Vry van die rook verslawing!!!

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Post Reply
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by ChristoK »

ThysR wrote:Vir die mense wat wil ophou, 'n goeie sekulere boek om te lees - Allan Carr's Easy way to stop smoking.
Die boek het baie goed vir my ook gewerk.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
karoo.vellies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by karoo.vellies »

Julle ouens begin my inspireer om ook op te hou, maar aai, ek raak skoon op my senuwees net om daaraan te dink.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by cassie_calvinia »

ek nou so 8 maande skoon.
en nee, ek voel nie beter, is nie lekker. niks.
baie lekkerder om te rook.
het dit net edoen om my dogters klaar groot te maak.
die dag as laaste uit matriek is, rook ek weer.
sal hul moet leer en klaar leer.
kan baie ander goed gebeur nog. maar darm nie agv rook
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Lourens Potgieter »

Ek het weer begin na 30 maande.....
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Capt. Yoda »

Deeg (Lourens) wrote:Ek het weer begin na 30 maande.....

Dans hy dam nou eers lekker ne ;) My eerste en laaste op hou was ook so net kort van 30 maande maar toe vat hy.... moet se ek is die laaste week of 2 weer lus vir op hou maar ek glo daai gevoel sal ook weer oor gaan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by pieter h »

Capt. Oblivious wrote:
Deeg (Lourens) wrote:Ek het weer begin na 30 maande.....

Dans hy dam nou eers lekker ne ;) My eerste en laaste op hou was ook so net kort van 30 maande maar toe vat hy.... moet se ek is die laaste week of 2 weer lus vir op hou maar ek glo daai gevoel sal ook weer oor gaan


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by pieter h »

Ja Mens moet poging aanwend,my pa het vinnig gelos toe hy n nier moes verwyder maar toe is kanker reeds in longe


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Methos »

Ek het vir oor die 20 jaar gerook. So 2 keer opgehou vir 'n jaar maar wou nie regtig ophou nie - vrou het my maar gepressure. Toe besluit ek laasjaar so in September dat ek nou gatvol is vir dit. Koop elektroniese sigaret op Amazon en betaal €50 vir ordentlikke een. Koop baie lekker geur ook op 6mg nikotien. Rook hom met sigarette gemeng. Het vir myself gese ek mag nie in dag sigarette rook nie. Na 'n 2 weke het ek sigarette gelos en net die elektroniese sigaret gerook. Laasjaar in Desember het on rugby game in Corsica gaan speel en my sigaret was dood na game en ek was baie die duiwel in oor ref ons so verneuk het. Toe ek van veld stap vra ek vir die coach vir 'n sigaret. Toe ek hom aansteek en ek daai asbak smaak in my mond kry vat ek 2 trekke en gooi hom net daar weg. Rook toe tot in Febuarie die elektroniese sigaret en toe slaan ek oor na nikotien vrye liquid. Toe mis ek hom GLAD nie meer nie! EK het wel 7kg opgetel maar dis OK - Het nou weer begin gym na paar jaar se ophou so sal dit ook weer verloor.
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 993
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Kallie Fernhout »

Vandag n jaar en 2 dae skoon. Ek het 12836 sigarette nie gerook nie en kan by se ek is 15.5kg ligter, die fikste wat ek nog in my lewe was en voel of ek weer matriek is.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by tau »

Kallie Fernhout wrote:Vandag n jaar en 2 dae skoon. Ek het 12836 sigarette nie gerook nie en kan by se ek is 15.5kg ligter, die fikste wat ek nog in my lewe was en voel of ek weer matriek is.
Welgedaan Kallie!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Philip J »

Nou ja toe!
Hier is ons nou, so te sê 36uur na die laaste trek aan die pyp. Vanoggend amper my longe uit gehoes, maar dis blykbaar normaal.

Gister was nie so baie lekker nie. Die moer meter wou wou die hele dag in die rooi inklim.

Vandag voel al n bietjie beter, maar ons sal maar moet sien.
Groetnis
Philip
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by LoopSoosStroop »

Kallie Fernhout wrote:Vandag n jaar en 2 dae skoon. Ek het 12836 sigarette nie gerook nie en kan by se ek is 15.5kg ligter, die fikste wat ek nog in my lewe was en voel of ek weer matriek is.
Lekker man, bou so voort!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Ashley »

Boys ek sê weer.. en ek weet dit gan nie noodwendig vir almal werk nie;
"Jason Vale, stop smoking app" >:D op die Playstore.

Ek, 17jr roker, gestop net daar.
Nou 18mnde vry.
Dit het vir my gewerk
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by ChristoK »

Ek het Alan Carr se boek "The Easy way to stop smoking" gebruik.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Geno »

ChristoK wrote:Ek het Alan Carr se boek "The Easy way to stop smoking" gebruik.
Ek het op my lekkerste gerook na ek die boek gelees het.
Goed, beter, 6millimeter!
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2150
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Ds J »

Mense,

Dalk praat ek nou effe uit my beurt. Andersyds kan dit dalk n paar manne help:

Verslawing gaan in baie gevalle oor illusie - dit is n leuen wat jy glo omdat dit jou op n sekere manier laat voel. Soms is dit n kortpad waarvoor daar n gesonder en sinvoller lang pad is.

Vat die voorbeeld van pornografie: wanneer n vrou n man naby haar lyf toelaat veroorsaak dit n gevoel van aanvaarding/liefde. Wanneer n man na pornografie kyk, skep dit die illusie van aanvaarding/liefde. Dit is egter nie werklike aanvaarding nie, en dit gee ook nie werklike aanvaarding nie. Dit is n leuen, een daarom moet n man altyd weer teruggaan omdat die illusie nooit goed genoeg kan wees nie. Dit is egter so naby aan die werklikheid dat n mens nie maklik die verskil agterkom nie.

Dieselfde geld met rook: vra jouself waarom jy rook. Wat is die illusie wat jy daardeur jaag? Dit kan verskeie redes wees.
Byvoorbeeld: sommige mense rook ter wille van ontspanning, en dit is in werklikheid so. Die gifstowwe van die sigaret verdoof vir n oomblik die senuwees, en dit skep die gevoel van ontspanning.

Vra jouself die volgende: is dit werklik die enigste of sinvolste manier om tydens n spanningsvolle tyd te ontspan? Nie? Nou waarom doen jy dit dan? Want dit is maklik!

Noem dit gerus indien iemand verskil, of n beter idee het.

Ek hoop dit help.
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by DriesdlR »

13 maande vry ..... 10kg by ...... op pad terug na regte gewig
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by ChristoK »

Geno wrote:
ChristoK wrote:Ek het Alan Carr se boek "The Easy way to stop smoking" gebruik.
Ek het op my lekkerste gerook na ek die boek gelees het.
++>: ++>: ++>:

DriesdlR wrote:13 maande vry ..... 10kg by ...... op pad terug na regte gewig
Ek het ook 10kg opgetel na ek opgehou het, maar toe installeer ek die "Myfitnesspal" app op my foon en ek het nou al 28kg afgeskud in 6 maande ;D
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
Kaalvoetthysie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Kaalvoetthysie »

Vandag offisieel die 15kg wat ek opgetel het afgeskud. +- 1 en 'n half jaar verlos van die verslawing.

Sent from my F8331 using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Apie »

Kaalvoetthysie wrote:Vandag offisieel die 15kg wat ek opgetel het afgeskud. +- 1 en 'n half jaar verlos van die verslawing.

Sent from my F8331 using Tapatalk
Netjies!
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by ChristoK »

Kaalvoetthysie wrote:Vandag offisieel die 15kg wat ek opgetel het afgeskud. +- 1 en 'n half jaar verlos van die verslawing.

Sent from my F8331 using Tapatalk
Baie geluk!
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by OupaZA »

Hi Almal,

Hoop dit gaan goed, ek het die 21 Junie 2020 ophou rook, so 15 jaar lank gerook (sekker so pakkie 'n dag). Ek is nou 34 jaar oud. Was nie maklik nie maar gaan nog strek. Ek het Champix gebruik, het baie gehelp.

Wonder of daar enige ander van jul opgehou het met die Lock down as 'n hulp middel?
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Maroelas »

Ja ek wonder hoeveel van die manne het deurgedruk en is nogsteeds rookvry?

Ek het 7 jaar gerook, 7 jaar opgehou en toe aan en af vir 2 jaar gerook. Is nou 5 jaar heeltemal skoon. Maar ek raak nog so nou en dan lus.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Wouter Roets »

Klomp quitters!
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

Re: Vry van die rook verslawing!!!

Post by Maroelas »

Wouter Roets wrote: Mon Jan 11, 2021 1:25 pm Klomp quitters!
En daar is niemand wat meer kan kla oor rook as ex-rokers nie!
Post Reply