Vry van die rook verslawing!!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13525
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ek glo nie jy kan jouself vertel dit is Vitam D wat jy daar in suig nie maar ek dink dit is baie gesonder as rook. Die wat mens by die garages kry wat jy net koop, rook en weg gooi het blykbaar n paar goed in wat nie so gesond is nie (iets wat sy rak lewe verleng). Dink laat ek eers n apple en berrie loop suig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
" Thanks JD. Behalwe vir die nikotien (wat verslawend is) dink jy die goed is giftig of nie? M.a.w. wat is jou opinie oor die langtermyn impak op mens se gesondheid?"
Ek vape self en volgens 'n internis wat ek 10 dae gelede besoek het is dit nie gesond nie en droog die longe uit.
Ek vape self en volgens 'n internis wat ek 10 dae gelede besoek het is dit nie gesond nie en droog die longe uit.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Gif is dit gif, en ek kan myself nie BS dat dit 'gesond' is nie.pietskiet wrote:Thanks JD. Behalwe vir die nikotien (wat verslawend is) dink jy die goed is giftig of nie? M.a.w. wat is jou opinie oor die langtermyn impak op mens se gesondheid?
Ek sal wel redineer dat dit beter as gewone sigarets is.
Die kostes bespering is ook woes baie....hudiglik kos die sleg gewoonte my net R300 p/m in plaas van 2 pakkies per dag.
Die ander sleg ding van n sigaret is dat jy hom mos nou wil klaar rook as hy eers aan gesteek is. Met die vape vat n ou dalk 2 of 3 treke en los hom weer.
As iemand my sou sê hy dink dit is "ok" as sy kind maar vape, want dit maak mos nie skade nie, dan sou ek sê ek sal like om sy kop in die toilet te was

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Thanks... geneig om nogal saam te stem. Ek nogal bekommerd oor Chevvy se internis wat se dit droog die longe uit.
Ek sal dit ook seker moet los op n tyd....hoekom is als wat lekker in die lewe is sleg vir n mens?!
Ek sal dit ook seker moet los op n tyd....hoekom is als wat lekker in die lewe is sleg vir n mens?!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Nogal nie alles nie....
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Vandag is 115 dae sedert ek weer opgehou het na ek 4 jaar terug begin rook het na 5 jaar se ophou...
Nou net vasbyt. 3 dae, 3 weke en 3 maande was die rofste stukke gewees.
Nou net vasbyt. 3 dae, 3 weke en 3 maande was die rofste stukke gewees.
Goed, beter, 6millimeter!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Netjies Geno.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Manne dink so daaraan, dalk is dit al genoem… al die kruit en koeëls wat jy kan koop met daai sigaret geld!! Maak maar die som..dis blerrie baie!
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Johan teen die huidige kruit en punte pryse koop jy nie baie nie maar dit help darem! 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13525
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Eks nou so week en n bq van die goed af, fkit ek moet net van die paaie af bly want ek sal mense seer maak. Vanaand het ek n braai en more het ons groot golf so gaan n interesante dag of 2 wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
265 dae vandag. Na twee keer se 3 jaar ophou en weer begin. Ek voel goed.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Sal vir jou n pakkie skaam koop as ek jou weer sien en jy is maroon van kwaad weesCapt. Oblivious wrote:Eks nou so week en n bq van die goed af, fkit ek moet net van die paaie af bly want ek sal mense seer maak. Vanaand het ek n braai en more het ons groot golf so gaan n interesante dag of 2 wees

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Hoeveel blikke kruit en koeëls het jy al?JohanvB wrote: Mon Jan 30, 2023 7:18 am Manne dink so daaraan, dalk is dit al genoem… al die kruit en koeëls wat jy kan koop met daai sigaret geld!! Maak maar die som..dis blerrie baie!
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Baie!!!Heinz Petersen wrote:Hoeveel blikke kruit en koeëls het jy al?JohanvB wrote: Mon Jan 30, 2023 7:18 am Manne dink so daaraan, dalk is dit al genoem… al die kruit en koeëls wat jy kan koop met daai sigaret geld!! Maak maar die som..dis blerrie baie!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
sjjjjttt!!!