Die boek het baie goed vir my ook gewerk.ThysR wrote:Vir die mense wat wil ophou, 'n goeie sekulere boek om te lees - Allan Carr's Easy way to stop smoking.
Vry van die rook verslawing!!!
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Julle ouens begin my inspireer om ook op te hou, maar aai, ek raak skoon op my senuwees net om daaraan te dink.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
ek nou so 8 maande skoon.
en nee, ek voel nie beter, is nie lekker. niks.
baie lekkerder om te rook.
het dit net edoen om my dogters klaar groot te maak.
die dag as laaste uit matriek is, rook ek weer.
sal hul moet leer en klaar leer.
kan baie ander goed gebeur nog. maar darm nie agv rook

HOU HOM DAAI DIKTE
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ek het weer begin na 30 maande.....
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Deeg (Lourens) wrote:Ek het weer begin na 30 maande.....
Dans hy dam nou eers lekker ne
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Capt. Oblivious wrote:Deeg (Lourens) wrote:Ek het weer begin na 30 maande.....
Dans hy dam nou eers lekker neMy eerste en laaste op hou was ook so net kort van 30 maande maar toe vat hy.... moet se ek is die laaste week of 2 weer lus vir op hou maar ek glo daai gevoel sal ook weer oor gaan
Sent from my iPhone using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ja Mens moet poging aanwend,my pa het vinnig gelos toe hy n nier moes verwyder maar toe is kanker reeds in longe
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ek het vir oor die 20 jaar gerook. So 2 keer opgehou vir 'n jaar maar wou nie regtig ophou nie - vrou het my maar gepressure. Toe besluit ek laasjaar so in September dat ek nou gatvol is vir dit. Koop elektroniese sigaret op Amazon en betaal €50 vir ordentlikke een. Koop baie lekker geur ook op 6mg nikotien. Rook hom met sigarette gemeng. Het vir myself gese ek mag nie in dag sigarette rook nie. Na 'n 2 weke het ek sigarette gelos en net die elektroniese sigaret gerook. Laasjaar in Desember het on rugby game in Corsica gaan speel en my sigaret was dood na game en ek was baie die duiwel in oor ref ons so verneuk het. Toe ek van veld stap vra ek vir die coach vir 'n sigaret. Toe ek hom aansteek en ek daai asbak smaak in my mond kry vat ek 2 trekke en gooi hom net daar weg. Rook toe tot in Febuarie die elektroniese sigaret en toe slaan ek oor na nikotien vrye liquid. Toe mis ek hom GLAD nie meer nie! EK het wel 7kg opgetel maar dis OK - Het nou weer begin gym na paar jaar se ophou so sal dit ook weer verloor.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 993
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Vandag n jaar en 2 dae skoon. Ek het 12836 sigarette nie gerook nie en kan by se ek is 15.5kg ligter, die fikste wat ek nog in my lewe was en voel of ek weer matriek is.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Welgedaan Kallie!!!Kallie Fernhout wrote:Vandag n jaar en 2 dae skoon. Ek het 12836 sigarette nie gerook nie en kan by se ek is 15.5kg ligter, die fikste wat ek nog in my lewe was en voel of ek weer matriek is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Nou ja toe!
Hier is ons nou, so te sê 36uur na die laaste trek aan die pyp. Vanoggend amper my longe uit gehoes, maar dis blykbaar normaal.
Gister was nie so baie lekker nie. Die moer meter wou wou die hele dag in die rooi inklim.
Vandag voel al n bietjie beter, maar ons sal maar moet sien.

Groetnis
Philip
Philip
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Lekker man, bou so voort!Kallie Fernhout wrote:Vandag n jaar en 2 dae skoon. Ek het 12836 sigarette nie gerook nie en kan by se ek is 15.5kg ligter, die fikste wat ek nog in my lewe was en voel of ek weer matriek is.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Boys ek sê weer.. en ek weet dit gan nie noodwendig vir almal werk nie;
"Jason Vale, stop smoking app"
op die Playstore.
Ek, 17jr roker, gestop net daar.
Nou 18mnde vry.
Dit het vir my gewerk
"Jason Vale, stop smoking app"
Ek, 17jr roker, gestop net daar.
Nou 18mnde vry.
Dit het vir my gewerk
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ek het Alan Carr se boek "The Easy way to stop smoking" gebruik.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ek het op my lekkerste gerook na ek die boek gelees het.ChristoK wrote:Ek het Alan Carr se boek "The Easy way to stop smoking" gebruik.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Mense,
Dalk praat ek nou effe uit my beurt. Andersyds kan dit dalk n paar manne help:
Verslawing gaan in baie gevalle oor illusie - dit is n leuen wat jy glo omdat dit jou op n sekere manier laat voel. Soms is dit n kortpad waarvoor daar n gesonder en sinvoller lang pad is.
Vat die voorbeeld van pornografie: wanneer n vrou n man naby haar lyf toelaat veroorsaak dit n gevoel van aanvaarding/liefde. Wanneer n man na pornografie kyk, skep dit die illusie van aanvaarding/liefde. Dit is egter nie werklike aanvaarding nie, en dit gee ook nie werklike aanvaarding nie. Dit is n leuen, een daarom moet n man altyd weer teruggaan omdat die illusie nooit goed genoeg kan wees nie. Dit is egter so naby aan die werklikheid dat n mens nie maklik die verskil agterkom nie.
Dieselfde geld met rook: vra jouself waarom jy rook. Wat is die illusie wat jy daardeur jaag? Dit kan verskeie redes wees.
Byvoorbeeld: sommige mense rook ter wille van ontspanning, en dit is in werklikheid so. Die gifstowwe van die sigaret verdoof vir n oomblik die senuwees, en dit skep die gevoel van ontspanning.
Vra jouself die volgende: is dit werklik die enigste of sinvolste manier om tydens n spanningsvolle tyd te ontspan? Nie? Nou waarom doen jy dit dan? Want dit is maklik!
Noem dit gerus indien iemand verskil, of n beter idee het.
Ek hoop dit help.

- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
13 maande vry ..... 10kg by ...... op pad terug na regte gewig
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Geno wrote:Ek het op my lekkerste gerook na ek die boek gelees het.ChristoK wrote:Ek het Alan Carr se boek "The Easy way to stop smoking" gebruik.
Ek het ook 10kg opgetel na ek opgehou het, maar toe installeer ek die "Myfitnesspal" app op my foon en ek het nou al 28kg afgeskud in 6 maandeDriesdlR wrote:13 maande vry ..... 10kg by ...... op pad terug na regte gewig
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Vandag offisieel die 15kg wat ek opgetel het afgeskud. +- 1 en 'n half jaar verlos van die verslawing.
Sent from my F8331 using Tapatalk
Sent from my F8331 using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Netjies!Kaalvoetthysie wrote:Vandag offisieel die 15kg wat ek opgetel het afgeskud. +- 1 en 'n half jaar verlos van die verslawing.
Sent from my F8331 using Tapatalk
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Baie geluk!Kaalvoetthysie wrote:Vandag offisieel die 15kg wat ek opgetel het afgeskud. +- 1 en 'n half jaar verlos van die verslawing.
Sent from my F8331 using Tapatalk
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Hi Almal,
Hoop dit gaan goed, ek het die 21 Junie 2020 ophou rook, so 15 jaar lank gerook (sekker so pakkie 'n dag). Ek is nou 34 jaar oud. Was nie maklik nie maar gaan nog strek. Ek het Champix gebruik, het baie gehelp.
Wonder of daar enige ander van jul opgehou het met die Lock down as 'n hulp middel?

458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ja ek wonder hoeveel van die manne het deurgedruk en is nogsteeds rookvry?
Ek het 7 jaar gerook, 7 jaar opgehou en toe aan en af vir 2 jaar gerook. Is nou 5 jaar heeltemal skoon. Maar ek raak nog so nou en dan lus.
Ek het 7 jaar gerook, 7 jaar opgehou en toe aan en af vir 2 jaar gerook. Is nou 5 jaar heeltemal skoon. Maar ek raak nog so nou en dan lus.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Klomp quitters!
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
En daar is niemand wat meer kan kla oor rook as ex-rokers nie!