8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Dale SH »

B-Vista wrote: Tue Jun 09, 2020 9:24 am Ok manne baie dankie vir jul raad ek waardeer dit baie.

Om nou tot 'n punt te kom; ek het 'n baie akuraate lading vir 200gr met S365; 175gr met S355 ek weet die 150gr punt is baie kort vir die geweer wat se keel 85 mm meet, ek wil die 150gr punte gebruik om dat hulle baie goedkoper as die ander punte is en vir sommer net skiet hier op die plaas, maar mens wil ook so akuraat as moontlik probeer skiet.

Volgens Dale gaan S335 die beste werk vir die 150gr punt, S335 kan jy nie kry nie, ek sien Safari het IMR 3031, kan ek dit gebruik of is daar iets beter
prys maak nie teveel saak nie. Dan die belangrike vraag waar begin ek met die lading en waar eindig ek om veilige druk te handhaaf met die 150gr punte

Baie dankie byvoorbaat
With IMR3031 and the 150 grain Hornady's start at 49.5 grains an do not exceed 3100 fps
Highest safe pressure node is right on 3000 fps
Seat your bullet at 78.00mm to have enough shank in the neck for good tension.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by tripodmvr »

S321 is by Zimbi teen R350 en dit sal baie goed werk met die 150gr koeëls. Oor die 2900vps op die hoogste node. Jou keuse.

IMR3031 sal baie goed werk en spoed effens hoër as S321 met goeie dopvulling. Begin met 47gr en gaan op in 1gr inkremente totdat jy 3000vps oorskry.

Ek sien Dale het reeds raad gegee, maar ek gaan myne byvoeg vir die S321.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

With IMR3031 and the 150 grain Hornady's start at 49.5 grains an do not exceed 3100 fps
Highest safe pressure node is right on 3000 fps
Seat your bullet at 78.00mm to have enough shank in the neck for good tension.
[/quote]

Thanks for the advice Dale, just a quick question is IMR3031 a good option or is there a better option among the imported powders?
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Dankie tripod, ek neem aan jy bedoel S341 en nie S321 nie. Hier in die Kaap sal ek seker nie S341 kry nie, ek sien iemand op die forum wat ook in die Kaap woon soek S341. Daai 47gr begin lading neem ek aan is vir S341

Ek gaan nou eers soek vir ander kruit om saam met daai 150gr punte te gebruik en sal dan trug laat weet hoe dit gaan
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Nou vir 'n heel ander vraag en jammer ek vra so baie.

My seun se Sako .270 skiet hy die volgende en hy wil weet of hy naby of op 'n node is:

270 win
Dop: Norma
Dop volume: 70.73
Dop lengte: 64.29
Primer: CCI 200
Kruit: IMR 4350
Maks TPL: 90.5mm
Loop lengte:620mm
Punt: 140gr Ballistic tip
Lading: 54gr
Spoed: 2860fps
Patroon lengte:85.85mm
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Gawie(13mm) »

B-Vista wrote: Wed Jun 10, 2020 11:09 am Nou vir 'n heel ander vraag en jammer ek vra so baie.

My seun se Sako .270 skiet hy die volgende en hy wil weet of hy naby of op 'n node is:

270 win
Dop: Norma
Dop volume: 70.73
Dop lengte: 64.29
Primer: CCI 200
Kruit: IMR 4350
Maks TPL: 90.5mm
Loop lengte:620mm
Punt: 140gr Ballistic tip
Lading: 54gr
Spoed: 2860fps
Patroon lengte:85.85mm
Indien die spoed by die kroon gemeet is, is hy op 'n node.
Indien die spoed 5 m voor die kroon gemeet is, is 53.6 grein @ 2840 vps op die chronograaf op 'n node.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Dankie Gawie ek sal vir hom dit so gee, die spoed is 5 meter vanaf die kroon gemeet
Sandkombers
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Thu Jul 13, 2017 10:46 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Sandkombers »

Gawie(13mm) wrote: Wed Jun 10, 2020 12:12 pm
B-Vista wrote: Wed Jun 10, 2020 11:09 am Nou vir 'n heel ander vraag en jammer ek vra so baie.

My seun se Sako .270 skiet hy die volgende en hy wil weet of hy naby of op 'n node is:

270 win
Dop: Norma
Dop volume: 70.73
Dop lengte: 64.29
Primer: CCI 200
Kruit: IMR 4350
Maks TPL: 90.5mm
Loop lengte:620mm
Punt: 140gr Ballistic tip
Lading: 54gr
Spoed: 2860fps
Patroon lengte:85.85mm
Indien die spoed by die kroon gemeet is, is hy op 'n node.
Indien die spoed 5 m voor die kroon gemeet is, is 53.6 grein @ 2840 vps op die chronograaf op 'n node.

Hi Gawie dankie! Die spoed op Crony 5m weg was 2850fps ek het 10fps by getel wat sal lading dan wees?
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Hein M. »

Bygetel?
Sandkombers
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Thu Jul 13, 2017 10:46 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Sandkombers »

Ja op 5m was hy 2850fps op crony. Ek het n excel program waar jy punt se bc, crony afstand en spoed in sit en dan se dit wat jou spoed by loop se punt is/was. My spoed op crony 5m weg was 2850fps die program se dan die spoed by loop se punt was dan 2860fps. hoop dit maak sin.
Last edited by Sandkombers on Wed Jun 10, 2020 5:31 pm, edited 1 time in total.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by tripodmvr »

Dan is die lading van 54gr op 'n node.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Gawie(13mm) »

tripodmvr wrote: Wed Jun 10, 2020 5:29 pm Dan is die lading van 54gr op 'n node.
Uhhh?
Jammer, ek is nog besig om te tik toe loop die skoot. :laugh:

54 grein is op die nommer. Ek moes eers myself kalibreer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Dale SH »

B-Vista wrote: Wed Jun 10, 2020 10:55 am With IMR3031 and the 150 grain Hornady's start at 49.5 grains an do not exceed 3100 fps
Highest safe pressure node is right on 3000 fps
Seat your bullet at 78.00mm to have enough shank in the neck for good tension.
Thanks for the advice Dale, just a quick question is IMR3031 a good option or is there a better option among the imported powders?
[/quote]

IMR 3031 is well suited for the cartridge and bullet weight combination.
Good case fill, 100% powder burn and excellent MV on the node.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Ek het uiteindelik die IMR3031 kruit gaan koop en gister die ladings vanaf 47gr met .3gr inkremente gaan skiet met die 150gr punte. Die spoed is as volg;

47gr 2700
47.3gr 2718
47.6gr 2741
47.9gr 2753
48.2gr 2777
48.5gr 2792
48.8gr 2823
49.1gr 2827
49.4gr 2857
49.7gr 2874
50gr 2902
50.3gr 2908
50.6gr 2932
50.9gr 2950
51.2gr 2972
51.5gr 2978
51.8gr 3009

Waar moet ek laai om 'n goeie groep met die 150gr punte uit die 8x60s te kry?
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Dale SH »

What chrony did you use ?
Did you use 78.0mm TPL ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Hi Dale, I used my Caldwell Ballistic Precision Chronograph 5 meters from the mussel and seated the bullets as you suggested at 78.0mm TPL
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by tripodmvr »

Dale is tans van die lug af weens 'n tegniese probleem. Hopelik sal hy jou binnekort kan help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

IMG-20200705-WA0005.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Dit is hoe hul gegroepeer het oor 300yds
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by tripodmvr »

Die hoogste node is by 51,2 na 51,8gr. Kyk hoe het die spoed briek getrap. Jy kan 51,5gr met 3 skote laai en kyk hoe die groep lyk.

'n Laer node is by 48,5gr en spoed van 2790vps op die chrony.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Dankie tripod sal so maak een of ander tyd die week
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Kan julle my help asseblief. My IMR3031 is klaar en ek kan nie meer kry nie, ek het ook die bus verpas met die S335. Ek kan Vhit N133 kry, ek het met die 150gr punte 48,7gr IMR3031 gelaai ek baie goeie groepeering gekry, my vraag is of ek met die aanbeveelings vir IMR3031 netso kan laai met Vhit N133 of waar moet ek begin en stop. Ek ht 'n gemiddelde spoed van 2808 gekry met IMR3031.
Post Reply