Messe - Wat dra julle deesdae?
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Messe - Wat dra julle deesdae?
Môre manne,
Hoop dit gaan goed.
Soos dit mos maar gaan, maak nie saak hoe baie messe jy al het nie(en al kan jy net een op 'n slag gebruik) iewers ontwikkel jy 'n juk vir iets anders....
Ek is nou daar....
Ek het bietjie gaan krap tussen die ou messe besprekings en dit was maar stil die afgelope 5 jaar op daardie front.
Wat dra julle deesdae elke dag? Soos mens maar met tyd groei, is ek ook op die punt waar ek nie elke 2de week 'n ander mense dra nie en ek gebruik ook amper die mes wat ek dra vir alles.
Op die stadium dra ek 'n Spyderco Delica VG10 al vir die laaste amper 3 jaar. Ek geniet die mes verskriklik baie. Die opgradering sal defnitief 'n beter staal moet hê en ook so lekker lig en maklik dra.
Ander messe wat ek het wat ek ook op hulle dag geniet het is van die eerste Honey Badgers in Tan Medium, 'n CRKT M21-02G en 'n Victorinox Alox.
Wat sal julle voorstel as 'n waardige toevoeging? Sit sommer ook 'n paar foto's van julle messe op.
Ek hoor graag van julle.
Groete
Ockert

- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ganzo FH41 D2 wat ek huidig gebruik
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Honey badger. Hulle lemme bly nogal lank skerp en ek hou van die dra knip vir die prys. Dan soms ook Victorinox. Daar is altyd plek vir nog 'n mes.
Maak 'n verskil
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Die perfekte mes in my broeksak elke dag is nogsteeds die Leatherman C33LX of C33X wat ek destyds by jou gekoop het (dis nou as ek die regte Ockert beet het
)
Gewig, grootte, die lem, als is net vir my perfek.
Ek het al 'n hele paar van hulle gekoop en verloor langs die pad. My pa en skoonpa dra hom ook al.
Ek sukkel net nou verskriklik om hulle in die hande te kry, tyd laat ek weer begin soek vir iewers om hulle te koop.
Ek het ook 'n spyderco as 'n spaar, nie seker van die model nie, ma hy is bietjie groot en ek het sy belt clip afgebreek.
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
)Gewig, grootte, die lem, als is net vir my perfek.
Ek het al 'n hele paar van hulle gekoop en verloor langs die pad. My pa en skoonpa dra hom ook al.
Ek sukkel net nou verskriklik om hulle in die hande te kry, tyd laat ek weer begin soek vir iewers om hulle te koop.
Ek het ook 'n spyderco as 'n spaar, nie seker van die model nie, ma hy is bietjie groot en ek het sy belt clip afgebreek.
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Spyderco Tenacious, mal oor Spyderco's ...... net jammer ek kan nie meer bekostig nie
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Adri Môre,Dumbluck wrote: Wed Mar 30, 2022 9:18 am Die perfekte mes in my broeksak elke dag is nogsteeds die Leatherman C33LX of C33X wat ek destyds by jou gekoop het (dis nou as ek die regte Ockert beet het)
Gewig, grootte, die lem, als is net vir my perfek.
Ek het al 'n hele paar van hulle gekoop en verloor langs die pad. My pa en skoonpa dra hom ook al.
Ek sukkel net nou verskriklik om hulle in die hande te kry, tyd laat ek weer begin soek vir iewers om hulle te koop.
Ek het ook 'n spyderco as 'n spaar, nie seker van die model nie, ma hy is bietjie groot en ek het sy belt clip afgebreek.
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Jy is 100% op die nommer. Ek dink ook vir die geld wat mens hulle kon koop is dit van die mees onderskatte waarde vir geld messe daar buite. Ek is egter nie seker of hulle nog gemaak word, nadat Leatherman die nuwe Free reeks uitgebring het nie.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Messe - Wat dra julle deesdae?
Spyderco Endura met Emerson opener.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by JJV on Wed Mar 30, 2022 9:36 am, edited 1 time in total.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek het altyd 'n leatherman Surge gedra, hy le nou in 'n laai vir gebruik in die huis. My EDC mes is die double-folding Jim Shockey Signature Series - Havalon Titan. Lem bly goed skerp en as ek regtig skerp benodig het ek die scalpel lem. Ek dra dan ook 'n DOW vir die manne wat so wil mes leen.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Felco/Victorinox ent en okuleermes. Verbasend handig vir meeste snywerk wat ek moet doen.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Spyderco Resilience vir ongeveer drie jaar. Die mes is behoorlik groot, maar dra goed en kan enige werk doen: keel sny, vel slag, karkas breek, snitte uithaal, biltong sny. Algemene huiswerk: groente & brood sny, kosblikke maak vir skool; herstelwerk soos tuinslange en besproeingspyp sny. Vleis sny op die vuur en alle ander alledaagse doeleindes.
Die mes werk meermale per dag en omdat ek n baie skerp mes verkies slyp ek hom gereeld - maklik een maal per week. Gevolglik is +- 3.5mm - 4mm van die snyvlak al weggeslyp, en hy werk nogtans puik.
Die lem is van 8Cr13M gemaak en word pragtig skerp, maar kan nie kers vashou by die beter staalsoorte nie. Vir alledaagse werk sal ek hom graag aanbeveel.

- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek het nou 'n klompie soorte messe elke dag gedra en ek gebruik hulle ook meer as die gemiddelde ou. Slag so 100 bokke per jaar, sny baie kele en pype en so nou en dan werk hulle as skroewedraaiers.
'n Ordentlike "pocket clip" spaar jou baie frustrasie. Natuurlik 'n goeie lem. Ek hou van 'n redelike skerp punt voor. Penshaak is maar 'n persoonlike keuse. Ek verkies deesdae 'n mes daarsonder omdat dit haak waar dit nie altyd moet nie. Hou 'n mes altyd vlymskerp dan werk dit soos hy moet. Warthog stelletjie langs die yskas dan gee jy paar slype as jy 'n bier uithaal elke keer.
My gunsteling by verre is die kershaw clash. Ek het al 4 van hulle laat wegraak! Daarna was ek ook baie lief vir my honeybadger wat so bietjie meer as 'n seisoen gehou het voor die punt afgebreek het. Geen ander mes was goed genoeg dat ek dit weer sal koop nie, bygesê daar is hordes wat ek nog nie gebruik het nie.
Ek probeer maar altyd onder R1000 bly want 'n lekker mes het maar 'n manier om voete te kry.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek wissel af tussen n Ontario rat11 en n chris reeves small sabenza. Altwee baie lekker messe.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Wat dit een met D2 of 8Cr13MoV staal?Eduard Venter wrote: Wed Mar 30, 2022 5:05 pm Ek het nou 'n klompie soorte messe elke dag gedra en ek gebruik hulle ook meer as die gemiddelde ou. Slag so 100 bokke per jaar, sny baie kele en pype en so nou en dan werk hulle as skroewedraaiers.
'n Ordentlike "pocket clip" spaar jou baie frustrasie. Natuurlik 'n goeie lem. Ek hou van 'n redelike skerp punt voor. Penshaak is maar 'n persoonlike keuse. Ek verkies deesdae 'n mes daarsonder omdat dit haak waar dit nie altyd moet nie. Hou 'n mes altyd vlymskerp dan werk dit soos hy moet. Warthog stelletjie langs die yskas dan gee jy paar slype as jy 'n bier uithaal elke keer.
My gunsteling by verre is die kershaw clash. Ek het al 4 van hulle laat wegraak! Daarna was ek ook baie lief vir my honeybadger wat so bietjie meer as 'n seisoen gehou het voor die punt afgebreek het. Geen ander mes was goed genoeg dat ek dit weer sal koop nie, bygesê daar is hordes wat ek nog nie gebruik het nie.
Ek probeer maar altyd onder R1000 bly want 'n lekker mes het maar 'n manier om voete te kry.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Surge op my linkersy en 'n cheaperige Ka-Bar Dozier in my regersak geknip. Oor naweke dra ek 'n Kershaw Skyline met 'n clip. Ek het altyd groter gedra soos CRKT M21 ens, maar meer kompakte lemme werk beter vir my. Het 'n paki kapmes afere in die bakkie se deur om voersakke ens te sny, en 'n Lasher kapmes onder voetmatjie vir kapwerk van lastige takke in die pad.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
So om die beurt 'n Spyderco Millie en PM2.... 'n compression lock Millie sal vir my die ultimate Spydie wees.
Gooi lood!!!!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8006
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Elke dag dra wissel ek huidiglik tussen 'n ShamWEri - CPM20CV en 'n ZT0450CF - S35VN. Die 20CV is definitief n wenner vir my en hou baie langer as die S35VN.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Laasgenoemde. Slyp baie lekker en as jy hom skerp hou heeltemal voldoende. Prys is ook reg.HeinM wrote:Wat dit een met D2 of 8Cr13MoV staal?Eduard Venter wrote: Wed Mar 30, 2022 5:05 pm Ek het nou 'n klompie soorte messe elke dag gedra en ek gebruik hulle ook meer as die gemiddelde ou. Slag so 100 bokke per jaar, sny baie kele en pype en so nou en dan werk hulle as skroewedraaiers.
'n Ordentlike "pocket clip" spaar jou baie frustrasie. Natuurlik 'n goeie lem. Ek hou van 'n redelike skerp punt voor. Penshaak is maar 'n persoonlike keuse. Ek verkies deesdae 'n mes daarsonder omdat dit haak waar dit nie altyd moet nie. Hou 'n mes altyd vlymskerp dan werk dit soos hy moet. Warthog stelletjie langs die yskas dan gee jy paar slype as jy 'n bier uithaal elke keer.
My gunsteling by verre is die kershaw clash. Ek het al 4 van hulle laat wegraak! Daarna was ek ook baie lief vir my honeybadger wat so bietjie meer as 'n seisoen gehou het voor die punt afgebreek het. Geen ander mes was goed genoeg dat ek dit weer sal koop nie, bygesê daar is hordes wat ek nog nie gebruik het nie.
Ek probeer maar altyd onder R1000 bly want 'n lekker mes het maar 'n manier om voete te kry.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Ek dink wel hulle maak hom nie meer nie? Die nuwe D2 staal behoort beter te wees en langer te hou. Maar ek het niks sleg te sê oor die ouer model nie.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Spyderco Matriarch and a Leatherman Wave+
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1369
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek dra nou al vir bykans 7 of 8 jaar lank 'n Kershaw Scrambler. Dit kan selfs al langer wees. Ek kan die mes nie fout op enige plek behalwe sy gewig nie. Hy het 'n volledige staal handsvatsel wat hom gewigtig maak, maar sy reversible pocket clip en die SpeedSafe Assisted Opening is 'n absolute wenner. As hy more verloor koop ek gister weer so tipe mes.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Jammer vir die hijack. Ek al deur n paar spyderco messe, hulle clips jou eenvoudig nie. Ervaar iemand anders die selfde?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 483
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
CRKT ceo en Leatherman wave
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Dankie Manne, dis waardevolle terugvoer sover.
Hoe ervaar jy die CEO?
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 483
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Hou van die mes, lekker sterk, omdat dit eenvoudige mes is, is hy lekker klein maar ek sou se dit is medium sized lem. Omdat so dun en eenvoudig is dit lekker om te dra en vat nie jou broeksak op nie.Ockert1992 wrote: Thu Mar 31, 2022 10:11 am Dankie Manne, dis waardevolle terugvoer sover.
Hoe ervaar jy die CEO?
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
Ek het 'n hele paar Spydies wat ek so om die beurt dra. Almal OEM clips op behalwe my PM2. Nog nooit moeilikheid met die clips gehad nie.... ek het egter wel al 'n paar Benchmade clips gebreekBeesBreet wrote: Thu Mar 31, 2022 9:58 am Jammer vir die hijack. Ek al deur n paar spyderco messe, hulle clips jou eenvoudig nie. Ervaar iemand anders die selfde?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Gooi lood!!!!
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Messe - Wat dra julle deesdae?
My clip het redelik kwaai gehaak so kon verstaan dat myne afgebreek het.BeesBreet wrote:Jammer vir die hijack. Ek al deur n paar spyderco messe, hulle clips jou eenvoudig nie. Ervaar iemand anders die selfde?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kon iemand al ander clips gekoop kry?
Ek het op 'n tyd probeer en kwaai rondgebel, ma het toe opgegee.
Enige kommersiële duikers met Atlantic Salt messe? Julle haal mos die clip af, ek sal hom koop.
Sent from my SM-G991B using Tapatalk