Honey Badger gekoop en hom self aanmekaar gesit.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Arnold »

Ek het sommer nog n paar g10 handvatsels in dieselfde bestelling gesit om my ander Honey Badgers te pimp.

Met die G10 is die messe dalk overpriced maar dit is baie nicer as die FRN waarmee hulle uitkom.

Terloops, hierdie is die large en medium flippers, ook met D2 staal. Die Large messe se swaar lem het so lekker aksie dat ek nie sommer weer n kleiner Honey Badger sal bestel nie.

Image

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Johan Nel »

Hoe ervaar jy die D2 staal se kwaliteite?
Ek verstaan dis 'n werklik harde staal wat moeilik skerpmaak, maar bly lank skerp. Daar is ook sprake dat die 'edge' kan 'chip' as mens sywaartse druk uitoefen, bv om tussen twee bene laterale kragte op die 'edge' van die lem uit te oefen, of dalk 'n kap aksie sou uitvoer (weet nie hoekom mens dit met 'n meslem wil doen nie, dis nie 'n byl nie).
Ek kyk ook na een in D2, maar wonder nou oor die staal. Ek hoor graag jou terugvoer.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Arnold »

Ek gebruik maar my messe meestal vir kantoor take en om vleis uit die sakkies te haal en dalk bietjie steak opsny by 'n braai. So ek gebruik nie die lemme vir rowwe take waar hy sou kon chip nie en as iemand vra om gou my mes te leen vra ek eers waarvoor :)
Die groot D2 flipper het darem al 'n ander man se kudu 'n coup de grâce gegee tussen die kop en nek van agter. Die lem het dit darem weerstaan.

Die D2 staal is hard en bly langer skerp. Dit is hoekom ek dit verkies bo die 8cr13mov waarin die Honey Badger ook kom. Dit maak dalk moeiliker skerp maar ek weet nie regtig nie want my eerste messe wat ek ordentlik skerp gemaak het was ZDP189 wat nog harder is en daarom het ek van die begin af diamont stene op my lansky gebruik.

Ek dink die ZDP189 bly nog langer skerp maar is skaar en nog meer brittel as ek reg lees. Volgende is die 20CV wat ek het wat ook mooi hou en gelykstaande aan M390 is. Die ander mes wat ek gereeld dra is S30V en hy raak beslis gouer stomp.

Vir die paar rand ekstra is die D2 dit werd vir my aangesien ek minder gereeld messe hoef skerp te maak.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Johan Nel »

Dankie vir die terugvoer Arnold.
Sal jy omgee om die link te deel waardeur jy jou messe en hefmateriaal bestel het asseblief?
Ek kan die mes wat ek na kyk vir 'n billike prys plaaslik kry, maar,die hefmateriaal in maar die standaard materiaal van die rak af. Dis maar baie effens na my mening.
Last edited by Johan Nel on Thu Aug 31, 2023 10:21 am, edited 1 time in total.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Carlc »

As jy direk van Honeybadger bestel dan doen hulle gratis gravering op die lem vir jou, dink tot en met 15 letters. Ek het self n groot d2 flipper vir edc en geniet hom baie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Arnold »

Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Johan Nel »

Baie dankie Arnold!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Arnold »

Plesier, aflewering was baie vinnig en ek het 'n handgeskrewe nota saam met die bestelling gekry om dankie te sê.

Dalk nog iets wat ek ondervind met die messe. Die groot mes se aksie is vir my beter agv die lem se gewig. So ek speel/fidget lekkerder met hom :)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Capt. Yoda »

Arnold wrote: Thu Aug 31, 2023 10:00 am https://honeybadgerknives.co.za/
Ag ok laat ek ook maar een kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Ratel »

Arnold. Ek sien jy kan die hef los koop op die webwerf. Het jy net die hef gekoop en toe 'n huidige mes sin vervang of kon jy die die lemme ook los koop?
Maak 'n verskil
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Arnold »

Hi Ratel

Die hef is net die los deel buite wat jy koop. Aan die binnekant is daar staal "liners".

So jy koop die mes en vervang sy "scales".

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Ratel »

Arnold wrote: Thu Aug 31, 2023 2:50 pm Hi Ratel

Die hef is net die los deel buite wat jy koop. Aan die binnekant is daar staal "liners".

So jy koop die mes en vervang sy "scales".

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Aaa dankie. Ek wou se ek het die kat aan die g&t beet. Dis nogal nice dat hulle spaar skroewe, bearings en belt clips aanhou.
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Capt. Yoda »

Ek dra die laaste 2 weke die Buck, ammmper n bq te groot maar n baie lekker mes
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Ajviljoen260rem »

Capt. Yoda wrote: Thu Aug 31, 2023 11:23 am
Arnold wrote: Thu Aug 31, 2023 10:00 am https://honeybadgerknives.co.za/
Ag ok laat ek ook maar een kry

Geld op geraak vir spyderco?
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Arnold »

Ek is so bietjie oor Spyderco maar het nog n Dragonfly.

Variety is the spice of life ...
Image
Image
Image
Image

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Capt. Yoda »

Ajviljoen260rem wrote: Tue Sep 05, 2023 7:23 pm
Capt. Yoda wrote: Thu Aug 31, 2023 11:23 am
Arnold wrote: Thu Aug 31, 2023 10:00 am https://honeybadgerknives.co.za/
Ag ok laat ek ook maar een kry

Geld op geraak vir spyderco?
Spaar geld om vir jou Ma blomme te koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Messe - Wat dra julle deesdae?

Post by Giepie »

Ek dra meeste van de tyd 'n ou Swiss army mes, of 'n Leatherman Wave. Ek hou van gereedskap by my. ;D
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply