Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
B-Vista wrote: Tue Jun 09, 2020 9:24 am
Ok manne baie dankie vir jul raad ek waardeer dit baie.
Om nou tot 'n punt te kom; ek het 'n baie akuraate lading vir 200gr met S365; 175gr met S355 ek weet die 150gr punt is baie kort vir die geweer wat se keel 85 mm meet, ek wil die 150gr punte gebruik om dat hulle baie goedkoper as die ander punte is en vir sommer net skiet hier op die plaas, maar mens wil ook so akuraat as moontlik probeer skiet.
Volgens Dale gaan S335 die beste werk vir die 150gr punt, S335 kan jy nie kry nie, ek sien Safari het IMR 3031, kan ek dit gebruik of is daar iets beter
prys maak nie teveel saak nie. Dan die belangrike vraag waar begin ek met die lading en waar eindig ek om veilige druk te handhaaf met die 150gr punte
Baie dankie byvoorbaat
With IMR3031 and the 150 grain Hornady's start at 49.5 grains an do not exceed 3100 fps
Highest safe pressure node is right on 3000 fps
Seat your bullet at 78.00mm to have enough shank in the neck for good tension.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS

[/quote]
Thanks for the advice Dale, just a quick question is IMR3031 a good option or is there a better option among the imported powders?
Dankie tripod, ek neem aan jy bedoel S341 en nie S321 nie. Hier in die Kaap sal ek seker nie S341 kry nie, ek sien iemand op die forum wat ook in die Kaap woon soek S341. Daai 47gr begin lading neem ek aan is vir S341
Ek gaan nou eers soek vir ander kruit om saam met daai 150gr punte te gebruik en sal dan trug laat weet hoe dit gaan
Indien die spoed by die kroon gemeet is, is hy op 'n node.
Indien die spoed 5 m voor die kroon gemeet is, is 53.6 grein @ 2840 vps op die chronograaf op 'n node.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Indien die spoed by die kroon gemeet is, is hy op 'n node.
Indien die spoed 5 m voor die kroon gemeet is, is 53.6 grein @ 2840 vps op die chronograaf op 'n node.
Hi Gawie dankie! Die spoed op Crony 5m weg was 2850fps ek het 10fps by getel wat sal lading dan wees?
Ja op 5m was hy 2850fps op crony. Ek het n excel program waar jy punt se bc, crony afstand en spoed in sit en dan se dit wat jou spoed by loop se punt is/was. My spoed op crony 5m weg was 2850fps die program se dan die spoed by loop se punt was dan 2860fps. hoop dit maak sin.
Last edited by Sandkombers on Wed Jun 10, 2020 5:31 pm, edited 1 time in total.
B-Vista wrote: Wed Jun 10, 2020 10:55 am
With IMR3031 and the 150 grain Hornady's start at 49.5 grains an do not exceed 3100 fps
Highest safe pressure node is right on 3000 fps
Seat your bullet at 78.00mm to have enough shank in the neck for good tension.
Thanks for the advice Dale, just a quick question is IMR3031 a good option or is there a better option among the imported powders?
[/quote]
IMR 3031 is well suited for the cartridge and bullet weight combination.
Good case fill, 100% powder burn and excellent MV on the node.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Ek het uiteindelik die IMR3031 kruit gaan koop en gister die ladings vanaf 47gr met .3gr inkremente gaan skiet met die 150gr punte. Die spoed is as volg;
Kan julle my help asseblief. My IMR3031 is klaar en ek kan nie meer kry nie, ek het ook die bus verpas met die S335. Ek kan Vhit N133 kry, ek het met die 150gr punte 48,7gr IMR3031 gelaai ek baie goeie groepeering gekry, my vraag is of ek met die aanbeveelings vir IMR3031 netso kan laai met Vhit N133 of waar moet ek begin en stop. Ek ht 'n gemiddelde spoed van 2808 gekry met IMR3031.