Muzzle break

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Muzzle break

Post by Lategan1 »

tau wrote: Mon Sep 21, 2020 8:58 am
Lategan1 wrote: Mon Sep 21, 2020 8:46 am Menere, altyd teleurstellend wanneer iets hier op Jaracal lighartig begin, iemand iets anders lees in dit wat die persoon sê al dan nie. Om dan te hoor jy het pilletjies nodig ens. Is totaal onnodig.

Sarkasme/ grappie moet belig word, andersins volg net onnodige olie op die vuur nadat jy nou jou ou pilletjie nie gedrink het nie. Nou wil almal pille uitdeel. Kort kriptiese stellings en onvollege waarhede beteken en impliseer nie die skrywer weerlê en ontken dat daar nog baie ander aspekte van die waarheid is nie. Oppak en huis toe, is altyd ‘n opsie, wie leer daardeur iets? Plek vir humor en sarkasme staan sentraal, aanvaar dit so, indien jou dag minder lekker was, jou boodskap eers die volgende dag te stuur.

Nie almal is lus om snedige en verskuilde sarkasme, wat hier ooglopend is, te lees nie. Dit op ‘n Maandagoggend.

Heel duidelik is hier manne wat die onderwerp ken. Gebruik die kennis en lys vir almal die voordele en nadele van MB of dan muzzle BLASTS, dan verstaan almal. Konstruktiewe gesprek wat die selfsug faktor soos hier gemeld, insluit.

Ek het geen ervaring van moderne tromp brekers nie, behalwe natuurlik die ou weermag tipe wat jou permanent dower gelaat het en wil graag die gefokusde onderwerp volg.

Beste.
My Ar15 het 'n "flash Hider" op. Hy is deel Muzzlebrake en deel daar om jou posisie minder bekend te maak aan die vynad. "n FN FAL, G3A3 en die R4-6 het dieselfde tipe patent opgehad. My AR15 in .223 irriteer jou ore beslis meer as die MB op ons skuifskiet gewere.

Moderne "skuifskiet" MB is gemaak om soveel moontlike recoil weg van skut te neem. Daar is dus op die "beter" MB net poorte wat skuins na agter wys eerder as na onder en na bo. My MB op my 7mmRM maak dat my 10 jarige seuntjie hom free recoil kan skiet en dit met standaard jagkolf.
Dankie Tau. Ek ht self 7mmRM met klein Hunt Buddy op. ‘n 10-jarige seun sal beslis nie agter die liggewig Sako kan lê nie. Rede vir my volg in onderwerp.

‘Nou moet ek darem noem dat my recoil stelling tong in die kies was -- ek gebruik nie gesiggies nie want dan vat die visse nie die aas nie.’

Projagter, sit dan 3 ... agter jou tong in die kies. Dit is 2de keer binne week dat dit wat jy sê misgelees word. Beide kere het ek jou 100% gevolg, duidelik mis party jou strekking! Dalk is daar ook fout met my IK, want ek verstaan wat jy sê. :police:

Geen dankie nodig nie, ek glo die meeste hier wil net lekker lees, leer en deel.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Muzzle break

Post by Klein Karoo »

tau wrote: Mon Sep 21, 2020 8:34 am
Klein Karoo wrote: Sun Sep 20, 2020 10:46 pm
DvD wrote: Sun Sep 20, 2020 9:36 pm

drink n pilletjie en kom oor dit. gaan lees bietjie op oor "recoil management" en akkuraat skiet.
N MB het sy voordele, as n skut langs jou le met n break en jy weet dit nie is dit n baie onaangename ervaring, as jy vinnig oplees oor muzzle breaks sal jy ook sien dat die knal tot 41% harder is, ongeag hoe goed dit werk dit is net goeie etiek om skuts langs jou en om jou bewus te maak van dit as jy n MB gebruik.
Hoe maak die MB die knal 41% harder? Soos ek dit verstaan, is al wat die MB doen om bestaande gas wat loop verlaat se rigting te verander.
Goeie-more, jammer nie harder nie maar die defleksie en righting van die klank golwe soos onder genoem.
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Muzzle break

Post by Klein Karoo »

DvD wrote: Mon Sep 21, 2020 8:11 am
projagter wrote: Sun Sep 20, 2020 11:05 pm Klein Karoo
Dit help natuurlik baie vir die skuts wat nie hul vuurwapens se recoil kan hanteer nie. Op meeste jagplase word MB's nie toegelaat nie. 'n Ander feit is natuurlik ook (waaroor nie geskryf word nie) dat as jy onderkant die wind langs 'n MB lê en skiet is jy met elke skoot onder die stof en sand. Ek vind wel dat meeste skuts met MB dit nie meer gebruik waar andere saam skiet nie -- seker etiek/respek.
Jy het so pas jou IQ hier weg gegee.....
Onnodige kommentaar, geen rede vir dit nie.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Muzzle break

Post by junglejulian »

Jul moet nie vir DvD ernstig opneem nie.hy is of regtigwaar n suurgat of n ou lid wat onder n skuilnaam probeer om die manne kwaad te maak.n regte internet trol.hy sal wel kry wat hom toekom
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Muzzle break

Post by Eugene »

Ek dink almal sal met my saamstem dat 'n MB eintlik net plesier en voordeel inhou vir die persoon wat dit gebruik en dat dit, om dit sagkens te stel, onaangenaam is vir die skuts aan weerskante van die skut met die MB...

By ALRHA laat ons MB toe, want baie mense jag daarmee. Maar, ons probeer sover moontlik om die ouens met MB saam in 'n groep op te deel.

Aan die einde van die dag, is dit elke ou se persoonlike keuse. Ek is self nie 'n groot "recoil junkie" nie en as dit my in die oë van die bewakers van manlikheid, nou minder van 'n man maak, dan is dit maar so.... Ek hou ook nie baie van oormowwe nie, so daarom verkies ek 'n KD bo 'n MB. As jy dus 'n MB wil gebruik, is dit jou goeie reg, maar aanvaar dat die manne links en regs van jou, nie te erg lief gaan wees vir jou nie en dat jy dalk met die volgende relay, op die punt alleen gaan skiet... ;)
Aim small, miss small
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Muzzle break

Post by Blitzzz »

Hoe bevoorreg voel ek nou dat ek nie nodig het om op n publieke skietbaan te skiet nie.

Die klank verskil tussen n 223 en n 338 sonder MB of demper is ook nogal groot. Mag ons dan nou nie met iets skiet wat raas nie?

Ek is van opinie, as jy skietbaan toe gaan moet jy voorgebrei vir hierdie tipe gevalle, almal van hulle. Wat my wel sal moeilik maak is as MB langs my, my vol stof blaas nadat ek ure spandeer het om my toerusting mooi skoon te maak.

Die ‘blast’ na die kante is maar die probleem met die goed.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Muzzle break

Post by Rasmus »

n Blistbreker is soos n 2 slag motorfiets..... Net lekker vir die ou wat met hom skiet of ry.

Beide werk lekker en het hulle plek, maar dit is nie pret om langs iemand te lê wat met n blitsbreker skiet nie, en net so is die nie lekker om op n Sondag te hoor hoe n laaitie met sy 2 slag fiets op en af in die veldjie in n woonbuurt jaag nie!
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Muzzle break

Post by projagter »

JohanvB wrote: Mon Sep 21, 2020 9:31 am
projagter wrote: Sat Sep 12, 2020 1:16 pm As iemand met MB langs my skiet wens ek dit gebeur.
En wat gaan jy dan doen??
Presies wat ek glo jy sal doen: eerste by wees om te verneem of hy en die skuts langsaan nie beseer is nie. Maar tog wonder hoeveel van my feewaarwordwense nog oor is -- belowe ek sal hul nie op jou gebruik nie.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Muzzle break

Post by projagter »

Rasmus wrote: Mon Sep 21, 2020 10:34 am n Blistbreker is soos n 2 slag motorfiets..... Net lekker vir die ou wat met hom skiet of ry.

Rasmus mag ek toestemming kry tot gebruik van jou vergelyking sonder om aangekla te word van kopieregskending.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Muzzle break

Post by JohanvB »

projagter wrote: Mon Sep 21, 2020 10:42 am
JohanvB wrote: Mon Sep 21, 2020 9:31 am
projagter wrote: Sat Sep 12, 2020 1:16 pm As iemand met MB langs my skiet wens ek dit gebeur.
En wat gaan jy dan doen??
Presies wat ek glo jy sal doen: eerste by wees om te verneem of hy en die skuts langsaan nie beseer is nie. Maar tog wonder hoeveel van my feewaarwordwense nog oor is -- belowe ek sal hul nie op jou gebruik nie.
Ja nee kyk... Gedog jy sou so iets sê...
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Muzzle break

Post by Rasmus »

projagter wrote: Mon Sep 21, 2020 10:46 am
Rasmus wrote: Mon Sep 21, 2020 10:34 am n Blistbreker is soos n 2 slag motorfiets..... Net lekker vir die ou wat met hom skiet of ry.

Beide werk lekker en het hulle plek, maar dit is nie pret om langs iemand te lê wat met n blitsbreker skiet nie, en net so is die nie lekker om op n Sondag te hoor hoe n laaitie met sy 2 slag fiets op en af in die veldjie in n woonbuurt jaag nie!
Rasmus mag ek toestemming kry tot gebruik van jou vergelyking sonder om aangekla te word van kopieregskending.
Jy is welkom.... :laugh:
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Muzzle break

Post by projagter »

Rasmus wrote: Mon Sep 21, 2020 10:34 am n Blistbreker is soos n 2 slag motorfiets..... Net lekker vir die ou wat met hom skiet of ry.

Beide werk lekker en het hulle plek, maar dit is nie pret om langs iemand te lê wat met n blitsbreker skiet nie, en net so is die nie lekker om op n Sondag te hoor hoe n laaitie met sy 2 slag fiets op en af in die veldjie in n woonbuurt jaag nie!
Rasmus mag ek toestemming kry tot gebruik van jou vergelyking sonder om aangekla te word van kopieregskending.
[/quote]

Jy is welkom.... :laugh:
[/quote]

Rasmus net 'n vriendelike waarskuwing oor jou gebruik van die laaitie vergelyking. Dit is gevaarlik om alle MB gebruikers met laaties te vergelyk. -- daar is dames wat ook dit ook gebruik en ons wil nie hê hulle moet oppak en huis toe verkas nie

So bietjie lewe op die forum is 'n heerlike koel windjie sonder muzzlebrake stof en klippe.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Muzzle break

Post by Nico Harris »

DvD wrote: Sun Sep 20, 2020 9:36 pm
projagter wrote: Sat Sep 12, 2020 1:16 pm As iemand met MB langs my skiet wens ek dit gebeur.
drink n pilletjie en kom oor dit. gaan lees bietjie op oor "recoil management" en akkuraat skiet.
Wat weet jy in elkgeval. Hoe vat mens jou ernstig op as jy onder n skuil naam operate.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Muzzle break

Post by hennief »

Jammer as ek highjack, maar ek dink my versoek pas hier.

Ek het 'n Tikka T3 met custom kolf en knaldemper in 300WM.
Aanvanklik het ek gesukkel met recoil (noem my maar 'n laaitjie ;) ) maar kom nou mooi reg.
Wat wel pla is dat ek nie skote kan opvolg of "track" nie. Ek het aanvanklik gedink ek laai nie die bipod reg nie, maar nadat ek onlangs met 'n vriend se standaard Winchester ook in 300WM geskiet het en wel die skote mooi kon volg wil dit blyk dat iets nie reg is met my "setup"nie.

Sal 'n blitsbreker help om die wip van die loop te verminder, of selfs 'n knaldemper/blitsbreker kombinasie?
Ek is al so frustreerd met dit dat ek sommer lus is om van die geweer ontslae te raak en iets anders te bou. Maar dit wat ek wil bou is bietjie buite my budget... :-[

Hoor graag of julle raad het.

Groetnis

Hennie
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Muzzle break

Post by Eugene »

hennief wrote: Mon Sep 21, 2020 12:33 pm Jammer as ek highjack, maar ek dink my versoek pas hier.

Hennie, vanuit 'n sittende posisie of prone? Uit prone posisie is die ideaal om direk agter die geweer te lê en nie skuins soos baie "snipers" doen nie. Die lyn van jou geweer moet aan jou regterbeen se binnekant wees (as jy regs is), dan kom die recoil direk terug en behoort jy beter te kan follow through. Jou bi-pod se opstel kan ook 'n probleem wees, maar jy sal eers moet noem watter tipe bi-pod jy gebruik...
Aim small, miss small
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Muzzle break

Post by hennief »

Eugene wrote: Mon Sep 21, 2020 12:38 pm

Dankie Eugene, ek ervaar dit uit beide sit en prone posisie. Ek moet beslis meer oefen, maar soos ek sê ek ervaar dit nie met 'n ander geweer in dieselfde kaliber nie. Ek gebruik 'n Harris bipod en het selfs my bipod op my vriend se geweer gesit om te kyk of dit die situasie verander, maar kon steeds mooi opvolg met die Winchester.
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Muzzle break

Post by hennief »

Die Tikka se loop wip op en na regs waar die Winchester reguit terug recoil. As dit sin maak...
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
DvD
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Sat Sep 21, 2019 10:53 pm

Re: Muzzle break

Post by DvD »

hennief wrote: Mon Sep 21, 2020 12:33 pm Jammer as ek highjack, maar ek dink my versoek pas hier.

Ek het 'n Tikka T3 met custom kolf en knaldemper in 300WM.
Aanvanklik het ek gesukkel met recoil (noem my maar 'n laaitjie ;) ) maar kom nou mooi reg.
Wat wel pla is dat ek nie skote kan opvolg of "track" nie. Ek het aanvanklik gedink ek laai nie die bipod reg nie, maar nadat ek onlangs met 'n vriend se standaard Winchester ook in 300WM geskiet het en wel die skote mooi kon volg wil dit blyk dat iets nie reg is met my "setup"nie.

Sal 'n blitsbreker help om die wip van die loop te verminder, of selfs 'n knaldemper/blitsbreker kombinasie?
Ek is al so frustreerd met dit dat ek sommer lus is om van die geweer ontslae te raak en iets anders te bou. Maar dit wat ek wil bou is bietjie buite my budget... :-[

Hoor graag of julle raad het.

Groetnis

Hennie
https://www.youtube.com/watch?v=l5aEqa2mWbI
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Muzzle break

Post by Andre308 »

Ek stem,

Muzzle Brakes is vir skuts wat nie hulle gewere se recoil kan handle nie.

😎😎😎
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Muzzle break

Post by ruaanb »

Andre308 wrote:Ek stem,

Muzzle Brakes is vir skuts wat nie hulle gewere se recoil kan handle nie.

ImageImageImage
Sissie
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Muzzle break

Post by tau »

Andre308 wrote:Ek stem,

Muzzle Brakes is vir skuts wat nie hulle gewere se recoil kan handle nie.

ImageImageImage
Image
Soos die man in die foto. ImageImage
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Muzzle break

Post by Andre308 »

tau wrote: Mon Sep 21, 2020 3:17 pm
Andre308 wrote:Ek stem,

Muzzle Brakes is vir skuts wat nie hulle gewere se recoil kan handle nie.

ImageImageImage
Image
Soos die man in die foto. ImageImage
So ek praat uit ondervinding. As daai geweer nie so gedonkie spring het sonder n brake nie, dan het ek hom bloots gery...maar ek kan nie daai recoil handle nie 😎
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Muzzle break

Post by Andre308 »

Andre308 wrote: Mon Sep 21, 2020 3:29 pm
tau wrote: Mon Sep 21, 2020 3:17 pm
Andre308 wrote:Ek stem,

Muzzle Brakes is vir skuts wat nie hulle gewere se recoil kan handle nie.

ImageImageImage
Image
Soos die man in die foto. ImageImage
So ek praat uit ondervinding. As daai geweer nie so gedonkie spring het sonder n brake nie, dan het ek hom bloots gery...maar ek kan nie daai recoil handle nie 😎
PS. Wie le daar langs my wie se bene sukkel om by n kortbroek pyp uit te steek?😂😂😂😂😂
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Muzzle break

Post by Francoisv »

Andre308 wrote:Ek stem,

Muzzle Brakes is vir skuts wat nie hulle gewere se recoil kan handle nie.

ImageImageImage
StirrerImage

2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: Muzzle break

Post by henk.spioenkop »

Ek was nog net aan die ontvangkant van MB gewere en ek hou nie daarvan nie. Dit voel of die slag tot agter my oë in slaan. Maar, ek moan nie daaroor by die skut nie. Bring wat jy wil. Ek oorweeg nie MB op my gewere nie, omdat ek weet hoe dit voel. Ek gebruik dempers en in uiterse gevalle dempers met MB Warrior.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply