Groep van 20 mense (5 jagters)

Post Reply
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Groep van 20 mense (5 jagters)

Post by Sarelss »

More manne met die jagplase. (in RSA)
Die man hier onder soek jagplek vir 5 jagters en blyplek vir 20 mense. Is daar dalk iemand wat belangstel in so 'n groep? Ek ken nie die mense nie, slegs die persoon wat hom na my toe aanbeveel het omrede ek baie jag, Sy kontakbesonderhede is onderaan.
Groetnis,
ss


Dear Sarel,

Kindly assist me with accommodation for 20 people. Hunting trip from 31 May to 2nd of June 2012. We have 5 hunters and the rest are non-hunters. I also need Professional hunter (PH). Please also provide 2012 pricelist for species. We need to estimate the budget for this trip. I need this quotation by the latest today the 23 March 2012.

Regards
Meshack Letlape
Supply Chain Management
Finance and Administration Division
National Agricultural Marketing Council
Tel: +27 (12) 341 1115
Direct: +27 (12) 400 9750
Fax: +27 (12) 341 1811
Cell: +27 82 767 5708
e-mail: meshack@namc.co.za
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Groep van 20 mense (5 jagters)

Post by Vlakvark »

SSS
Dankie dat jy aan die forum manne dink ek het Wouter se besonderhede vir hom deur gestuur Geelhoudsafaris
Image
Image
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Groep van 20 mense (5 jagters)

Post by Sarelss »

Ons ios mos daarvoor op hierdie goeie Forum. Iewers moet die manne tog kan regkom.
Groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Groep van 20 mense (5 jagters)

Post by grumpy »

SSS, Wil jou net komplimenteer op jou avatar. Die familie lyk baie gelukkig en lief vir mekaar!! ;D ;D ;D
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Groep van 20 mense (5 jagters)

Post by Sarelss »

Baie dankie Grumpiem Ja ek is baie lief v die mannetjies. Die jongste skryf die nawee op my kaartie dat hy sal lief bly vir my al word ek hoe oud! Dit was my halfway merk die naweek.
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Groep van 20 mense (5 jagters)

Post by Marc »

sss308 wrote: Baie dankie Grumpiem Ja ek is baie lief v die mannetjies. Die jongste skryf die nawee op my kaartie dat hy sal lief bly vir my al word ek hoe oud! Dit was my halfway merk die naweek.
Baie geluk, hoop daar's nog baie !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Groep van 20 mense (5 jagters)

Post by grumpy »

Baie geluk en hoop daar is nog 3 keer soveel!! Mag GOD jou ryklik seen en mag jy nog wonderlike jare he met jou familie.!!!!!!!!!! ;D ;D ;D 8) 8)
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Groep van 20 mense (5 jagters)

Post by Sarelss »

Baie dankie vir die goeie wense manne.

Ek moet die jaar meer tyd maak dat vroulief en die mannetjies self meer jag.

Groetnis
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
Post Reply