Muzzle break.jpg
Muzzle break
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Muzzle break
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Muzzle break
As iemand met MB langs my skiet wens ek dit gebeur.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Muzzle break
haha... hierdie is regtig profeties. Vandag was ek RO op 'n baan waar sy muzzle break letterlik gebreek het. Die man was nie baie gelukkig nie...
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Muzzle break
word die goed dan nie al lank verbied by alle amptelike CHASA en SAJAG skiete nie??
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Muzzle break
Ja. Spelling are impotent! 
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Muzzle break
HahahahaAlwin wrote:Ja. Spelling are impotent!

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
DvD
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Sat Sep 21, 2019 10:53 pm
Re: Muzzle break
drink n pilletjie en kom oor dit. gaan lees bietjie op oor "recoil management" en akkuraat skiet.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Muzzle break
Slegte dag gehad?DvD wrote:drink n pilletjie en kom oor dit. gaan lees bietjie op oor "recoil management" en akkuraat skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Muzzle break
dankie verstaan nou hoekom sekere skieters dit nodig het.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Muzzle break
N MB het sy voordele, as n skut langs jou le met n break en jy weet dit nie is dit n baie onaangename ervaring, as jy vinnig oplees oor muzzle breaks sal jy ook sien dat die knal tot 41% harder is, ongeag hoe goed dit werk dit is net goeie etiek om skuts langs jou en om jou bewus te maak van dit as jy n MB gebruik.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Muzzle break
Klein Karoo
Dit help natuurlik baie vir die skuts wat nie hul vuurwapens se recoil kan hanteer nie. Op meeste jagplase word MB's nie toegelaat nie. 'n Ander feit is natuurlik ook (waaroor nie geskryf word nie) dat as jy onderkant die wind langs 'n MB lê en skiet is jy met elke skoot onder die stof en sand. Ek vind wel dat meeste skuts met MB dit nie meer gebruik waar andere saam skiet nie -- seker etiek/respek.
Dit help natuurlik baie vir die skuts wat nie hul vuurwapens se recoil kan hanteer nie. Op meeste jagplase word MB's nie toegelaat nie. 'n Ander feit is natuurlik ook (waaroor nie geskryf word nie) dat as jy onderkant die wind langs 'n MB lê en skiet is jy met elke skoot onder die stof en sand. Ek vind wel dat meeste skuts met MB dit nie meer gebruik waar andere saam skiet nie -- seker etiek/respek.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Muzzle break
Ek het uit die gesprek uit gebly maar nou gaan ek maar iets se:
n MB werk baie goed om recoil weg te vat ek het al met hulle geskiet op my eie gewere. Ek persoonlik hou meer van die KD met die eksterne brake kombinasie van Warrior.
projagter dit is nie net vir manne wat nie hulle recoil kan hanteer nie dit is sommer n twak stelling. PRS/NRL skiet jy uit n posisie uit wat “tracking” nie moontlik maak nie en dit is waar die MB tot sy reg kom. Ek stem dat n mens jou mede skut moet respekteer maar die MB beteken nie jy dink nie aan die mense langs jou nie.
DvD daar is baie meer wat “tracking/follow through” beinvloed as net n MB. Ek kan met my .338 AI die skoot op n gong 300m ver sien die plaat tref en ek skiet nie met n MB nie.
Dit bly n persoonlike keuse en as die een wat langs jou moet le nie daarvan hou nie moet jy vra hoe die MB port en volgens dit gaan le sodat die blast jou mis. As n komp dit toelaat moet jy die volgende maar doen:
Pas aan
Skuif
Indien die boonste 2 nie vir jou werk nie, pak op en gaan huis toe.
Groete

Dan is daar natuurlik ook nog iets soos selfsugtig waaraan jy nie geraak het nie. By ons het die MB manne erken dat hul skietgoed nou nie die mees medeskut vriendelike toerusting op die baan is nie -- en versoek om op aparte ligging te skiet in plaas van om in selfsug te volstaan met pas aan of gaan huis toe. Ons gewone skuts het groot waardering vir die volwasse optrede van ons MB vriende gehad.
-
DvD
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Sat Sep 21, 2019 10:53 pm
Re: Muzzle break
Jy het so pas jou IQ hier weg gegee.....projagter wrote: Sun Sep 20, 2020 11:05 pm Klein Karoo
Dit help natuurlik baie vir die skuts wat nie hul vuurwapens se recoil kan hanteer nie. Op meeste jagplase word MB's nie toegelaat nie. 'n Ander feit is natuurlik ook (waaroor nie geskryf word nie) dat as jy onderkant die wind langs 'n MB lê en skiet is jy met elke skoot onder die stof en sand. Ek vind wel dat meeste skuts met MB dit nie meer gebruik waar andere saam skiet nie -- seker etiek/respek.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Muzzle break
Hou op persoonlik raak of gaan soek n ander plek om dit te doen.DvD wrote:Jy het so pas jou IQ hier weg gegee.....projagter wrote: Sun Sep 20, 2020 11:05 pm Klein Karoo
Dit help natuurlik baie vir die skuts wat nie hul vuurwapens se recoil kan hanteer nie. Op meeste jagplase word MB's nie toegelaat nie. 'n Ander feit is natuurlik ook (waaroor nie geskryf word nie) dat as jy onderkant die wind langs 'n MB lê en skiet is jy met elke skoot onder die stof en sand. Ek vind wel dat meeste skuts met MB dit nie meer gebruik waar andere saam skiet nie -- seker etiek/respek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Haasvel
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm
Re: Muzzle break
Projagterprojagter wrote:Klein Karoo

Ek dink nie dis 'n geval van of jy recoil kan hanteer of nie, anders sou manne wat 6mm skiet nie 'n MB gebruik nie. Die hoofrede is om recoil te bestuur sodat jy jou POI kan sien en makliker kan deurvolg.
MB is nie prakties vir jag nie daarmee stem ek saam. Ou moet verseker medeskuts in ag neem en hul in kennis stel dat jy een gebruik op skietdae waar dit toegelaat word. Maar as dit jou as skut help om jou skietvermoë te bevorder, dan maak dit sin
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
- Haasvel
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm
Re: Muzzle break
As ek die post vroër gesien het het ek niks gepost nie. Stem saamjankraay wrote:Ek het uit die gesprek uit gebly maar nou gaan ek maar iets se:
n MB werk baie goed om recoil weg te vat ek het al met hulle geskiet op my eie gewere. Ek persoonlik hou meer van die KD met die eksterne brake kombinasie van Warrior.
projagter dit is nie net vir manne wat nie hulle recoil kan hanteer nie dit is sommer n twak stelling. PRS/NRL skiet jy uit n posisie uit wat “tracking” nie moontlik maak nie en dit is waar die MB tot sy reg kom. Ek stem dat n mens jou mede skut moet respekteer maar die MB beteken nie jy dink nie aan die mense langs jou nie.
DvD daar is baie meer wat “tracking/follow through” beinvloed as net n MB. Ek kan met my .338 AI die skoot op n gong 300m ver sien die plaat tref en ek skiet nie met n MB nie.
Dit bly n persoonlike keuse en as die een wat langs jou moet le nie daarvan hou nie moet jy vra hoe die MB port en volgens dit gaan le sodat die blast jou mis. As n komp dit toelaat moet jy die volgende maar doen:
Pas aan
Skuif
Indien die boonste 2 nie vir jou werk nie, pak op en gaan huis toe.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Muzzle break
Hoe maak die MB die knal 41% harder? Soos ek dit verstaan, is al wat die MB doen om bestaande gas wat loop verlaat se rigting te verander.Klein Karoo wrote: Sun Sep 20, 2020 10:46 pmN MB het sy voordele, as n skut langs jou le met n break en jy weet dit nie is dit n baie onaangename ervaring, as jy vinnig oplees oor muzzle breaks sal jy ook sien dat die knal tot 41% harder is, ongeag hoe goed dit werk dit is net goeie etiek om skuts langs jou en om jou bewus te maak van dit as jy n MB gebruik.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Bonesjara
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Re: Muzzle break
Die klank word nie harder, die klankgolwe word ook net meer na agter en kant gedeflekteer.
Ps weet nie hoekom ek in die ander taal geantwoord het nie.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk

Last edited by Bonesjara on Mon Sep 21, 2020 8:41 am, edited 1 time in total.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Muzzle break
Menere, altyd teleurstellend wanneer iets hier op Jaracal lighartig begin, iemand iets anders lees in dit wat die persoon sê al dan nie. Om dan te hoor jy het pilletjies nodig ens. Is totaal onnodig.
Sarkasme/ grappie moet belig word, andersins volg net onnodige olie op die vuur nadat jy nou jou ou pilletjie nie gedrink het nie. Nou wil almal pille uitdeel. Kort kriptiese stellings en onvollege waarhede beteken en impliseer nie die skrywer weerlê en ontken dat daar nog baie ander aspekte van die waarheid is nie. Oppak en huis toe, is altyd ‘n opsie, wie leer daardeur iets? Plek vir humor en sarkasme staan sentraal, aanvaar dit so, indien jou dag minder lekker was, jou boodskap eers die volgende dag te stuur.
Nie almal is lus om snedige en verskuilde sarkasme, wat hier ooglopend is, te lees nie. Dit op ‘n Maandagoggend.
Heel duidelik is hier manne wat die onderwerp ken. Gebruik die kennis en lys vir almal die voordele en nadele van MB of dan muzzle BLASTS, dan verstaan almal. Konstruktiewe gesprek wat die selfsug faktor soos hier gemeld, insluit.
Ek het geen ervaring van moderne tromp brekers nie, behalwe natuurlik die ou weermag tipe wat jou permanent dower gelaat het en wil graag die gefokusde onderwerp volg.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Muzzle break
My Ar15 het 'n "flash Hider" op. Hy is deel Muzzlebrake en deel daar om jou posisie minder bekend te maak aan die vynad. "n FN FAL, G3A3 en die R4-6 het dieselfde tipe patent opgehad. My AR15 in .223 irriteer jou ore beslis meer as die MB op ons skuifskiet gewere.Lategan1 wrote: Mon Sep 21, 2020 8:46 am Menere, altyd teleurstellend wanneer iets hier op Jaracal lighartig begin, iemand iets anders lees in dit wat die persoon sê al dan nie. Om dan te hoor jy het pilletjies nodig ens. Is totaal onnodig.
Sarkasme/ grappie moet belig word, andersins volg net onnodige olie op die vuur nadat jy nou jou ou pilletjie nie gedrink het nie. Nou wil almal pille uitdeel. Kort kriptiese stellings en onvollege waarhede beteken en impliseer nie die skrywer weerlê en ontken dat daar nog baie ander aspekte van die waarheid is nie. Oppak en huis toe, is altyd ‘n opsie, wie leer daardeur iets? Plek vir humor en sarkasme staan sentraal, aanvaar dit so, indien jou dag minder lekker was, jou boodskap eers die volgende dag te stuur.
Nie almal is lus om snedige en verskuilde sarkasme, wat hier ooglopend is, te lees nie. Dit op ‘n Maandagoggend.
Heel duidelik is hier manne wat die onderwerp ken. Gebruik die kennis en lys vir almal die voordele en nadele van MB of dan muzzle BLASTS, dan verstaan almal. Konstruktiewe gesprek wat die selfsug faktor soos hier gemeld, insluit.
Ek het geen ervaring van moderne tromp brekers nie, behalwe natuurlik die ou weermag tipe wat jou permanent dower gelaat het en wil graag die gefokusde onderwerp volg.
Beste.
Moderne "skuifskiet" MB is gemaak om soveel moontlike recoil weg van skut te neem. Daar is dus op die "beter" MB net poorte wat skuins na agter wys eerder as na onder en na bo. My MB op my 7mmRM maak dat my 10 jarige seuntjie hom free recoil kan skiet en dit met standaard jagkolf.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Muzzle break
Lategan1. Ek geniet en waardeer altyd jou grootmens insette.
dvd se inset verdien geen kommentaar.
Die ander kommentare in meerder geval tog sekerlik bydraes tot lekker gesprek.
Nou moet ek darem noem dat my recoil stelling tong in die kies was -- ek gebruik nie gesiggies nie want dan vat die visse nie die aas nie.
Die "recoil swakheid"

van die MB manne is gereeld op die baan 'n gekorswil by ons en glo dit as jul wil elke keer is daar 'n fyngevoelige wat die skoen aantrek as dit pas.
As hierdie forum nie plek het vir korswil en humor nie ----------

dvd se inset verdien geen kommentaar.
Die ander kommentare in meerder geval tog sekerlik bydraes tot lekker gesprek.
Nou moet ek darem noem dat my recoil stelling tong in die kies was -- ek gebruik nie gesiggies nie want dan vat die visse nie die aas nie.
Die "recoil swakheid"
As hierdie forum nie plek het vir korswil en humor nie ----------
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Muzzle break
Boys smile and wave Ek se hy se almal se. Kom oor dit julle is groot mense.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Muzzle break
En wat gaan jy dan doen??