nuwe speelding

DieKraai
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm

Re: nuwe speelding

Post by DieKraai »

Ek het 2de handse S&W Mod29 44 Mag met 8 3/8 duim loop vir R3500 opgetel. Die rollie het nog eers geskiet nie en is splinternuut. Ek wag egter nog vir sy lisensie.Die fabrikaat wat meeste manne koop wat gewild is vir jagdoeleindes is die Rugers (Blackhawk, Redhawk en Super Redhawk). Ek weet die Super Redhawk kom klaar van fabriek af met opsie om scope te monteer. Toe ek laas gesien het, kos hulle nuut R12000.

Ek het myne ook gekoop vir doel om mee te jag- sien uit na die uitdaging van rollie jag!

Mooibly.
:)
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
User avatar
webwolf50
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue May 15, 2012 8:35 pm

Re: nuwe speelding

Post by webwolf50 »

HI JJ

Baie mooi man - het al met so wapen geskiet - nou nie met scope nie - net bietjie skietbaan.  Wel gedaan daar!

Dink net as Dirty Harry 'n scope op gehad het....  ;D ;D

Groetnis
Oosie
H&K .45 USP Compact
Taurus .357
CZ 375 H&H
Howa .308
Accuracy Intl Ax .338 LapMag.
Beretta Silver Pigeon 2 Sporting - In wording
Blou Bul
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: nuwe speelding

Post by junglejulian »

die vleisskade is bitter min.n 240gr loodpunt teen 1250ft/s is dodelik maar maak glad nie n bloedswam onder die vel nie.met n 243 op dieselfde plek is die skade baie meer.ek het selfs al met my 454 cassul baie min skade gehad.moet net nie ammunisie bedoel vir selfverdediging gebruik vir jag nie.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: nuwe speelding

Post by SV MAD (Henk) »

Manne, daar is 'n Astra 6duim Stainless steel 44 Mag wat wag dat ek lisensie papiere ingee...
ek soek nog wapens...
Post Reply