8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Goeie dag,

Kan iemand met QL vir my help asseblief waar begin ek en tot waar kan ek gaan met lading

Kaliber 8x60S
Koeel Sierra Pro-Hunter
Koeel gewig 175gr
Maak Dop Privi Partizan
Dop H2O 67.02gr
Slagdop CCI200
TPL 84mm
Dop Lengte 60mm
Loop Lengte 603.25mm 23.75 duim
Loop Draai 1-9
Kruit S365 Lot 091 ek het ook S355 Lot 012

Lockdown Groete,
John
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Dale SH »

S365 will be too slow for this cartridge.
Go straight to S355
At 84.0mm COL you only have just more than 50% of the bullet shank in the neck.
I would reduce to 82.00mm max.
Start at 52.80 grains S355 and expect to find the node 5 at +- 2720 fps average muzzle velocity.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Hein M. »

User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Hein M. »

Dale SH wrote: Mon Apr 13, 2020 12:47 pm S365 will be too slow for this cartridge.
Go straight to S355
At 84.0mm COL you only have just more than 50% of the bullet shank in the neck.
I would reduce to 82.00mm max.
Start at 52.80 grains S355 and expect to find the node 5 at +- 2720 fps average muzzle velocity.
Good advice ;)
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Dale SH

Thanks a lot for the help it is greatly appreciated
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Hein M

Ek het daai topic gelees die wapen in die topic skiet is 'n 8x60J wat 'n .318" punt gebruik die 8x60S gebruik 'n .323" punt, maar dankie nogtans
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Kan iemand met QL vir my 'n begin lading gee en waar my max lading is asseblief

Kaliber 8x60S
Koeel Hornady SP Interlock
Koeel gewig 150gr
Maak Dop Privi Partizan
Dop H2O 67.02gr
Slagdop CCI200
TPL 80mm
Dop Lengte 60mm
Loop Lengte 603.25mm 23.75 duim
Loop Draai 1-9
Kruit S365 Lot 091 ek het ook S355 Lot 012

Groete John
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by tripodmvr »

B-Vista, wat het die 175gr koeël gedoen?

Die 150gr is korter en laai dus verkieslik op 78mm.
Maksimum doplengte is 60mm so 59,75mm is 'n goeie lengte om na toe te sny.
S365 is te stadig.
Laai vanaf 54gr opwaarts na 58gr in 1 gr inkremente. Stop as jy 3020vps oorskry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Hi tripod

Baie dankie sal maak soos jy daar se

Daai 175gr maak baie mooi in die geweer. Ek het gelaai soos Dale gegee het 5 skote geskiet vanaf 52.8gr tot 53.6gr en besluit op 53,1gr S355, Avg Sp; 2677.2 StdDev; 13.59 en spread; 38

Dit is 5 patrone en geskiet op 100 meter 0.67 duim groep, so ek is baie dankbaar vir die hulp wat julle my gegee het.

Ek sal laat weet hoe die 150gr punte doen.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by tripodmvr »

Die 175gr met die nuwe data dui op 53,8gr om op node by 2710vps te wees. Met die 53,1gr se groepering sal ek ook daarby hou.

Jy kan eksperimenteer in jou eie tyd met die lading wat ek voorgestel het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

tripod dankie ek sal maar hou met 175gr waar ek is, as my g3t juk sal ek daai 53.8gr probeer
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by tripodmvr »

Wel met daardie groep is dit die skut se fout as hy mis.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Ek het die 150gr punte gelaai vanaf 54gr tot 58gr met .5gr inkremente spoed is soos volg

54gr = 2724
54,5gr = 2746
55gr = 2777
55,5gr = 2810
56gr = 2849
56,5gr = 2877
57gr = 2907
57,5gr = 2920
58gr = 2967

waar moet ek laai met die S355 of sal een van die ingevoerde kruite wat die selfde as S335 is nie beter werk nie

Dankie vir hulp so ver
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by tripodmvr »

Die brandtempo nee wel toe vanaf 54 na 58gr, maar nie ersnstig nie.

Hier is die veilige 2 hoogste nodes.

55gr en 2780vps (Hoe het die' groep gelyk?
58,7gr en 3000vps (Dop is al baie vol volgens QL. Jy nie crunchies gehoor nie?) Druk is hier 53K en maks 59K.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Hi tripod,
ek het 5 patrone gelaai 55.7gr die groep was so 2 duim op 100 meter met 'n gemiddelde spoed van 2825, ek kon sleg geskiet het daar was maar baie hittegolwe gewees.
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

wat se kruit kan ek die S355 me vervang? die S355 raak nou min en lyk my ons kan maar vergeet van Somchem
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Dale SH »

B-Vista wrote: Mon Jun 08, 2020 3:53 pm wat se kruit kan ek die S355 me vervang? die S355 raak nou min en lyk my ons kan maar vergeet van Somchem
Norma 203B
Viht N540
IMR 4320
Hogdon H4895
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by tripodmvr »

S341, Norma N203B, VV N540, IMR 4064, Lovex S060
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

I am confused, Dale gives 4 options tripod gee 5 opsies now which een moet I kies want only twee match

Haa Haa I am baie bilingual
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Dale SH »

All of them are in one way or the other a substitute for S 355
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Dale SH »

The issue you have with the 8x60S is that S355 is suited to the 175 grain bullets but S335 or equivalent will perform better with the 150 grain bullets.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by tripodmvr »

Kyk na
1. Beskikbaarheid
2. Prys

S341 verkoop vir R350 per 500g en almal maak altyd geluide oor temperatuur sensitiwiteit.
Norma het ek teen R670 gekoop (500g)
Lovex is naastenby R550 (500g)
VV en IMR is in die omgewing van R800 per 454 gram
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Dale SH »

https://safarioutdoor.co.za/departments ... nts/powder
Prices have gone up again Oom.
VV N540 and N550 still "reasonable"
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by Pappabeer »

B-Vista wrote: Mon Jun 08, 2020 3:53 pm wat se kruit kan ek die S355 me vervang? die S355 raak nou min en lyk my ons kan maar vergeet van Somchem
Ek gebruik IMR4064. Dit werk baie mooi in die 8x60S. Dop is vol, druk laag, spoed voldoende en ES <10.
Dale SH wrote: Mon Jun 08, 2020 5:50 pm The issue you have with the 8x60S is that S355 is suited to the 175 grain bullets but S335 or equivalent will perform better with the 150 grain bullets.
All commercial 8x60S rifles were made with a 1:8,5 or 1:9” twist for the long 196gr or 200gr bullets, with a notoriously long jump. Few will stabilize a 150gr bullet.
tripodmvr wrote: Mon Jun 08, 2020 5:52 pm S341 verkoop vir R350 per 500g en almal maak altyd geluide oor temperatuur sensitiwiteit.
Ek dink die stelling oor S341 en temperatuur of dryfmiddel wat saampers en klonte vorm is 99% internet hoorsê en herhaal en dalk in 1% die waarheid. Ek het al van .250 Savage, deur .308, 8x60, hope 9,3x62 en beide .375 en .416 Ruger daarmee gelaai en nog nooit temperatuur sensitieiteit of vertraagde ontbranding gehad nie. Ek het vroëer die jaar 9,3 ammunisie uitgeskiet wat ek in 2007 gelaai het, en hulle spoed was vergelykbaar met 13 jaar terug en so ook die akkuraatheid.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: 8x60S Nuwe Lading Hulp Asseblief

Post by B-Vista »

Ok manne baie dankie vir jul raad ek waardeer dit baie.

Om nou tot 'n punt te kom; ek het 'n baie akuraate lading vir 200gr met S365; 175gr met S355 ek weet die 150gr punt is baie kort vir die geweer wat se keel 85 mm meet, ek wil die 150gr punte gebruik om dat hulle baie goedkoper as die ander punte is en vir sommer net skiet hier op die plaas, maar mens wil ook so akuraat as moontlik probeer skiet.

Volgens Dale gaan S335 die beste werk vir die 150gr punt, S335 kan jy nie kry nie, ek sien Safari het IMR 3031, kan ek dit gebruik of is daar iets beter
prys maak nie teveel saak nie. Dan die belangrike vraag waar begin ek met die lading en waar eindig ek om veilige druk te handhaaf met die 150gr punte

Baie dankie byvoorbaat
Post Reply