Vry van die rook verslawing!!!

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Post Reply
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Capt. Yoda »

Ek glo nie jy kan jouself vertel dit is Vitam D wat jy daar in suig nie maar ek dink dit is baie gesonder as rook. Die wat mens by die garages kry wat jy net koop, rook en weg gooi het blykbaar n paar goed in wat nie so gesond is nie (iets wat sy rak lewe verleng). Dink laat ek eers n apple en berrie loop suig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Chevvy SS »

" Thanks JD. Behalwe vir die nikotien (wat verslawend is) dink jy die goed is giftig of nie? M.a.w. wat is jou opinie oor die langtermyn impak op mens se gesondheid?"

Ek vape self en volgens 'n internis wat ek 10 dae gelede besoek het is dit nie gesond nie en droog die longe uit.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by jdpretorius »

pietskiet wrote:Thanks JD. Behalwe vir die nikotien (wat verslawend is) dink jy die goed is giftig of nie? M.a.w. wat is jou opinie oor die langtermyn impak op mens se gesondheid?
Gif is dit gif, en ek kan myself nie BS dat dit 'gesond' is nie.

Ek sal wel redineer dat dit beter as gewone sigarets is.

Die kostes bespering is ook woes baie....hudiglik kos die sleg gewoonte my net R300 p/m in plaas van 2 pakkies per dag.

Die ander sleg ding van n sigaret is dat jy hom mos nou wil klaar rook as hy eers aan gesteek is. Met die vape vat n ou dalk 2 of 3 treke en los hom weer.

As iemand my sou sê hy dink dit is "ok" as sy kind maar vape, want dit maak mos nie skade nie, dan sou ek sê ek sal like om sy kop in die toilet te was Image

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
pietskiet
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by pietskiet »

Thanks... geneig om nogal saam te stem. Ek nogal bekommerd oor Chevvy se internis wat se dit droog die longe uit.
Ek sal dit ook seker moet los op n tyd....hoekom is als wat lekker in die lewe is sleg vir n mens?!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Chevvy SS »

Nogal nie alles nie....
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Geno »

Vandag is 115 dae sedert ek weer opgehou het na ek 4 jaar terug begin rook het na 5 jaar se ophou...
Nou net vasbyt. 3 dae, 3 weke en 3 maande was die rofste stukke gewees.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Frederik »

Netjies Geno.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by JohanvB »

Manne dink so daaraan, dalk is dit al genoem… al die kruit en koeëls wat jy kan koop met daai sigaret geld!! Maak maar die som..dis blerrie baie!
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by dawiec »

Johan teen die huidige kruit en punte pryse koop jy nie baie nie maar dit help darem! :P
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Capt. Yoda »

Eks nou so week en n bq van die goed af, fkit ek moet net van die paaie af bly want ek sal mense seer maak. Vanaand het ek n braai en more het ons groot golf so gaan n interesante dag of 2 wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Lourens Potgieter »

265 dae vandag. Na twee keer se 3 jaar ophou en weer begin. Ek voel goed.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by jankraay »

Capt. Oblivious wrote:Eks nou so week en n bq van die goed af, fkit ek moet net van die paaie af bly want ek sal mense seer maak. Vanaand het ek n braai en more het ons groot golf so gaan n interesante dag of 2 wees
Sal vir jou n pakkie skaam koop as ek jou weer sien en jy is maroon van kwaad weesImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Heinz Petersen »

JohanvB wrote: Mon Jan 30, 2023 7:18 am Manne dink so daaraan, dalk is dit al genoem… al die kruit en koeëls wat jy kan koop met daai sigaret geld!! Maak maar die som..dis blerrie baie!
Hoeveel blikke kruit en koeëls het jy al?
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by ruaanb »

Heinz Petersen wrote:
JohanvB wrote: Mon Jan 30, 2023 7:18 am Manne dink so daaraan, dalk is dit al genoem… al die kruit en koeëls wat jy kan koop met daai sigaret geld!! Maak maar die som..dis blerrie baie!
Hoeveel blikke kruit en koeëls het jy al?
Baie!!!
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2592
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by JohanvB »

sjjjjttt!!!
Post Reply