NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by James Wilson »

DirtyOldsix wrote: Kyk gisteraand "Sniper in the crosshairs" op History channel. Dit lyk my die manne in Afghanistan en Irak gebruik ook Nightforce scopes. Die een kill was 1.5 myl!!
Hulle gebruik dit veral op vife o's.  so 5 jaar terug was dit n groot storie toe die Pentagon sy kontrak met Leupold gekansalleer het en oorgegaan het na Scmidt und Bender
Last edited by James Wilson on Fri Sep 30, 2011 1:06 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by Piet Breedt »

Jagbehep! wrote:
DirtyOldsix wrote: Kyk gisteraand "Sniper in the crosshairs" op History channel. Dit lyk my die manne in Afghanistan en Irak gebruik ook Nightforce scopes. Die een kill was 1.5 myl!!
Hulle gebruik dit veral op vife o's.  so 5 jaar terug was dit n groot storie toe die Pentagon sy kontrak met Leupold gekansalleer het en oorgegaan het na Scmidt und Bender

Al scopes wat ek kon sien op die sniper program was S & B en Nightforce.
Last edited by Piet Breedt on Mon Oct 03, 2011 7:46 am, edited 1 time in total.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by Louis Kriel »

Piet Breedt wrote:
Jagbehep! wrote:
DirtyOldsix wrote: Kyk gisteraand "Sniper in the crosshairs" op History channel. Dit lyk my die manne in Afghanistan en Irak gebruik ook Nightforce scopes. Die een kill was 1.5 myl!!
Hulle gebruik dit veral op vife o's.  so 5 jaar terug was dit n groot storie toe die Pentagon sy kontrak met Leupold gekansalleer het en oorgegaan het na Scmidt und Bender
Jip die Nightforce badge was baie duidelik. Dit lyk of daar op die een scope "Premier Reticle" gestaan het.


Al scopes wat ek kon sien op die sniper program was S & B en Nightforce.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
immelmanw

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by immelmanw »

Die Premier Reticle wat jy gesien het is n company in die VSA wat "aftermarket" veranderinge op jou scopes doen, veral "extra vergrotings lense" en ander kruishare!
Hulle het destyds vir Leupold gehelp om op die map te kom en gemaak dat 99% van die kompetisie ouens Leupold gebruik het na hulle conversion gedoen is.
Leupold het hulle onder hulle gat geskop en HUIL VANDAG nog oor dit!

Groete

Willem
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by prohunt »

Hallo Manne,
Ek wil net graag onder julle aandag bring dat Prohunt en Projag nie dieselfde persoon op die forum is nie. Die name is ongelukkig lyk my net bietjie naby aan mekaar gekies en ek besef nou dit kan dalk verwarring veroorsaak.
Mooi bly en mag ons die jagtersopposisie ipv mekaar onnodiglik op die forum aanvat. Nie dat ek enigsins teen gesonde draaksteek iets het nie, of dat 'n klap waar regtig nodig uitgedeel word nie.
Mag julle gese?nd wees.
Johan
Where He leads me I shall follow!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by Geno »

Oom Johan,
Nie vir 'n oomblik getwyfel nie, ek ken Oom mos darem!
Prohunt wrote: Hallo Manne,
Ek wil net graag onder julle aandag bring dat Prohunt en Projag nie dieselfde persoon op die forum is nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by tafjak »

Prohunt

Nee, alles is dooddollies! Kom kuier bietjie in November vir die klomp Vaalpense sodat julle kan sien watter soort vark ek is. :D

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by prohunt »

Hi Taf,
Jy moet oppas netnou neem ek jou uitnodiging ernstig op.......wil reeds graag sien hoe doen julle manne dit daar in die w?reld waar die jakkies al super slim is.
Groetnis
J
Where He leads me I shall follow!
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by Andr? Gous »

Hansman jy het miskien n paar punte beet.Maar die beste skud gaan ook nie die kompetisie wen met n .22 scope nie.Ek se altyd as jy nie kan sien nie kan jy nie skiet nie....
Koop eers vir jou n scope en dit wat oorbly gebruik vir n geweer.
Jy kan n geweer maak skiet.maar nie n scope maak sien nie.

Net my opinie.

Groete Gous
immelmanw

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by immelmanw »

Andr? Gous wrote: Hansman jy het miskien n paar punte beet.Maar die beste skud gaan ook nie die kompetisie wen met n .22 scope nie.Ek se altyd as jy nie kan sien nie kan jy nie skiet nie....
Koop eers vir jou n scope en dit wat oorbly gebruik vir n geweer.
Jy kan n geweer maak skiet.maar nie n scope maak sien nie.

Net my opinie.

Groete Gous
Nou praat jy sin......as almal maar net die insig gehad het!
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by Flip Nel »

Net 'n klip in die bos gooi ek sien in die nuwe Magnum dat daar al meer as 100000 Z6 teleskoop verkoop is
immelmanw

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by immelmanw »

Klink baie na massa - produksie?
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by Koos Barnard »

Willem
Ag nee kom nou Willem, ek het nie so 'n cheap shot van jou verwag nie.
Groetnis
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by Flip Nel »

Mense kan die selfde van Toyota's Land Cruiser s? beteken dit nou dis 'n sleg bakkie, en teen die Prys wat mens betaal vir 'n Z6 moet hulle iets reg doen
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by James Wilson »

manne, ek het niks ondervinding van n Nightforce nie. het nog net uitstekende goed van die scope's gehoor. ek het onlangs op n jakkals roep vir die eerste keer die vooreg gehad om deur een te kyk in die nag. alles wat ek verwag het en meer. wat ek wel opgemerk het en dalk net verkeer verstaan, of dalk verskil ek en die scope se eienaar se maar net baie, maar as ek deur die scope kyk dan lyk alles so    nou.  ek kannie aan n beter woord dink nie. dit lyk so beperk. ek weet nie of ek my reg uitdruk nie.  ek wou nie aan die man se scope se zoom en fokus stel nie so ek glo dis waar die verskil ingekom het.  ek toe hy die geweer vat om die jakkies af te stof, toe kyk ek sommer die storie deur my 308 met sy ou 8x42 Lynx . die Lynx was nie so  helder soos die N/Force nie, maar dit was asof die LYnx ruimskoots meer "oop" was.  ek sukkel nou om my waarneming reg te verduidelik. miskien kan iemand anders dit beter uitdruk, maar ek glo maar dis omdat ek nie die scope vir my oe( ek dra nie bril nie en die eienaar van die scope ook nie) kon stel nie.  in elke geval ek was dom nadat ek deur die N/force gekyk het.  maar hel is hy darrem mooi om na te kyk!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by Nuweseun »

Jagbehep, ek dink waarna jy verwys is dat die Field of view nouer is by hoer vergrotings en dat indien jy die vergroting sou afdraai, die Field of view sou vergroot en jy dan 'n groter area sou sien?

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by James Wilson »

die eienaar van die N/force skiet ook op n 8X  vergroting in die nag.  maar dis soos jy daar se as ek kon draai aan iets daar sou dit seker reggekom het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by Geno »

James,
Is dit 'n ou generasie NF op 'n .25-06 wat aan iemand met 150kg pure passie behoort? Het daai scopes nie 'n reputasie gehad vir nou FOV nie?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by James Wilson »

my prokureur se ek moet eerder nie kommentaar lewer nie ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
immelmanw

Re: NIGHTFORCE KRAAI WEER KONING!

Post by immelmanw »

Manne, net vir julle herinder dat ons drie jaar die "Swarovski" dealer of the year was! So alles word "in good faith" gese!
Post Reply