Hulle gebruik dit veral op vife o's. so 5 jaar terug was dit n groot storie toe die Pentagon sy kontrak met Leupold gekansalleer het en oorgegaan het na Scmidt und BenderDirtyOldsix wrote: Kyk gisteraand "Sniper in the crosshairs" op History channel. Dit lyk my die manne in Afghanistan en Irak gebruik ook Nightforce scopes. Die een kill was 1.5 myl!!
NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Last edited by James Wilson on Fri Sep 30, 2011 1:06 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Jagbehep! wrote:Hulle gebruik dit veral op vife o's. so 5 jaar terug was dit n groot storie toe die Pentagon sy kontrak met Leupold gekansalleer het en oorgegaan het na Scmidt und BenderDirtyOldsix wrote: Kyk gisteraand "Sniper in the crosshairs" op History channel. Dit lyk my die manne in Afghanistan en Irak gebruik ook Nightforce scopes. Die een kill was 1.5 myl!!
Al scopes wat ek kon sien op die sniper program was S & B en Nightforce.
Last edited by Piet Breedt on Mon Oct 03, 2011 7:46 am, edited 1 time in total.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Piet Breedt wrote:Jip die Nightforce badge was baie duidelik. Dit lyk of daar op die een scope "Premier Reticle" gestaan het.Jagbehep! wrote:Hulle gebruik dit veral op vife o's. so 5 jaar terug was dit n groot storie toe die Pentagon sy kontrak met Leupold gekansalleer het en oorgegaan het na Scmidt und BenderDirtyOldsix wrote: Kyk gisteraand "Sniper in the crosshairs" op History channel. Dit lyk my die manne in Afghanistan en Irak gebruik ook Nightforce scopes. Die een kill was 1.5 myl!!
Al scopes wat ek kon sien op die sniper program was S & B en Nightforce.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
immelmanw
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Die Premier Reticle wat jy gesien het is n company in die VSA wat "aftermarket" veranderinge op jou scopes doen, veral "extra vergrotings lense" en ander kruishare!
Hulle het destyds vir Leupold gehelp om op die map te kom en gemaak dat 99% van die kompetisie ouens Leupold gebruik het na hulle conversion gedoen is.
Leupold het hulle onder hulle gat geskop en HUIL VANDAG nog oor dit!
Groete
Willem

- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Hallo Manne,
Ek wil net graag onder julle aandag bring dat Prohunt en Projag nie dieselfde persoon op die forum is nie. Die name is ongelukkig lyk my net bietjie naby aan mekaar gekies en ek besef nou dit kan dalk verwarring veroorsaak.
Mooi bly en mag ons die jagtersopposisie ipv mekaar onnodiglik op die forum aanvat. Nie dat ek enigsins teen gesonde draaksteek iets het nie, of dat 'n klap waar regtig nodig uitgedeel word nie.
Mag julle gese?nd wees.
Johan

Where He leads me I shall follow!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Oom Johan,
Nie vir 'n oomblik getwyfel nie, ek ken Oom mos darem!
Nie vir 'n oomblik getwyfel nie, ek ken Oom mos darem!
Prohunt wrote: Hallo Manne,
Ek wil net graag onder julle aandag bring dat Prohunt en Projag nie dieselfde persoon op die forum is nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Prohunt
Nee, alles is dooddollies! Kom kuier bietjie in November vir die klomp Vaalpense sodat julle kan sien watter soort vark ek is.
Mooiloop
Nee, alles is dooddollies! Kom kuier bietjie in November vir die klomp Vaalpense sodat julle kan sien watter soort vark ek is.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Hi Taf,
Jy moet oppas netnou neem ek jou uitnodiging ernstig op.......wil reeds graag sien hoe doen julle manne dit daar in die w?reld waar die jakkies al super slim is.
Groetnis
J
Jy moet oppas netnou neem ek jou uitnodiging ernstig op.......wil reeds graag sien hoe doen julle manne dit daar in die w?reld waar die jakkies al super slim is.
Groetnis
J
Where He leads me I shall follow!
- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Hansman jy het miskien n paar punte beet.Maar die beste skud gaan ook nie die kompetisie wen met n .22 scope nie.Ek se altyd as jy nie kan sien nie kan jy nie skiet nie....
Koop eers vir jou n scope en dit wat oorbly gebruik vir n geweer.
Jy kan n geweer maak skiet.maar nie n scope maak sien nie.
Net my opinie.
Groete Gous
Koop eers vir jou n scope en dit wat oorbly gebruik vir n geweer.
Jy kan n geweer maak skiet.maar nie n scope maak sien nie.
Net my opinie.
Groete Gous
-
immelmanw
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Nou praat jy sin......as almal maar net die insig gehad het!Andr? Gous wrote: Hansman jy het miskien n paar punte beet.Maar die beste skud gaan ook nie die kompetisie wen met n .22 scope nie.Ek se altyd as jy nie kan sien nie kan jy nie skiet nie....
Koop eers vir jou n scope en dit wat oorbly gebruik vir n geweer.
Jy kan n geweer maak skiet.maar nie n scope maak sien nie.
Net my opinie.
Groete Gous
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Net 'n klip in die bos gooi ek sien in die nuwe Magnum dat daar al meer as 100000 Z6 teleskoop verkoop is
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Willem
Ag nee kom nou Willem, ek het nie so 'n cheap shot van jou verwag nie.
Groetnis
Ag nee kom nou Willem, ek het nie so 'n cheap shot van jou verwag nie.
Groetnis
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Mense kan die selfde van Toyota's Land Cruiser s? beteken dit nou dis 'n sleg bakkie, en teen die Prys wat mens betaal vir 'n Z6 moet hulle iets reg doen
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
manne, ek het niks ondervinding van n Nightforce nie. het nog net uitstekende goed van die scope's gehoor. ek het onlangs op n jakkals roep vir die eerste keer die vooreg gehad om deur een te kyk in die nag. alles wat ek verwag het en meer. wat ek wel opgemerk het en dalk net verkeer verstaan, of dalk verskil ek en die scope se eienaar se maar net baie, maar as ek deur die scope kyk dan lyk alles so nou. ek kannie aan n beter woord dink nie. dit lyk so beperk. ek weet nie of ek my reg uitdruk nie. ek wou nie aan die man se scope se zoom en fokus stel nie so ek glo dis waar die verskil ingekom het. ek toe hy die geweer vat om die jakkies af te stof, toe kyk ek sommer die storie deur my 308 met sy ou 8x42 Lynx . die Lynx was nie so helder soos die N/Force nie, maar dit was asof die LYnx ruimskoots meer "oop" was. ek sukkel nou om my waarneming reg te verduidelik. miskien kan iemand anders dit beter uitdruk, maar ek glo maar dis omdat ek nie die scope vir my oe( ek dra nie bril nie en die eienaar van die scope ook nie) kon stel nie. in elke geval ek was dom nadat ek deur die N/force gekyk het. maar hel is hy darrem mooi om na te kyk!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Jagbehep, ek dink waarna jy verwys is dat die Field of view nouer is by hoer vergrotings en dat indien jy die vergroting sou afdraai, die Field of view sou vergroot en jy dan 'n groter area sou sien?
Groete
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
die eienaar van die N/force skiet ook op n 8X vergroting in die nag. maar dis soos jy daar se as ek kon draai aan iets daar sou dit seker reggekom het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
James,
Is dit 'n ou generasie NF op 'n .25-06 wat aan iemand met 150kg pure passie behoort? Het daai scopes nie 'n reputasie gehad vir nou FOV nie?
Is dit 'n ou generasie NF op 'n .25-06 wat aan iemand met 150kg pure passie behoort? Het daai scopes nie 'n reputasie gehad vir nou FOV nie?
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
my prokureur se ek moet eerder nie kommentaar lewer nie 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
immelmanw
Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!
Manne, net vir julle herinder dat ons drie jaar die "Swarovski" dealer of the year was! So alles word "in good faith" gese!